Jump to content

PokerFace

Members
  • Posts

    301
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by PokerFace

  1. I agree with Willehond. It was a VERY enjoyable Giro and would love to see the Giro next year.
  2. Nee?! Ons is dan in die 21ste eeu. Is winnigtime dan nie realtime nie?
  3. I don't have time to be concerned about the official's mood when I race. Anyway they are not there to make you feel better, they're there to uphold rules. Don't take everything so personal. Focus on your race!
  4. Old fashion wrist movement should work aswell
  5. Haven't used it, but a friend of mine did...(sounds like the start of an urban legend, doesn't it), and it is not 100% accurate. I suppose it depends on where your strength lies, hills or flats.
  6. Mens sou dink die vraag sal meer reaksie kry, maar toe nou nie. Soos jy se die Hub bestaan nog.
  7. So die vraag is nou of die Dames in Ladies racing drugs gebruik om hul seedings te verbeter en of hulle Shimano of Campag gebruik? PokerFace2007-02-13 06:01:07
  8. FanieFiets, wat doen jy in Uzbekistan? Waar is Uzbekistan? en ek stem saam met jou oor die tense en soms agro mense. Dis glad nie goed vir my anger management nie!!!
  9. Het iemand sy ontbyt op die goed op gegooi?
  10. Yip!! Toon afsit, dan spaar jy nog 'n paar honderd gram vir daai volgende opdraende!!!
  11. Some of us were not invited to ride in the Vets starting group (thank goodness), but I'm very keen to know where I'm starting in the Argus. Does anybody know (maybe inside info) on when we could expect the info?
  12. Well done PPA!!! This definitely the way to address the issue!
  13. You start riding and get to your destination alive.
  14. Miskien is dit gemakliker so om, EN hy gee nie om hoe hy lyk nie. Of dalk is hy allergies vir die padding....of dalk moes hy liewer nie daai dag gaan fiets ry het nie.
  15. Ek stem saam met " Ek kan KIES om op 'n dringende, maar beheersde wyse te reageer en nog steeds my punt te maak...!" Ons - fietsryers - moet egter nie dieselfde optree as Maas nie, want dan is ons niks beter as hy nie. Daar is niks fout met protesteer. Ek persoonlik vat dit van wie dit kom, 'n ou wat hou van stir. As ek nie daarop reageer nie het hy gevaal daarin om my op te sweep en ongelukkig te maak. Enige redelik-denkende persoon kan sien hy is 'n grap. Hierdie grap was nouwel 'n baie ongevraagde swak grap, maar laat ons hom nie belangliker maak deur ons optreede nie. Die publisiteit wat ons hom gee deur hierop te reageer spoor hom aan om weer so iets te doen.
  16. Maas is 'n joernalis wat sy ongelukkigheid met fietsryers gewys het deur 'n berig te skryf. Sy doel was om fietsryers te ontstel, en dis duidelik hy het die rondte gewen. Wees bly hy was nie een van die bestuurders wat eenvoudig oor die fiets ryer gery het in plaas van die berig te skryf. Ek ry ook gereeld fiets in werk toe in spitsverkeer en ek weet dis nie 'n grap nie, maar om motoriste uit te skel en wilde stellings te maak gaan dinge net erger maak.
  17. Fietse, karre, busse, vragmotors ens. is hier om te bly. Ons gaan almal moet leer om saam die paaie te gebruik en verdraagsaam te wees. Dit gaan nie oor die vervoermiddel nie, maar meer oor die bestuurder se houding. Daar is te veel onvolwasse bestuurders op die paaie wat nie verdraagsaam en verantwoordelik is nie.
  18. It was made very clear at the start that the roads were not closed and that cyclists should stay in the left lane. What is this rubbish about comm giving warnings before rules are obeyed???? Stop behaving like children and pointing fingers when the fault lies with the cyclists not obeying rules. I say DQ cyclists that don't obey. This is giving us all a bad name.
  19. Maybe you feel like you don't want to prove a point if you stop improving. I find it very exciting to move up the ranks. Maybe it'll change one day.
  20. Not me....that's for sure
  21. You better be sure the baby sits VERY still in the back pack. My children could potentially through me off my bike just by moving too much in the backpack. The backpack is great when walking though.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout