Jump to content

Grapkas

Members
  • Posts

    335
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Grapkas

  1. Ek moet net by s? dat ek het 'n baie bebliksimde man!!! En ja daai foto is redelik oud!
  2. die hele alias ding het my nou aan die dink gekry... Onthou enige iemand: 1. GMSA se BODY BEAT en die stupid tune? 2. Haas das 3. Grapkas DieDie 4. Telefun Quiz 5. Vlink Dink 6. Orkney Snork Nie Wat was nog op tv 20 jaar terug wat cool was!!! Ek dink ek gaan 'n request insit vir Kyk net en vra hulle moet dit weer uitsaai vir 'n goeie lag!!
  3. Ek dink as ek myself nie Grapkas genoem het nie sou dit tien teen een: DRUMROLLLLLL>>>>>>>>> HAASDAS moes gewees het!!!!!
  4. cervelo, ek is actually nie so oud nie maar my memories van grapkas diedie is actually baie blurry!!! Super cool memories though!!
  5. Ek is seker KykNet sal dit erens in die argiewe he!!!
  6. Ek dink ek is die mooiste!
  7. Ek weet nie of enige iemand vir Grapkas Diedie onthou nie maar so paar flashbacks uit my jeug het my laat besluit dat dit sal 'n voldoende alias wees net sonder die Diedie aan die einde!
  8. Backlash, dit wat jy gehighlight het is vir my glad nie kommer wekkend nie! Ouens soos jy moet liewers stil bly. Ons het sponsors soos outsurance nodig om races in Pretoria te back. Laas jaar se race was fantasties georganiseer en daar is absoluut geen rede hoekom die race nie kan groei nie! Ons races word al hoe minder en iemand wat kom met negatiwiteit is rerig volgens my ERG ONWELKOM!!!!
  9. Eintlik bore al die dope stories etc etc die living daylights uit my uit!!
  10. Ek het ook een van die stinky fruits in die hotel in gesmokkel. Nie seker wat is sy naam nie. Het hom vir 3 dae in die yskas gebere en toe ons hom oopmaak was hy ietwat stinky!! Not so very nice!
  11. Ons het almal so 'n bietjie maererig terug gekom, nie dat ek myself nog ooit geclasify het as maer nie maar ja china is 'n goeie eetlus demper!
  12. Ek was die eerste aand nog braaf maar toe visit ons die local mark waar daar waterskilpaaie, slange, eal en ander 'fishy' stuff was!! Die ander gross ding is dat al die kos in dieselfde vetterige "IETS" gaargemaak word. En ek dink nie dit is olyf olie nie...
  13. Hulle s? die seeslange is goed vir jou vel maar ek kon dit nie eet nie! Lyk lekker ne!
  14. Big H, die eerste aand het ek vir die girls ges? "ek sal die kos elke aand eet vir die res van my lewe!" twee aande later het ek soos die res net waatlemoen en rys gevreet en so paar chinese melktertjies.
  15. Ek voel erg gekrenk, ek het nie eers een lys gemaak nie!!!!! Lyk my ek het my touch verloor!
  16. Wie het actually die race gewen?
  17. Memories.....
  18. Not so sure that she's gonna win it. I'm putting my money on Cherry for the TT and the Road Race!!
  19. Have to agree with you Crux, i'm sure a totally overrated rider won't kill most elite competition most of them almost 10 years older than her. She also rode away from a lot of strong guys sunday in benoni!!!
  20. I heard the guys canceled a tour they were going to race in Germany to go and do altitude training to prepare for the tour so i think they maybe have some inside info.
  21. I don't like giving money to 'government', EK DINK DIT IS 'N SLEGTE PLAN!!! Wie gaan dit beheer??? Nee wat jong ek stem met spidey hulle gaan my eers moet vang!
  22. Ja nee Big Mamma dit wil vir my voorkom asof jy 'n permanente kramp in jou *&%$ het! En ja Amoryn ek moet vir jou dankie s? daai race was net wat ek nodig gehad het!
  23. BIGBULLsh*tMAMMA waar is jy nou eweskielik!! I didn't think so. Well i'm off. I expect this thread to be on a few pages when i get back tomorrow!
  24. Lyk my so!! Ideal training vir China!! Fast Flat and Furious!!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout