Jump to content

MWdeJager

Members
  • Posts

    242
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by MWdeJager

  1. Commondale???
  2. Wat van "Afdraand"? - that bike looks like it is going downhill already.
  3. Stem saam met Bataleur. As jy dieselfde spoed as die karre ry, kan jy makliker wegkom daarmee as jy 'n kar se spasie opneem in die middel van jou baan ook. Gister met die motorfiets amper 'n 4x4 se deur af gery toe hulle soos 'n taxi passasiers by 'n robot in die middel van die pad aflaai. Sal my leer om so tussen stilstaande karre deur te vleg. Ek dink die kind en die driver het albei groter as ek geskrik toe ek teen die deur tot stilstand kom.
  4. And she was faking too My wife would never lie to me - she loves me too much for that, and anyway, I am her first and only!! She told me!! Sorry Bruce, that one slipped out. How rude of me! Now I must go, otherwise I'll never make it to Killarney in time.
  5. And she was faking too
  6. Issie Marius - dit was die laaste 2 ure van jou high fat DC sim.
  7. This one cannot exactly count as a kid as we were in std 8 I think. One of my classmates was a very witty fellow, and was enquiring with our English teacher as to her whereabouts the day before. She Answered: "I was in bed with flu!" Without skipping a beat he asked: "Who's Flu?" She had difficulty getting the class quiet again for obvious reasons
  8. Spinnekop dit raak makliker na 11 jaar. Hulle s? die eerste 10 jaar is die moeilikste.
  9. Drumworx, if you don't have liners, you are going to have stacks of punctures. Alternatively use slime. Don't know if liners+slime gives better results, but I know a few MTBers use both. Neither slime or liners are going to help against pinch flats though. Only enough tyre pressure helps for that. According to Marius, tubeless helps agianst pinch flats too, that's why he has so many ripped tyres he wants to bliksem people with
  10. Blaas is net tydelik Fanie. Vat genoeg drinkgoed en energy bars/gels saam. As jy blaas voor OKW, dan stop jy, drink iets (COKE), eet iets en 15minute later is jy weer reg.
  11. Wat beteken "lie you"? Praat afrikaans asb. En van wanneer af is Kenians knowlegable omtrent enigiets behalwe miskien distance running?
  12. That's true - I never suffer as much in a spinning class as I do on the road. Spin harder!
  13. Sorry Chris. Ek was so 'n paar kere by Tygervalley. Hulle het ook nuwe bikes en hulle gaan nog vinniger uphill as N1-City s'n.
  14. I agree 100% with Flippa. If you work hard in spinning class (ispecially interval classes) you'll see a huge improvement on race day, recovering quickly for the next attack. If you do lots of strength spinning classes you will climb much better too.
  15. I have to agree with Steve. We had a youngster in our DC team who could ride with any of us and beat us over 200km but he had to stay at home because the PPA would not let him enter the DC - too young. What's good for the goose...
  16. Mampara jy is 'n nare NAR.
  17. Hagar - MAZ DA be cars like that?
  18. Pops, jy weet tog jy mors jou tyd met short intervals as jy train vir die Epic. LSD is al wat jy nodig het en baie daarvan. Solank jy net onthou dat die "S" niks met stadig te doen het nie. Ek stem egter saam met die ouens wat s?, train on your MTB. Ek het gedurende my vakansie bietjie met iemand anders se MTB met knobbies op die teer gery (OK geresies). Result was, my roadbike ry nou weer soos 'n veer - awesome in elke opsig. As jy op jou roadbike train vir die Epic, gaan jy baie suffer in daai funride...
  19. [quote name=MintSauce Disclaimer: Quoting you linnega' date=' but none of my comments are directed at you specifically!!! No offence intended to anyone...just sharing my opinion. .... blah blah blah .... If you can't understand this concept, you are shortsighted [/quote] Haai Minty, en hier dog ek die hele tyd jy's net so shallow soos jou avatar. Daai was nou 'n mooi post man. Let wal, drie GOUE sterre vir daai post!
  20. Snaaks n?. Jou stelling staaf net die volgende: As daar 'n hoot was' date=' was daar nie 'n accident nie. Of Die ouens wat weet hoe om hulle hooters te gebruik, crash nie hulle karre nie.[/quote'] Nee.....nee.....alweer nie mooi gelees nie... Laat ek nou stap vir stap verduidelik.... "Long uninterupted hoot".....dis hier waar die Koos kon begin rem aan slaan het.....en die ongeluk vermy het...... ek haal aan en ek sal highlight Spinnekop How many times have you not heard the following: A long uninterupted hoot eventually you hear screathing tyres followed shortly by the sound of crushing metal on impact Miskien is dit 'n Vaalie ding, maar hier in Slaapstad hoor jy nie 'n hooter voor 'n accident nie. Jy hoor net die tyres skree. PS: Koos het natuurlik Brand-Coke en Eish in die hand n?..
  21. Snaaks n?. Jou stelling staaf net die volgende: As daar 'n hoot was, was daar nie 'n accident nie. Of Die ouens wat weet hoe om hulle hooters te gebruik, crash nie hulle karre nie.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout