Jump to content

Hendrik Petoors

Members
  • Posts

    714
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Hendrik Petoors

  1. Lefty they are talking about MTB's NOT YOUR BMW TOURING BIKE....hou op om so gromgat te wees!!!!!!!
  2. Wat gaan ek maak? Ek is 'n "International" entry?
  3. Loose 12 kg in weight and your bike then weighs nothing !!! Zilch..... nada!!!!!! then you can ride with cast iron balls (bearings) if you want!!!!!!!
  4. .............. 96 can also work, but only in very trying situations!!!!!!!
  5. Nellie jy mag nie vakansie gaan hou nie Naledi Pandor het gese alle studente MOET by die huis bly en studeer en inhaal vir al die af weat julle gehad het toe daar gestaak was!!!!!!! Jy moet luister na jou Ministers!!!!! Sien die artikel uit Beeld hieronder!!!!! G'n vakansie: studeer! 2007 Skoolkinders oor die hele land heen se vakansie is geru?neer nadat die minister van onderwys besluit het hulle moet by die huis bly en studeer. Alle skoolverwante sport- en kultuurbyeenkomste is eergistermiddag laat deur min. Naledi Pandor gekanselleer nadat besluit is dis belangriker dat kinders eerder skoolwerk moet opvang wat weens die landwye staatsdiensstaking verlore gegaan het. Die Cravenweek-rugbytoernooi vir laer- en ho?rskole sal voortgaan omdat dit nie onder die departement val nie, maar alle ander sportsoorte se provinsiale en nasionale toernooie is gekanselleer. Volgens mnr. Lunga Ngqengelele, Pandor se woordvoerder, het die minister Maandag met provinsiale onderwysbesture gepraat oor hoe werk wat gedurende die staking verloor is, opgevang kan word Link vir volledige storie:- http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2135084,00.html
  6. Only two temp licenses allowed per year is the catch Steve.
  7. So Steve, you will only be allowed another temporary for this year. You had better join a club and get your license wont you!!!!?????
  8. Examples of factory built wheels in your price class are:- Mavic Crossride Disc & V-Brake 2007 1336.17 ZAR (Silver) Completely new in 06, the Crossride achieves a new price level for a Mavic MTB wheel, without sacrificing the performance or the aesthetics. Enhance your bike with a Mavic wheelset Two colors available: black and silver.
  9. Hagar watse fiets ry jy en watse components is op die fiets. Is jy seker dit is roes en nie net vuilgeit nie? Waar het jy hom gekoop. Dit klink vir my net snaaks dat jy galvanised speke op Alex Dm 18 rims sal kry. Nie die beste nie maar is redelik standaard op die 9 spoed Deore tipe fietse. Iets is weird hier? Jy kan altyd vir jouself wiel invoer vanaf www.chainractioncycles.com Gaan kyk op hulle site na die custom wiele. Jy kan vir jou 'n baie smart stel saamstel deur van hulle interaktiewe tools gebruik te maak vir onder R1500-00. Jy betaal net VAT en Shipping koste ekstra. EK het dit gedoen op die Tandem se MTB wiele en dit is incredible wiele wat ek gerky het. Wielebou en regmaak is ook nie 'n donker art nie. As jy klein bietjie prakties aangele is kan jy dit doen. PM my dan stuur ek vir jou meer daaroor. Ek het die slick wiele op DRC rims met Novatec Sealed Bearing disk hubs gebou. In 2005 na die ARGUS en net met die Park Spoke Tensiometer te gebruik nog nooit weer aan die wiele gevat nie. On is 'n swaar Tandem paar. Laat niemand jou vertel die tensiometer is nie nodig nie. Niemand kan wiele bou en se hy "voel" of "hoor" die wiele nie. Dit IS snert.
  10. From Chucks Bike's $165-00 @$7-30 to ZAR1-00 this is R1204-00, if added to other tandem goodies like Truvativ cranks, Velocity DeepV wheelset etc this is quite a considerable saving. Try this link http://www.chucksbikes.com/store/
  11. Ek sien Sharelle op Isidingo is opgeneem in 'n malhuis..... sien julle haar daar????????
  12. Pinky do you wash those galsses with Sunlight Liquid perhaps???? teee heeee !!!!!!!! If I forget Happy Happy on Wednesday!!!!!!
  13. Fandy.... somebody of your intelligence can work Google..... well now!!!!!!
  14. Ok you think I am dumb but do you know the answer to this????? f = 0.2083 (100/c)1.852 q1.852 / dh4.8655 (1) and what formula it is????? Who's da dumbass now???? teee heeee!!!!!!
  15. Oukey julle somer is NIE meer op pad nie ..... so vrek van die koue!!!!!!!! Teee heeee!!!!!!!
  16. Today is the longest day in the Northern hemisphere with all sorts of goings on by Druids at Stonehedge. It is the shortest day for you guys down South. A quote form Midsummer Nights Dream.......... "The lunatic, the lover, and the poet are of imagination all compact." (Act V, Scene I). From Midsummer Nights Dream by William Shakespeare. Enjouy your long night...... your summer is on its way tomorrow!!!!!!!!
  17. Nee ek stem Shaun, my hart klop warm vir daai plek..... en dit is nie omdat my pens in die pap hang nie!!!!!!!! Vandag is ek abja homesick. My kinners is ver, dit is Vrydag, ons is opgehok in die Hotel, ons kan nerens heeen gaan nie omdat hulle strike en daar is niks behalwe gemors op die TV nie..... ek het net vir julle om mee te gesels ...... o ja en my liewe M wat sit en kruisie steek werk doen. Ek gaan nou maar sit en jewlery maak. Ek is besig met 'n perel halssnoer vir M met sterling silwer clasps wat sy na die seun se troue toe gaan dra.
  18. Downpayments on a new Mercedes 4x4 perhaps??????
  19. Is dit hoekom jy dit in lowercase spel jou hanskakie!!!!!!!!!
  20. Shaun baklei met die Nationaliste wat die land in 1994 weggegee het.... dinge het toe nog gewerk..... teee heeeee!!!!!!! en ek hardloop vir die bomskuiling..... die spinfietse staan al lankal daarin.
  21. Spaans Italiaans Portugues maak die saak nie dit is uitlands en middellandse see. Net Raleigh is local an Local is lekker!!!!!!!
  22. Look at the Geoff carrier. Lots of various options and varieties. This is the favourite with cyclists and also verrry good value for money. KISS principle applied (Keep It Sweet and Simple)
  23. Geluk geniet en gooi daai ietaliaanse ding met die kempekker op onner die bed en en ry nou 'n ordentelike fiets!!!!!!!! Wees versigtig!!!!!
  24. Onthou 'n ketting kan nie rek nie. Dit is die bewegende dele wat slyt. "n Timing chain buig nie as jy ratte wissel of die chainline te akuut maak nie. So hy hou baie langer as gewoonlik. Ek gebruik sommer 'n swaar BMX, KMC maak ketting vir die timing chain. Goedkoop maar sterk en gemaak om in een lyn te werk. (BMX is singlespeed) Maak seker dit is jou ketting. 'n Nuwe ketting kan nie vanself of van lank staan slyt of "rek" nie. Iets is nie reg nie. Het jy nie jou concentric BB te ver na die verkleerde kant toe gedraai nie????? Maak ook seker dat jy nie die pinch bolts te styf vasdraai nie. Te styf laat die groot BB ovalise. Dan is daar play op die aluminium cammed insetsel en jy kan maar jou frame afskryf. Wees baie versigting. Die pinsh bolts hoef nie te styf te wees nie. Ek het al tandems gesien wat ge-ovalise is of wat die pinch bolt uitgekraak het. Bye bye frame!!!!!!!Hendrik Petoors2007-06-22 06:57:25
  25. Ek kyk tans om 'n EVO vurk in te voer. Dit is 'n Tandem/Cyclocross vurk met V-brake bosses. Ek kyk ook na 'n Truvativ Tandem Crankset. Gaan kyk by www.chucksbikes.com Hulle pryse is goed en daar is baie ander goed op die website.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout