Jump to content

MWdeJager

Members
  • Posts

    242
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by MWdeJager

  1. Good post Bateleur! On the issue of traffic lights not changing. The PPA magazine once posted something regarding this. The switch works by detecting a large mass of metal above it. Maybe this metal must be iron or steel, because my 250kg Ally frame motorbike does not turn the lights green either. My full carbon road frame has absolutely no chance of making the lights change, so I'm going to skip the lights the moment it's safe to do so.
  2. Mud, ek gaan spin so baie by VA, as ek nie 'n liefde vir daai Bump k*k ontwikkel het nie, sou ek al lankal moes ophou spinning doen. Nou is ek 'n absolute sucker vir daai clubbing musiek met die beat as ek op my fiets is.
  3. Ek luister na alles, maar hier is 'n paar favourites - Leonard Cohen - all of it Dire Straits - Money for Nothing / On Every Street / Love Over Gold Pink Floyd - Dark Side of the Moon Collective Soul - 7 year itch Koos du Plessis - Skadus teen die Muur En as ek feitsry - niks kom by my Bump Mixes nie , vra vir Marius.
  4. So M, sal jy 'n patched tubby risk vir jou Argus volgende jaar? I would not, maar miskien is ek net bietjie paranoid
  5. - As dit Marius op daai fiets was, defnitief ooo Fo#k
  6. DT, ja, wat die ander opuens s? is waar tot 'n mate. Maar moenie sommer net daai storie aanvaar omdat almal so s? nie. Dit hang af van fiets tot fiets. (As jy 'n wye BB het, sit jou chainrigs meer na regs) Ek het 'n 52/42 chainring set en op die 42 kan ek enigeen van my klein ratte gebruik, no problem. Dis omdat die klein chainring presies reg oor die middelste klein rat sit. However, die 52 gebruik ek gladnie op my grootste 2 gears agter nie. As jy jou 39 regtig wil gebruik saam met die 12, sit 'n wyer BB in. Jy sal dan net nie meer die 53 op so baie van die ratte kan gebruik nie.
  7. Hmm, ek wens ek kon s? vinnig ry sal help. By Eselfontein het ek lekker gek*k. Daar is so baie single track, jy kan nie genoeg spoed kry om droog te waai nie en dan kom stroom sweet gemeng met sunblock in jou o? in. Dit brand bef*k. Na 4 keer se neerslaan is jou handskoene vol sand en dan help dit ook niks om die brand te probeer wegvee nie. Iemand het nou onlangs baby-blockout aanbeveel. Blykbaar brand dit nie jou o? nie! Maar die sweet sal jou nog steeds kry!
  8. M, hoe lank het daai ACs gehou voor die eerste speek gebreek het? Jy het daai wiele net voor laasjaar se DC gekoop en in die Argus het jou eerste speek gebreek, dink ek. Anyway. Dit wil voorkom of die wiel goed is vir max 5 maande, dan gaan die speke begin k*k. So begin sommer nou te budget, nie laat ek dink jy steur jou aan 'n budget as dit by jou cycling kom nie, om daai wiele elke 5 maande te laat rebuild. Dit gee jou sommer plenty tyd om 'n stel nuwe speke in te voer ook.
  9. Nee man, jy sal dan nog 'n moderator nodig h? net om weer op Marius te check. M wat maak daai ding op jou Avatar?
  10. Daai stukkie tussen 2.4 en 3.4 op Fatty se profile, dis nou net na die 2de robot, wees versigtig vir hom. Even sommige van die climbers suffer daarso om by te bly by die pack. MWdeJager2006-10-27 07:52:17
  11. Bertus, maar daai Pinarello KRAAK so terwyl jy ry, dit doen afbreek aan die looks
  12. OK Mampara, jy wen. Ek het net verlede week 3 BMWs gehad. Gelukkig nou weer terug tot by 2. Phew!!! M, SWAMBO smaak ook daai doef doef doef, kadoef f0kk0l, so jou ore is veilig in die Dennebos
  13. RABUBI, ek luister eerder na die bump version van "The Wall" voor ek brandewyn en Coke drink. Daai is in elkgeval 'n ANTI-BAAISIEKEL dop waarna jy verwys
  14. Moenie k*k praat nie. Daai bump mix van "The Wall" is 'n wenner!
  15. Fatty, M gooi nog altyd geld na die probleem. Die probleem is: "om goed te lyk" Ja ok Marius, jy mag my maar byt...
  16. M, so gaan jy nou langs die pad 'n nuwe tubby op jou rim vas-glue as 'y 'n pap wiel kry?
  17. I've been using wet Finish Line X-Country on both the roadbike and the MTB. On the roadbike I have no complaints, yet on the MTB it seems to wear off very quickly. I can't recommend anything, but would suggest that you stay away from Finish Line Cross Country for MTB applications.
  18. Fatty, have you ever considered stand up comedy?
  19. Ek stem saam Velouria. Daai pad is vir die cyclists ook! En wat betref die PPA races. Die riders betaal nie R50 of meer per funfide entry sodat hulle aan ANTI-BAAISIEKEL se ongeduldigheid moet toegee nie. 'n Groot persentasie van die entry gelde word gebruik om die traffic dept daar te h? ens. Dit irriteer my senceless wanneer party drivers duidelik kan sien daar is 'n fietsresies aan die gang en geen effort maak om stadiger te ry of uit die pad te kom terwyl die fietse verby kom nie. Dit sal slegs sekondes verskil maak aan hul arrival time, waar hulle ook al heen op pad is. Noem dit 'n funride, noem dit wat jy wil, maar die riders gaan nog steeds so vinnig ry as wat hulle kan en so veel van die pad opneem as wat hulle nodig het om hul posisie te behou in die bunch. As jy jou bunch verpas, gaan dit jou tyd gewoonlik aansienlik aanpas. Dis baie makliker om single file te ry op die Rooi Els pad, geen bunch wat jou probeer drop nie... My R2 vir vanmiddag want 2c is nou f*kk*l werd nie...MWdeJager2006-10-25 05:11:35
  20. Considering Die Burger se betrokkenheid by fietsry in die Wes Kaap, kan ek dit skaars glo dat hulle sulke bull$hit publiseer. Hulle sal natuurlik verskoon word as hulle ANTI-BAAISIEKEL se kontak details bekend maak sodat ek daai antie se opinie so 'n bietjie kan modify.
  21. Ek dink Winningtime is nog steeds besig om al die k*k uit te sort. Ten minste het hulle nou al vir groep "D" opgespoor. Daar is egter nog steeds 'n handjie vol mense wat vir ewig op die teer was - Riaan se tyd is hier by die 9h50 en hy is saam met my oor die matte.
  22. Hmm - True. But I was witness just this past Saturday morning to a roadbike puncture. After fitting the new tube and using the 1st bomb, the tyre was not properly seated so my good friend had to deflate it again. Another bomb later, and a discarded inner tube, the money spent was something like 15 + 15 + 20 = R50 for a flat. I can think of better ways to BLOW R50, than that thank you. 'n Dosyn Windhoeke bv.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout