Jump to content

Superseeding


FanieFiets
 Share

Recommended Posts

sh*t!!

 

Dan sal ek mos BAIE hard moet werkOuch

 

of in die noorde gaan bly, hulle het baie meer superseeding events
Link to comment
Share on other sites

Argus is nou by. 

 

Dude - doen n bietjie werk vir n slag...

Los vir FanieFiets. Hy spaar baie van ons baie tyd, oordat hy vir ons ge-check het wanneer die Argus op superseeding kom.
Link to comment
Share on other sites

83rd overall....14 Vets....

 

Can't wait for the summer classics!!!!!!

 

En jy is voor my, gaan jou lig een van die dae...
Link to comment
Share on other sites

 

Argus is nou by. 

 

Dude - doen n bietjie werk vir n slag...

Los vir FanieFiets. Hy spaar baie van ons baie tyd' date=' oordat hy vir ons ge-check het wanneer die Argus op superseeding kom.
[/quote']

 

Ja, los my fandacious, ek was maar net bietjie bored gewees!!!!

 

Link to comment
Share on other sites

Argus is nou by. 

 

Dude - doen n bietjie werk vir n slag...

Los vir FanieFiets. Hy spaar baie van ons baie tyd' date=' oordat hy vir ons ge-check het wanneer die Argus op superseeding kom.
[/quote']

Ja, los my fandacious, ek was maar net bietjie bored gewees!!!!

 

Ja ok... Eks jammer Ouch
Link to comment
Share on other sites

Komaan Faan, jy was gn bored, ek hoor 'n rumour dat jy deesdae tequila drink? iets blykbaar te doen met die skoner geslag.

 

 

 

Dan loop daar 'n groot rumour rond dat Swellendan hierdie naweek twee duifies ontvang het, en 'n liefdes nessie was.

 

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout