Jump to content

Recommended Posts

Posted
Sou NIE saterdag gery het nie aangesien ek siek was' date=' maar die medisyne het my so goed laat voel dat maar gaan ry het. Ek het gedink ek sal baie flou wees, maar toe nie........So sterk soos 'n perd, baie lekker gery.

Ek het onraad vermoed en na die ride na my cold medicine gekyk.

60 mg Ephedrine en 20 mg Caffeine. Sal dit 'n verskil maak? Of was dit net my spinning klasse wat begin wys?

Join ek nou die ranks van Basso, Ullrich ens?
[/quote']

 

Is a confession on an open forum considered proof?LOL

 

Now just repay all your winnings and all is forgivenBig%20smile
  • Replies 33
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Guest Michelle
Posted

The reason ephedrine was banned was because some kid died of a heart attack during a sports event in the US (if I remember correctly)... it was a combination of heat, exertion & ephedrine... so bad idea!!

Posted

Wolverine - Ek het al die geld terugbetaal (R 0-00) en aangesien ek nie sponsorship het nie sal ek gelukkig nie daaroor hoef te worry nie. Maar dalk moet ek 'n boek skryf.

 

Grapkas - Dis weird, my heartrate was laer (heelwat) as gewoonlik.

 

Spinning klasse, dis die verskil!

 

Posted
Sou NIE saterdag gery het nie aangesien ek siek was' date=' maar die medisyne het my so goed laat voel dat maar gaan ry het. Ek het gedink ek sal baie flou wees, maar toe nie........So sterk soos 'n perd, baie lekker gery.

Ek het onraad vermoed en na die ride na my cold medicine gekyk.

60 mg Ephedrine en 20 mg Caffeine. Sal dit 'n verskil maak? Of was dit net my spinning klasse wat begin wys?

Join ek nou die ranks van Basso, Ullrich ens?
[/quote']

 

  smiley3.gif Jy sal dood neerslaan en bly skop soos 'n perd wat dagga geeet het!!!!
Posted

Vinnige Faan,

 

Jou moegoe! Hoe kan jy nou sulke dom dinge gaan aanvang? 

 

Ek het dieselfde ding gedoen (minus die drugs) en myself amper uitgevat. Ry terwyl jy siek is, stuuupid.  ;-)

 

3 Jaar van geen sport, niks, nada.... Graves Disease, anginas (hart issues), gef*kte skildklier later ... you don't want to go there.

 

Vra maar vir my.

 

Herinner my om jou 'n skop onder jou gat te gee by Knysna.  ;-)

 

Posted

was it definitely ephedrine you took? or was it pseudo-ephedrine as found in most decongestants...

Before you ask there is a big difference... pseudo-ephedrine is to the best of my knowledge no longer on the band list along with caffeine... because both have been found to have no performance enhancing effects... ephedrine on the other hand is definitely band...
Posted

ek dink ek't gelees Ephedrine op sy eie doen niks aan performace nie. Caffeine virsnell net jou HR. Maar saam is hulle nogal potent, of so se hulle, maar ek dink jy het te mis Caf gehad en te veel Ephedrine om n performace booste te gehad het.

Guest Michelle
Posted

Not sure about performancing enhancing, but if you wanted to burn fat, there was nothing better than a good ECA stack (ephedra, caffeine, aspirin) e.g. Xenadrine RFA-1, Dymetadrine Xtreme, Hydroxycut,...

I wouldn't have wanted to take any of those before getting on a bike, I reckon it would put serious strain on your heart whether you were sick or not. 
Posted

Jammer, ek het die hoeveelhede bietjie verkeerd gehad.

Ephedrine Hyd 6 mg/ Chlorphen Maleate 2 mg/ paracetamol 200 mg en caffeine 200 mg. per pil en ek het 2 so 3 ure voor die ride gevat.

Dis daai pers pilletjies wat die aptekers vir mense gee, seker julle moes dit al gesien het.

 

Waar is chunky as mens hom actually die dag nodig het?

 

Posted
Jammer' date=' ek het die hoeveelhede bietjie verkeerd gehad.
Ephedrine Hyd 6 mg/ Chlorphen Maleate 2 mg/ paracetamol 200 mg en caffeine 200 mg. per pil en ek het 2 so 3 ure voor die ride gevat.
Dis daai pers pilletjies wat die aptekers vir mense gee, seker julle moes dit al gesien het.

[/quote']

 

Dis sinucon tablette. Selfde as wat spidy gebruik. Net illegal during comp..

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout