Jump to content

Recommended Posts

Posted

 

CryCry No one wants me to play with their boobies

 

Ek dink jy moet ons twee se laaste lot posts delete!  Mense gaan begin vrae vra.

 

  • Replies 81
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
....en watchit' date=' as ek daai groooot houtlepel uit jou hand kry gaat ek jou mrrr daarmee, hoor jy WinkLOL[/quote']

 

Trek jy darrem daai rubber masker en die leerbelde aan as jy begin mrrr!!!!!!

 

nee, my helmet en fietsryklere....WinkLOLLOL.....nee, daai mrrr is definitief nie lekker nie, ek slat hard Wink
Posted

genade...een comment en die thread is weer by die drein af....Confused

 

Jelly...ek dink Fatty is vlak op ons hakke - sy hi-jacks is deesdae amper beter as ons s'n...girl, ons sal drasties 'n plan moet maak!EmbarrassedLOL
Posted

 

genade...een comment en die thread is weer by die drein af....Confused

 

Jelly...ek dink Fatty is vlak op ons hakke - sy hi-jacks is deesdae amper beter as ons s'n...girl' date=' ons sal drasties 'n plan moet maak!EmbarrassedLOL
[/quote']

 

wat maak jy so laat wakker Tongue

 

Posted
genade...een comment en die thread is weer by die drein af....Confused

 

Jelly...ek dink Fatty is vlak op ons hakke - sy hi-jacks is deesdae amper beter as ons s'n...girl' date=' ons sal drasties 'n plan moet maak!EmbarrassedLOL
[/quote']

 

jis hoor, en dit onder 'training' ConfusedLOL

 

Toemaar nellie, een van die dae is dit skoolvakansie....mmm, dink ek moet dan kom kuier, dan plug ek my masjientjie ook in sodat ons nie hoef te stoei vir die rekenaar nie....kan jy jou indink watter sports dit gaan wees Big%20smile

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout