Jump to content

snapshot

Members
  • Posts

    306
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by snapshot

  1. Jip dit sal nice wees gaan probeer om so bietjie van n nice "base" te bou des
  2. Hy moet seker iets doen om so fiets te kan betaal
  3. epoh waar werk jy dat jy sulke training ure kan insit.. ek wil ook daar werk
  4. Ok so die tannie het die klere gekoop en alles is nou reg vir die eerste race.. So wie van TCS gaan daar wees more.. Dink dit gaan lekker pret wees
  5. Dit is n nagmerie daar binne.. Sterkte vir die ouens wat nog moet gaan 1 tip stop in 5h Ave en nie in die parkering nie..
  6. Spinnekop wil jy nie nice wees en so bietjie uitdeel na die kant toe nie.. sal ook daarvan hou om so een te h?
  7. Ek gaan ook gaan wag net vir die res van werks mense dan gaan ons gaan..
  8. dis haar eerste race en die Tannie sal seker maak sy het n kleiner hemp..
  9. Ek begin saam met die Ladies 6:03 %2249. Ek sal eers moet sien of my been reg is om te ry het hom so bietjie seer gemaak. Ek en my fisho werk hard..
  10. Baie jammer om dit te hoor.
  11. snapshot

    Frames?

    As ek reg is het die top Specialized S-Works gegaan vir R8500, Seatpost, Frame,fork
  12. snapshot

    Frames?

    Grapkas maak by Fritz pienaar of as jy dalk wil more by Kastens Cycles n draai laat hulle bietjie vir jou uitvind oor specialized rame.. hulle is baie goedkoper.. stock van 2006 moet gaan e jy kan n nice rame kry.. so
  13. Wie in Gauteng vir koop die wiele
  14. Ek het van die geen probleem met hulle nie en daars nie n geluid nie.. Eks mal oor hulle Het ou looks gehaad en amper mal geword van die geluide
  15. I know Elsa and think its some team mate's not 100% sure
  16. Hi nou net n sms gekry dan van C-bist mense vanoggend raak gery is.. Blykbaar n man men n sleepwa.
  17. Krieket in aand oor fietsren Nov 07 2006 09:25:00:320PM - (SA) Christo Buchner Die eerste eendag-kragmeting in die krieketreeks tussen Suid-Afrika en Indi? aanstaande Sondag op die Wanderers in Johannesburg, kan in chaos ontaard. Toe die Indiese toerprogram gefinaliseer is, is daar nie besef di? wedstryd bots met 94.7 se fietswedren nie. Daar is nou besluit om die begintyd van die eendag-krieket?sryd van 10:00 na 14:30 te verander. Dit is ?n hoogs uitsonderlike geval dat ?n Sondag-wedstryd in Suid-Afrika as ?n dag/aand-stryd gespeel word. ?n Woordvoerder van Krieket Suid-Afrika (KSA) het gister ges? hy voorsien nie dat die dreigende verkeersprobleme in die omgewing van die Wanderers regtig ?n probleem sal skep nie. Die realiteit is egter dat met al die sluiting van paaie in en om Johannesburg vir die fietwedren, krieket-toeskouers heelwat probleme kan h? om by die Wanderers uit te kom. Dit veroorsaak reeds ongerief vir krieket-ondersteuners wat reggemaak het vir ?n dagstryd soos gebruiklik op ?n Sondag, maar nou skielik tot laat in die nag daar sal moet sit. Daar moes ook eers toestemming van die Indiese Krieketraad gekry word dat dit na ?n dag/aand-stryd verander kan word. Met die tydsverskil van ongeveer vier uur, beteken dit dat die wedstryd eers Maandagoggend sowat 02:00 in Indi? sal eindig. Die KSA-woordvoerder het gister ges? dit is veral roetes vanaf die Oos-Rand na Johannesburg en uit Pretoria en die Wes-Rand wat geraak word deur die padsluitings. Die M1-snelweg sal veral ?n probleem skep, want dit is ?n hoofroete vanuit alle rigtings na die Wanderers. ?Ons glo egter teen die tyd dat die wedstryd om 14:30 begin, die fietsren iets van die verlede sal wees en dit nie meer ?n invloed sal h? nie,? s? hy. Dit kan wel nog gebeur dat met al die verkeer wat n? die fietsren terugkeer, dit verkeersopeenhopings kan veroorsaak en dit moeiliker maak vir toeskouers wat op pad is na die Wanderers. In ?n poging om krieket-toeskouers te probeer oorreed om so vroeg moontlik by die Wanderers op te daag, word die geelwortel van bandanas in die Suid-Afrikaanse kleure voor die eerste 10 000 toeskouers gehou wat deur die hekke beweeg. Daar word ook 1 200 Suid-Afrikaanse vlae weggegee. ) Kaartjies vir die Indiese reeks is nou beskikbaar en kan deur Computicket se kli?ntesentrum bespreek word by 0 083 915 8000 of 0 (011) 340 8000. Kaartjie-pryse wissel van R70 tot R210 vir die eendagreeks en R30 tot R130 per dag vir die toetse. Vir die toetse is daar ook pakkette beskikbaar vir al vyf dae. Vir die Pro20-wedstryd op die Wanderers op 1 Desember wissel die pryse van R70 tot R175. Hubbers hier kom n ding
  18. Laat weet my van die reelings sal dit ook graag wil doen moet net kyk hoe dit by die werk in pas
  19. Die AL bunch 7:06
  20. Pantani het jy reg gekom snapshot2006-11-03 06:47:27
  21. www.supercycling onder online entries kan click jy op . Races in Red have recently been added. To check which race/s you have already entered, CLICK HERE
  22. Die Bakwena se se seeding is uit ek sien die Elite Ladies spring 5:50 weg.
  23. Very nice love the colour
  24. Lyk my Maart was die jaar n goeie jaar
  25. Ek bly by die huis en gaan probeer om n lekker LSD rides in te kry
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout