Jump to content

amoryns

Members
  • Posts

    1077
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by amoryns

  1. asseblief...daardie raleigh sal vlieg DR..waarvan praat jy. Jis ek baie jaloers BB...dit lyk seriously nice...ja eendag as ek groot is
  2. BB dis vrek mooi...mag ek my raleigh pimp om soos die specialized te lyk
  3. jou gePM popeye
  4. popeye, kan jy my dalk nie daardie briefie stuur sodat ek kan sien hoe jy gemaak het nie?
  5. amoryns

    Jeep Kit

    EK HET BRUIN 3...REGTIG..EK SLAAN TERUG
  6. amoryns

    Jeep Kit

  7. amoryns

    Jeep Kit

    AAG DIT SUCK.....EENDAG AS EK GROOT IS
  8. amoryns

    Jeep Kit

    ok so waar kan ek black kit kry?
  9. amoryns

    Jeep Kit

    Does anyone know where I can get some black jeep kit for mtbiking?
  10. grapkas jy moet maar pasop om sekere goed in style te doen...kyk vir ronel..syt in style op SA's haar 300ste wen geky.....en nous sy uit die span gelos..... moet se...sy het nogals furious gelyk op tv
  11. o oeps.......sorry ja, ek het na anriette verwys....
  12. UHM pocket rocket is daar of verbeel ek my...sy suck, da is baie beter mense.....aai, wens tog my naam was ok Anriette
  13. HOEKOM NET 4 VROUE?
  14. amoryns

    Hobbies

    fietsry, hokkie, golf...onlangs duathlon...sou ook graag meer AR wou doen karre, motorfiets
  15. mmm raak vir my bietie skeilie die hele besigheid
  16. is jy ernstig FF?
  17. so wie het toe die laaste stel gewen...die wenner was nie bekend gemaak...en eks seker dis ek want ek het vrek baie sms'e gestuur
  18. mampara...ek sal jou baie goeie deal aangaan vir daardie wiele ek het scientifically die wen nommer uitgewerk vir die week...haha, ek gaan definitief die wenner wees
  19. its called plugs....old trickin the book
  20. old excel team!
  21. By atterbury...ons het by rigel begin staan....dit het omtrent gelyk of die trok krater in die pad geval het
  22. wheelbarrow...ons is really peed off.....het vrydag aand gery om die race te gaan doen...maar toe beland ons in die verkeer in pretoria (ry 4:30 ure aan 2 km omdat trok omgeneuk het)...toe besluit om 10uur die aand terug te gaan huis toe. Hoor dit was die race van hel...baie opdraendes en lelike afdraendes..eish
  23. ag sorry hoor...sal volgende keer mooi lees
  24. I bid like 25000 cents...how come Word got the wheels?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout