Jump to content

Nice 2007 Pics - The BEST


Brakkies Sport Fotos
 Share

Recommended Posts

Hi, kan ek ook bylas....hier's nog van die beste pics van 2007!

 

 

http://i155.photobucket.com/albums/s281/TheRealMintSauce/Knysna142.jpg

http://i155.photobucket.com/albums/s281/TheRealMintSauce/Knysna075.jpg

http://i155.photobucket.com/albums/s281/TheRealMintSauce/Knysna187.jpg

http://i155.photobucket.com/albums/s281/TheRealMintSauce/Knysna076.jpg

http://i155.photobucket.com/albums/s281/TheRealMintSauce/Knysna078.jpg

 
Link to comment
Share on other sites

daai ou se oe lyk darm lekka TOE' date=' is hy gesuip?!?!Ouch[/quote']

 

Jish, ek gaan nou die bol shkop, watch my. *hik*

 

 
Link to comment
Share on other sites

Minty, jou bike sou soveel beter gelyk het as jy dit nie sedelik aangerand het deur 'n Discovery waterbottel op te sit nie.

Link to comment
Share on other sites

Minty' date=' jou bike sou soveel beter gelyk het as jy dit nie sedelik aangerand het deur 'n Discovery waterbottel op te sit nie.[/quote']

 

 

Sorry Mampara....ek het daai bottel net gekoop omdat daar daardie dag geen ander bottels in die shop was nie en ek oppad was vir 'n ride en niks anders by my gehad het nie.

 

Hierdie is my favorite bottel....is dit aanvaarbaar?

 

 

20070613_030344_King_Bottle.JPG

 

 
Link to comment
Share on other sites

Minty' date=' jou bike sou soveel beter gelyk het as jy dit nie sedelik aangerand het deur 'n Discovery waterbottel op te sit nie.[/quote']

 

 

Sorry Mampara....ek het daai bottel net gekoop omdat daar daardie dag geen ander bottels in die shop was nie en ek oppad was vir 'n ride en niks anders by my gehad het nie.

 

Hierdie is my favorite bottel....is dit aanvaarbaar?

 

 

20070613_030344_King_Bottle.JPG

 

 

 

baie beter maar bottle cages op 'n mtb is net daar om baterye in te sit. Net soos daar 'n peak op jou helmet moet wees, moet daar 'n hydration pack op jou rug wees. Wink

 

 
Link to comment
Share on other sites

Jy's vol K@K vandag, ne?

 

Het Camelbak maar op kort rides gebruik ek 'n bottel. Te veel moeite om die bladder vol te maak.

 

Peak? Hier het ons 'n probleem. My peak het onlangs gebreek so sal dringend moet soek vir 'n replacement Giro peak!

 

Help!

 

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Giving some cred to the thread...

20070613_022532_4362349.jpg

 

 

I see she named the one Addidas i wonder what she calls the other one?????WinkWinkWink
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout