Jump to content

lowracer

Members
  • Posts

    302
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by lowracer

  1. i thought at first you were talking about the mean green machine(bicycle related of course): http://nexus404.com/Blog/wp-content/uploads2/2007/11/huffy-mean-green-machine-ii-the-dual-joystick-tricycle-with-attitude.jpg
  2. oom bigH is nog steeds die stirrer van 2006, wat van 2007? en wie is nou die hubber uber honey? ek dog ons het genomineer, maar waar is die uitslae?
  3. I'm in randburg, a few drops of hail did fall. but the bark was more than the bite .. the thunder was awesome! yesterday in pretoria, i did get caught in a small bit of hail, but no car damage
  4. veilig ry oom
  5. love the swimmingpool pictures. better than couch
  6. kan breek, maar jy kan hom maklik regmaak en mens kan parte kry
  7. do you park or drive in a parkway or driveway?
  8. I dont think brakes have lawyer lips.
  9. uh huh what is the sound of one hand clapping?
  10. in 3-7 days it is going to be a picasso! ... with nice green and yellow hues...
  11. what about the guy (mentioned in another thread) : glen of velokhaya?
  12. <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> Krag Onderbrekings My pa het toe besluit genoeg is genoeg. Net voor Krismis het pa besluit lat hy wil oplaas 'n generator koop, oorlat hy moeg was virrie krag onderbrekings. My Oupa dink 10% is kragonderbrekings, die anner 90% is die Munispaliteit se geld wat my pa innie borrelstoor bel?. My pa s? dit maak nie saak nie, of dit nou daai simpel mannetjie vannie cownsil is wat sy krag afsny, of daai simpel mannetjie van eskom, hy worrie nie, hy wil 'n generator h?. Nou ja, toe gat ons winkels toe om die ding te koop. Oppie kaart want my Pa s? my ma se kaart is baie lekker, jy koop net op Budget se rekening. Jy koop en jy vertel die mense om dit op Budget se rekening te sit. Ek weet nie lekker wie Budget issie, maar ek weet my pa sit alles op Budget se rekening. Ek reken die Budget outjie gat darem lekker moerig wees as hy uitvind wat my pa alles op sy rekening koop. In elk geval, ons gat loop koop toe die generator ding, en dis net mooi daar waar die moeilikheid begin. Kyk, as julle dink my pa weet niks van kamp af nie, of van karre af nie, of van vroumense af nie, dit is tog goed wat 'n mens kan sien, dan moet julle weet, hy weet bokkerol van krag af. Dis wat my ouma s?, dis so. Maar my pa worrie nie, toe hy eers daai generatortjie gestart kry, toe dink hy lat hy 'n elektriese ingeneer is. Dis glo slim ouens wat krag verstaan. Toe is my pa slim genoeg om te weet, solank daai generatortjie loop, solank maak hy krag, maar as hy stop, dan is hy net 'n stuk blik, met 'n fancy Japanese naam. So, voor my pa die ding aan die krag loop koppel, toe swiets hy eers die generatortjie af, en hy s? vir my: " Dawie, as 'n ou met krag werk, dan moet jy slim wees, en nugter". Wel, my pa is nie een vannie twee nie, so toe beginne ek worrie. Maar ek het verniet geworrie. Toe my pa daai drade vat, en hy shok nie, toe weet ek hy weet waarvan hy praat. Toe maak hy die drade mooi skoon solat die koper uitsteek en hy is toe reg om die masjien aan die kragpunt te koppel. Nou ja, toe sit ek lekker en kyk hoe my slim pa die kragonderbreking ding onner die knieg kry, en ek worrie niks nie, oorlat ek kan sien my pa weet van. Toe maak my pa daai swietsbord innie kombuis oop en hy maak reg om sy generatortjie se drade aan die swietsbord se drade te koppel. Dis glo solat as die krag afgaan, dan start my pa net sy generatortjie en die se krag sal die swietsbord maak werk. Daar is 'n gesegde wat die grootmense gebruik, hulle s? lat as die p?po die fan tref, dan's daar moeilikheid. Daai ooms wat so s? het nog nie gesien wat gebeur as die swietsbord se krag my pa tref nie. Kyk ooms, toe my pa so oppie leertjie staan en hy konnek daai generatortjie se kragdraad so aan die swietsbord se rooi draad, toe smaak dit vir my my pa is aan die hartaanval kry of hy kry 'n seningwee instorting of 'n eleptiese aanval of 'n stroke offe ding. Die way wat my pa daai swietsbord ruk en pluk dog ek my pa gat die ding uit die muur uit ruk en net 'n gat daar los. Nie syne nie, maar een innie muur daar waar die swietsbordtjie was. Maar die swietsbordtjie moef nie, en my pa hou nie op ruk nie, en hy skreeu ook. Ek dog dis van woede wat my pa so skreeu oorlat hy nou kwaad is virrie swietsbordtjie. Hy dans ok oppie leer en gooi sy dikkerige lyfie rond bo-op daai leer asof hy nou inne jaaif kompetisie deelneem. Net toe ek vir my pa wil waarsku lat hy vannie leer gaan afval, toe gebeur dit; hy val van daai leer af, maar hy val nie grond toe soos 'n mens moet nie, en toe verstaan ek hoekom party mense s? " hy't daar afgemoer", want daai wassie 'n val nie, daai wasse afmoer. Miskien hoekom Koeberg se moer weg is, lyk my met die krag saam het 'n ou maar probleme met die moere. In elk geval, kyk my pa val toe lat dit lyk asof hy geskiet is, maar sy lyf gee nog so 'n paar rukke met die wat hy so deur die lig trek, nes daai ouens op TV wat innie swembad induik en dan sulke s draaie innie lug maak. Toe dit vir my lyk dat my pa sy kop gaan misval en op sy alie val, toe skrik ek, want my ma s? my pa het 'n harde kop maar hy is 'n lamgat. Ek wil toe nie h? my arme pa moet sy gat verder lam maak nie. Maar toe is ek te laat, toe val my arme pa plat op sy blaker. Maar toe my pa so sit en jaaif, toe voel ek darem beter oorlat ek <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />kan sien hy is nie heeltemal 'n lamgat nie, oorlat hy sy boude toe lekker vinnig wikkel. Toe ek in my pa se oge so kyk, toe sien ek hy trek vir my gesigte ok, maar ek het nooit geweet my pa kan sy oge so omdop nie, ek sien net die wit soos hy jaaif. Toe klap ek maar hande vir my pa se trieks oorlat ek nie weet wat anners om te doen nie. Toe kom my oupa ingehardloop om te sien wat gebeur met die geskreeu. Toe vat oupa so aan my pa en toe begin oupa ok jaaif. Toe dog ek dis 'n paartie toe beginne ek ok jaaif solat hulle kan sien ek kan ok jaaif. Toe gat die ligte skielik af en toe hou oupa en pa op jaaif en toe staan ek ok maar daar rond en kyk wat gat my pa nou met die generatortjie doen. Toe my pa daar opstaan, toe sien ek hy het oppie plug geland wat aan die draad vas is wat aan die swietsbord vas is, wat toe aan my pa vas is oorlat die plug binne in my pa se boud ingesteek het. Toe gebeur daar 'n vreeslike ding, my pa vat daai genratortjie wat Budget nog moet betaal, en hy gooi daai ding binne innie bure se swembad en hy ruk daai draad uit die swietsbordtjie uit soos 'n sweepslag. Die outjie vannie cownsil het toe gekom en ons swietsbordtjie weer toegemaak, en ons krag weer by die paal gaan loop aansit en toe is alles weer normaal, behalwe lat ons nou nie weer 'n generatortjie het nie.
  13. I vote for Carla for the next ride or bicycling magazine cover!
  14. are we going to sit on our behinds the "hole" day and talk about r-sys and arsis?
  15. Duh, the headset is Nuovo record, If I pay that much for the bike, I expect it to have Super Record all round! actually, this is the bike that was supposed to be presented to the pope, when they dinged the top tube. so they made another one and presented that one to the pope instead. that one is now back in the colnago museum after JP2 died at least it is us$250K or best offer
  16. nickel plating?
  17. To the "bike messengers" commuting to work This morning I was driving up Sandton drive, crossing over Rivonia where it becomes Katherine avenue ... and the 3 of you wove accross traffic on the other side of the robot. How stupid can you be? If you want to cross, do it before the traffic light, when motor vehicles are standing still or slowing down... not just after the traffic light, when everyone is accelerating and there are 2 full lanes of vehicles. You were allmost clipped by a vehicle ... all 3 of you. If youre a bike messenger in NYC, it is fine, traffic will be gridlocked, or crawling. Not when traffic is flowing freely. I was doing 40 and accelerating, 2 cars behind those that had to stop. I can still handle cyclists not stopping at stop streets and red traffic lights, even if I dont condone it. But playing stupid is as stupid does in traffic, gets me very annoyed. Dont play chicken with 1.5 ton road users.
  18. this might be of use specifically to seatposts and bicycles http://www.sheldonbrown.com/stuck_seatposts.html
  19. what do you mean : not cycling related?????????????? EVERYTHING IS CYCLING RELATED!!!!! similiarly to what they say there is nothing new under the sun, or everything is invented allready in google, search for "frozen seatpost" ammonia or just click on the link where I have done it http://www.google.co.za/search?hl=en&q=%22frozen+seatpost%22+amonia&meta= your options include ammonia, coke, penetrating oil,etc the problem is that alu corrodes and increases in size. ammonia can remove the corrosion lowracer2008-03-11 12:02:18
  20. wel, jy kan seker net ppa races ry? of hoe maak jy met die csa races (sonder jou licence to ride)?
  21. same happens when some people get behind the steering wheel
  22. Whatever floats your boat. I actually had excellent service from them. but ... as we many times realised here on the hub ... there are 2 sides to every story.
  23. i'll rather pay extra to make sure the bike is there on time, than for the luggage bay to be full, and your bike is delayed till they get an open space. and the longer your bike waits, the bigger the chances of damage. your choice
  24. POPEYE FOR PRESIDENT lonestar ... ja die goeie ou dae toe supercycling forums elke nou en dan gesensor is .. en waar is hulle vandag ... toe
  25. and even an "angel" replied on the thread
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout