Jump to content

amoryns

Members
  • Posts

    1077
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by amoryns

  1. hoekom is adele 'n sussie en ry net die kort een?
  2. tania raats ladies. die roete was moer moeilik
  3. ek dinkmeeste ouens wil tog net inskryf en se...pe we...kyk ek het tog epic gedoen..daar is baie ander rides wat beter waarde vir geld en meer enjoyable is.....ride to rhodes,freedom challenge, sani2c......imana wild ride(just a pity entries are hard to come by)...... MRMED...ek neem aan jy het entry en dis hoekomjy daardie standpunt inneem?
  4. So, has the Epic become over rated?
  5. damn dis jammerte... mens het nie skill nodig vir mtbiking nie....net baie guts en geen bang haar op jou kop....
  6. NELLIE doen jy knysna mtb...ons gaan daar wees...net mtb vir ons die jaar
  7. ek dink die is een race waar ons regtig nie omgee as die pro's nie daar is nie. hel ons gewone ryers soek ook iets wat net ons sin is en die kremetart is just that!
  8. why dont you start the ride at the 4X4 protea park in krugersdorp (where that onerace starts going to the botanical gardens). There is a lekker shopping centre just across the road.....
  9. If I recall...wheelbarrow het vir suggestions gevra oor hoe om race beter te maak...en as oom al by die laaste 3 races was sal oom ok gehoor het meeste van die fietsryers het gese die breek voor die laaste stage is te lank en hulle moet dalk daaraan dink om dit net 3 stages te maak of die breek korter te maak net voor laaste stage......damn mens se een keer iets verkeerd vir oom enoom spring op oom se perdjie
  10. wow okei oom.....mooi gevra..anyways ja ons gaan die kremetart geniet...ek en sussie gaan tandem ry en dan kan ek al my frustrasies gaan uithaal volgens oom H
  11. kan ons asseblief vir net een keer die damn thread hou om oor die kremetart te fokus...... Oom Big H asb...ek soek nie moeilikheid nie maar al oom se issues en gemoanery met die kremetart raak nou irriterend!
  12. maar grappie...jy moet admit...as dit nie vir my was wat jou so geharra het nie sou jy definitief nou op top form gewees het nie ....hel mens moet immers damn hard train om my ass te kick......
  13. Nomad natuurlik sien julle my by die kremetart....dit sal al my 4de een wees
  14. hi mense....ja ek lewe nog...ongelukkig met die nuwe werk is daar niks email of internet...damn!!!!!!!! ja nee ek het daardie wiel in sy moer in geval...jammer weereens Crux. Moet net vir die dumbass wat op my geskree het om uit die pad te kom terwyl ek nog op die grond le....Wat de hel dude????????? kom ek sien hoe vinnig kom jy uit de pad terwyl jy nog besig is om te val....idiot! Moet se het my gat af geskrik..gedink ek gaan daar oor die reling neuk binne in die see in...maar ja...dink die mtb skills het my die dag gered....gelukkig net roastie op die been soos Crux se. Moet se die 15km loop vanaf chapmans tot by kampsbaai was glad nie fees nie.... Dankie Straatvark vir die tandem wiel....ek is innig dankbaar vir julle.Hoop daar was nie enige huismoles oor julle val.....
  15. ja...op chapmans...moerse roastie
  16. well said widget........... i agree, my sister only does this one race on the tandemwith me every year...she doesn't even cycle the rest of the time..she has already said if this is the case, then she will not do it again! 94.7 will be losing out big time!!!!!!!!!
  17. ja dit is half scary daardie dele maar daar is altyd fietsryers wat daar verby kom
  18. dis nie so erg om op jou eie te ry nie jinx...ek doen dit heeltyd
  19. mamdali just watch out for all the elephants running wildly on the freeways.......
  20. o heeltemal van die topic af.....ja man with no name...die fiets het bietjie swart gelyk...dieregte swart een is in vir service soek moes oefen op die old trusty steed goofs.....my innige simpatie vir jou
  21. hoor hier almal moet haar bel...nie anders om....bekendes bel nie normale/ boring mense nie
  22. wow praat almal direk met haar...so sy is nie net goeie fietsryer wat al die breaks cover nie maar ook super bekend.... okei okei grap net!!!!!!!!!!
  23. sien die berig is klaar van supercycling afgehaal
  24. hoeveel betaal jy die support vehicle......?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout