Jump to content

Recommended Posts

Posted

two words            get CAMPY

Sorry that is blunt, but Shimano will tell you that it is not repairable.  And that you have to buy a new one. 

Campy in the other hand can be serviced.

sammajoor2008-12-05 01:48:58

Posted

Been there.  Done that.  On the Ultegra.

Shimano did not want to warranty it and I had to buy a new SET!! (My SECOND SET in a year!!) 

In the end I went over to Campagnolo and it is 7 years down the line......

PS:  You have to be VERY brave to open ANY shimano lever up............I did.......Big%20smile....it ain't pretty......Eventually I gathered all the springs, screws in a tupper box and took it to Bruce Reynecke cycles......

The guy at the counter just started laughing uncontrollably...........$(*$#()*$.......that same guy is now a rep for shimano......JUSTICE!!!!  Big%20smile
Posted

Have you released/removed the cable to make sure it's the shifter and not maybe the cable or the derailleur.

Steven said that he should be contacted directly if anybody has any problem with Shimano stuff.

Hey Spinnekop en sammajoor, watse groupsets is op julle MTBs? Ek guarantee dit is nie van julle highly praised Scampy nie.

Posted

Hey Spinnekop en sammajoor' date=' watse groupsets is op julle MTBs? Ek guarantee dit is nie van julle highly praised Scampy nie.

[/quote']

Hell nee....hoekom sal ek Scampy so wil verneder om op 'n veldfiets met dik wiele gesit te word?

Ek sit nie low profiles op my Toyota 4x4 nie tensy ek in Boksburg bly.......so kom vinnige goed dan op die MTB sit?  MTB's is stadig.....jy mors net geld om vinnige goed op die dikwiel te sit. 

Ek gebruik SRAM vir die dikwiel......werk beter, vinniger en mooier as die ander goed...

Posted

Ek gebruik SRAM vir die dikwiel......werk beter' date=' vinniger en mooier as die ander goed...

[/quote']

hoe kan julle hoog en laag een produk praise en dan 'n ander gebruik op iets anders.

Dit is om 'n sexy vrou te h? maar jy laaik om met die huishulp te peter want dit "werk beter, vinniger en mooier as die ander goed" soos jy s?.

Nee nee........Sexy vrou vir peuter......(road).....huishulp vir kook (dikwiel)

2 VERSKILLENDE behoeftes (stof & teer), twee DOELTREFFENDE oplossings....(Sram & Campy)

Los nou maar parra.........Solank ek lewe sal ek ouens aanraai om ENIGE iets anders te doen as Shimano.......ENIGE IETS.....selfs as die huishulp dan nou maar voor jou instap..........
Posted

Have you released/removed the cable to make sure it's the shifter and not maybe the cable or the derailleur.

Steven said that he should be contacted directly if anybody has any problem with Shimano stuff.

Hey Spinnekop en sammajoor' date=' watse groupsets is op julle MTBs? Ek guarantee dit is nie van julle highly praised Scampy nie.

[/quote']

MTB SRAM X- 7

Posted

Shimano het ook 'n groupset wat soos Campy werk' date=' hulle noem dit SoraWink[/quote']

Hallo Knaters

lewe jy nogShockedShockedShockedShockedShockedShocked mail mos nie meer nieOuchOuch  ek is mos nou uit die oog en uit die gedagtes.

Net jammer julle kan nie dieselfde kilos uit sh*tmano kry as uit Campy.

En jy het self gese jy sal ook daarmee ry as jy dit verniet kryWinkWinkWinkWinkWink

Ek ry enige iets wat ek verniet kry (binne perke)Wink

P.S. Het jy my mail adres verloor?Smile
Posted
Have you released/removed the cable to make sure it's the shifter and not maybe the cable or the derailleur.

Steven said that he should be contacted directly if anybody has any problem with Shimano stuff.

Hey Spinnekop en sammajoor' date=' watse groupsets is op julle MTBs? Ek guarantee dit is nie van julle highly praised Scampy nie.

[/quote']

Wie is Steven en wat is sy kontak no?

MTB SRAM X- 7

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout