Jump to content

Grapkas

Members
  • Posts

    335
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Grapkas

  1. Almal weet ek is in china so jy kom soek nou k@k met die verkeerde Hubber. Gaan vra vir ou Amoryn wat het gebeur toe sy dit met my probeer het so BigBullsh*tMamma los my liewers net uit of kom race sondag and PUT YOUR MONEY WHERE YOUR BIG FAT MAMMA MOUTH IS!!!!
  2. Jy kan Sondag in Benoni by Rynfield terace kom probeer.
  3. Unfortunately not, ek is in China! WOOO HOOO kan nie wag nie!
  4. I'm Cycle Lab, the Hubbie is BMax/Velo the rest probably Bruce Reyneke
  5. Yes we'll be going on the toll road! I'm sure that will be fine! What bike & kit do you ride so i will at least recognise you?
  6. Sy kan vir jou 'n paar chop sticks bring!!
  7. Ja Nee Fatty, ek het die week plus minus 5 ure by binnelandse sake gespandeer om my Temporary Paspoort te kry en glo dit of nie ek het dit actually uit hulle gekry binne 2 DAE!!!! CAN YOU BELIEVE IT???!!! Dit het baie mooi praat en soebat en smeek gekos maar dit het gewerk!
  8. Fatty, the wind was pumpin last weekend! That is what makes it even worse. A club ride where your buddy puts you in the gutter!! Lekker ne! But ja the South Easter is definately nobodys friend!!
  9. Ek het op die stadium nie 'n saak met politics nie! Net te bly om te gaan!!! Hip Hip Horay!!
  10. When you train in PTA 4 Hours for 130 is not so bad. We did a 140km ride last Saturday with a 38 average. Thats speed freak!
  11. If anybody is interested: We're leaving from Bruce Reynekes shop in Lynnwood road at 6h00 to go around Hartebees poort Dam then back past Bek se plek on the Brits road. Should be about 4 hours and about 130km. EASY RIDE!!! NO SPEED FREAKS WELCOME!!!
  12. Die hub was lank laas so exciting!!!
  13. Mebbe IanC. Ek wil net vir Cervelo en Popey s? dat al wanneer sokor nog ooit vir my opwindend was was die dag to zizu daai ander dude met sy kop gestamp het. Andersins BOOOOOORIIIIIIING>>> But to each his own..
  14. Nog redes: Hy het 'n prostaat probleem so hy haat sy prostaat Hy kan nie sy dikderm beheer nie so hy poep die hele tyd en af en toe los hy enetjie in sy broek. Hy pis in die aand nog party keer in sy bed. Sy klere ruik soos motballe Sy kinders dink hy is hulle oupa.
  15. Sjoe! Nie juis skokkend nie! Ek is seker die ou lyk self soos Jean Claud Cloony!!! Rede vir sy houding: Sy hond, vrou, kinders kolegas haat hom! Hy haat sy hond vrou, kinders en kolegas! Sy kar is oud, so hy haat sy kar. Sy dak lek, sy mure is gekraak en daar is ten minste een venster in sy huis gebreek so hy haat sy huis. Sy gras vrek want hy is te suinig om dit nat te spuit! So hy haat sy tuin. Sy mistress het hom gelos want sy haat hom ook. So conclusion: Ons moet vir hom 'n bos blomme stuur want die ou suffer erg!!
  16. Ek skop nie meer nie! Ek is te bang die wiel draai en rol dan reg bo oor my en reverse dan weer terug! Ek stem, kom ons los vir Angel uit!
  17. MW wat is fout met jou???!!! Hoe kan jy nie rugby kyk nie? Wat kyk jy dan op 'n saterdag middag? Project Runway....
  18. Jislaaik. This has been a page turner!
  19. Julle is 'n klomp losers! Ek dink die twee lyk baie oulik. Laat ek raai julle is 'n klomp souties wat skree vir die Sharks..
  20. As Engela die report skryf kan sy mos maar skryf wat sy wil so as sy gekramp het het sy gekramp! dit is ok met my!
  21. Hey Quinton! It was a FANTABULOUS ride! We did 180km in the end! It was a long ride and i would sugest doing it in a strong group with a following vehicle. The days are getting colder and you need to get rid of your warm clothes before you start climbing and also refueling with quality beverage and hot cross buns before you head back is important! Spent the rest of the day sleeping but it was great. Ended the long weekend with a 140 so it was a good 4 days!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout