Jump to content

Broekskeur!!!!!!!!


Kritzie

Recommended Posts

  • Replies 94
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Yip...maar ekke dink hy het haar met regte spray paint probeer bykom toe klap sy hom in daai kondisie in......

 

Julle weet amper soos die outjie wat in die kerk was en die tannie wat voor hom sit se rok is effe opgetrek in haar alie........toe trek hy hom uit en kry 'n klap van haar.............

 

Volgende Maandag kom hy by die werk aan met 'n blou oog.Almal vra waar hy die opgetel het...................se vir hulle julle kan daai tannie onthou.....weer was sy voor my in die kerk maar die keer was rok nie ingedruk nie toe belsoiut ek maar ek doen dit met die dat ek die vorige week 'n klap gekry het
Link to comment
Share on other sites

Dis hoe daai blond se jean gelyk het voor hy geskeur was.....

 

Popeye, net een vraagie...het jy 'n naai masjien vir die werk wat ons wil doen
Link to comment
Share on other sites

kinners is nog in die skool. Nellie sal kom aankondig as sy klaar is met haar aadrykskunde.

 

Jokerman, ek sal haar geldspaar en my majienerie weer gaan afstof...

(dis daar weggepak in die wendyhuis)
popeye2007-09-07 04:33:46
Link to comment
Share on other sites

ok' date=' ek wonder wie is bereid om die witlyn te kruis LOL

 

20070907_043132_Copy_of_untitle.jpeg
[/quote']

 

Oom H dit gaan broekskeur kan OOM ASB kom help, hulle verf strepe op my gatLOLLOLLOLLOLLOLLOL
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout