Jump to content

Blou Bull......... I mean Bokke Bo!!!!!!


Recommended Posts

Posted

Ja nee wat die Cheaters kan nou maar die kerriekoppie Bloem toe vat...... die mighty Bulls het die Wereld Beker huistoe gebring!!!!!!!!

  • Replies 57
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ya Right!! the bulls bringing the world cup back, in your pathetic, turquoise-tinted dreams maybe. The last time I checked, all the points were scored by Natal players! But dream on Lieflings.

Posted

AAR TOO DEE TOO dit moet maar moeilik wees om 'n suurtiet humorlose mens the wees en dan is jy nog 'n fietsryer ook. Jy haat seker die sweet in jou oe as jy fietsry en blameer seker die Blou Bulle daaroor ook. Word groot Piet en geniet die humor van die wereld rondom jou. Moet asseblief nie so siniese drolpeer soos ou Man Without Any Name raak nie!!!!!!! Sjeim hy het nie eers 'n naam nie en haal deur sy ore asem soos 'n slymerige padda!!!!!!!

Posted

Ya Right!! the bulls bringing the world cup back' date=' in your pathetic, turquoise-tinted dreams maybe. The last time I checked, all the points were scored by Natal players! But dream on Lieflings.

[/quote']

 

Let them be...   Just smile and wave...LOL
Posted

Oom H, ek support ook die bloues, maar R2D2 het 'n baie valid vraag.  Wie het gescore?!?!

 

En dan, my vraag, wat van Schalk?  En Os?  Daai manne het ook hul harte uitgespeel?!  So op die hub is hulle nou WAT?  Nee, ek dink die hele lot hier moet groot word.  Dis DIE BOKKE, nie 'n flippen provinsiale span nie.

 

En in my o? is dit NIE 'n grap nie!!!

 

Posted

Popeye my signature is nou reggemaak. Ek staan by wat ek gese het!!!!!!

Posted

Oom H, a pity the Lion (oops, sorry , I mean the Bull) Habana did not score and ended up with the lone title as the highest try scorer in the RWC.

At least he got the player of the year award.
Posted

Ewep, lyk my jy en mwnn trap heeltyd daarin? oomH stel die traps, julle trap die landmyne.

 

 

 

Ok, by the way... Bly om te siemn jy het nie Percy en JP se name genoem, My hart het 10 keer gaan staan in die eerste helfte omdat hulle nie een Up en Under kon raakvang,

 

 

 

 

Posted

Nee poepoog.  Ek dink net dit STINK dat oom H in sy ALLEMINTIGE rugby kennis (ek s? nie ek het 'n helse kennis van die spel nie!) altyd s? dis NET die bulle.  Dis 'n span sport, en al bedoel oom H dit as 'n grap, is dit 'n klap in die gesig van al die ander ouens in die span.  Hulle het net so hard gewerk as die Bulle spelers.

 

As for die up and unders, dit was darem net die eerste paar.  Daarna was Percy giftig en het die balle mooi gevat.  Was dalk net nerwes!  En ou Fransie gaan POTENT word as hy net 'n bietjie sy "voete" vind.  Die mannetjie is erg besig op die veld.

 

En dan, my hoed, skoen, hemp (en as julle nie oppas nie my broek ook) af vir Os du Randt!!  Ek weet regtig nie hoe hy die druk in sy posisie gehou het op sy ouderdom nie.  Na vaskop dink ek loskop is een van die hardste posisies in die game.  Os, jy is koning en sal altyd so wees in die gedagtes van ons (die agtergeblewe ex-voories) bly!

 

Posted

Ja kerels, ons Bokkies het goed gespeel. Net jammer dit is die laaste keer dat hul RWC kampioene sal wees, en ook no.1 op Wereld ranglys. Dit is nou as onse Regering voortgaan met hul planne om Rugby te "Transformeer" om meer verteenwoordigend van die land se bevolking te wees.AngryCensored

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout