Jump to content

nellie

Members
  • Posts

    1937
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by nellie

  1. hey Cherise!!! Bly jy's terug in die land, welkom en weereens geluk!!:-) Wat's die volgende race waar jy die girls gaan seermaak hmmm?)
  2. oops, sorry...only read MWNN's post now..
  3. Don't know what deja-moo means. Is it the same as deja-vu? The feeling that i've heard that bull**** from Colonel before.
  4. Ek like daai Belgie?r in die kit!!!
  5. Yello Psychs... Wat bedoel jy nou?? Ek gaan ry! Haha...ja right - dit sou vir moeilikheid soek wees! Gaan kyk of ek bietjie van die aksie kan vang - dalk die middag in die kloof afry en kyk hoe almal vorder!:-) My oom het gister verjaar, so ons gaan so half deur om vir hulle op die plaas (net buite Willowmore) te gaan kuier vir die naweek, en dan verder maar in die omgewing rondkuier en al vir van ons ou vriende gaan hallo s?. Het vir die eerste 5jaar van my lewe in Willowmore gebly...daar gaan NIKS aan nie, maar ek's nogal lief vir daai plek - dit het 'n anderse skoonheid.
  6. Ooh ooh ooh...ek wil ook aansluit!!!
  7. die "Smith" in Team Cannondale Smith wat 'n ander fiets as 'n Cannondale in sy huis toelaat (...en dit nog hardop s? ook!) Het nooit geding ek sal die dag sien nie!! Haha Crux...ek dink nie dit was so wyse besluit nie...lyk of helfte van jou klub lede nou ogies maak vir die Colnago fietse. - hoeveel gaan dit kos om 200 Cannondales te vervang met Colnago's hmmm?
  8. Hey everyone! So....spill...who's gonna be there, where's everyone staying and what kit and bikes? Gonna see if i can spot some of you and cheer you on. Oh...few notes; Buy most of your groceries beforehand. Sounds like they already don't have milk in town, and all bread is usually gone by 3pm Friday afternoon. And....enjoy it!!! Have fun and good luck!
  9. Ek het 'n snaakse gevoel van deja-moo gekry toe ek hierdie lees!... Wat die res betref......julle is regte 'e!! (what the rest of you are concerned......you are real s!!)
  10. Oceans 11, 12 and 13 The Bourne series Pretty Woman The Simpsons Movie...lol!!! great laugh! Finding Nemo one of the classics - Evita SAW (both 1 and 2) all the scary movies...not so good, but hilarious nonetheless final destination the notebook (book is better though) Tour de France...(oops...that's reality isn't it?) Monster in Law
  11. VO2Max also gets my vote...sent me a whole selection of TdF dvd's and magazines...and i haven't even met him!! Thanx again VO2!!! Oh...and then ORCA and Poison for the Argus DVD!
  12. nellie

    Hobbies

    Ag so ietsie van alles... fietsry (pad en berg) kuns (wat op die oomblik omtrent die meeste van my tyd vat) ek's mal oor lees, kry net deesdae min kans daarvoor kosmaak muurbal indoor cricket enige iets met wiele (fietse, motorfietse, karre, F1, rallies...you name it!) argitektuur fotografie (gaan so half saam met die kuns, maar nou ja) musiek (hi, i'm nellie and i'm addicted!) PROBEER kitaar speel...gaan nog 'n tydjie vat en verder enige iets wat interessant is en ek die geleentheid kry om te doen.
  13. Well said SUPPORTER! ...ek sien ou Sernoche1 was eerste Augustus laas online...shame...kruip seker nou weg!nellie2007-08-13 06:37:43
  14. haha Crux, ek was nounet van plan om ook hierdie thread weer op te soek en die ou se neus daarin te vryf!
  15. okidoke Fats, ek maak so! Hey...dalk doen ek die CW-CT and back thing volgende vakansie;-) Lol @ Fandacious
  16. panzie it's sooooo much fun playing around in the wind (blowing at like 80km/h) and rain
  17. ...ja Fatty...i'm speaking to you! okay...the rest of you...hands up...who else in the WP was crazy enough to go out on your bikes in the beautiful STORMY weather we are having nellie2007-08-10 07:51:12
  18. Oooooh yeah!!! i'm in!! Let's do it up for a bit of training and strength and down for the thrill and adrenalin rush! whoopeeee! man - love things like this!!!
  19. Wel gedaan Cherise! ons is baaaaaaaie trots op jou! Hou so aan!
  20. I'd say Scott - one of my friends have one and he's very happy with it!!...plus it looks good!
  21. jayyyyyyyyyyy...so who's joining me??
  22. Wow Swiss!!! Absolutely stunning pics!!! hmmm...so again the question - when can we come and what are the requirements?;-) ready for a 50+ people hub invasion?? come on guys and girls...who's joining?haha
  23. o ja...maar ek se steeds OUTsurance kon vir hulle klere gegee het wat beter pas - daai goed hang soos tente aan hulle! ...en jip...ou Joost kan maar volgende keer die beentjies skeer...haha. (soos Mud se...ek het "leg fetishes...)
  24. My liewe oom Petoors...bedaar en kry daardie heart rate onder beheer! Waar op aarde lees oom dat ek gese het hulle is vet??? Amor is seker een van die vrouens in die land wat die beste gebou is, en Joost is groot, maar nie vet nie!?!? Daar is net mense wat funny lyk op 'n fiets (actually....Amor lyk fine...dis Joost wat bietjie awkward lyk) - soos bv. Soler...hy is nou een van die beste klimmers in die wereld, maar hy lyk vir my steeds soos 'n sprinkaan wat probeer fietsry. Wat die maer en anoreksies betref...ek stem 100% saam met oom - ek persoonlik is nie 'n aanhanger van die "skeleton-look" nie...gee my baie eerder iemand wat 'n goeie bord kos kan waardeer, bietjie vleis om die lyf het en steeds tevrede is met hulself! En serious...ek is ook alles behalwe maer en anoreksies! Oor vet mense wat ons jonger klomp wegry...vrek, asof ek dit nie weet nie - hier's een (meer gewigtige) ou in ons klub - teen bulte en platpad is als doodreg, maar ek bewe as ek teen hom moet sprint!!! Meeste van ons staan nie 'n katse kans nie... okay, so nou het ek myself verduidelik...jammer...hoop nie oom voel steeds beledig nie.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout