Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 78.8k
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

  • 'Dale

    4542

  • Hairy

    4316

  • gummibear

    3909

  • Eddy Gordo

    3867

Top Posters In This Topic

Posted (edited)

http://farm8.staticflickr.com/7078/7162462956_635a081453_c.jpg

http://farm8.staticflickr.com/7225/7162468428_a209636e20_c.jpg

http://farm6.staticflickr.com/5198/7162471514_589aea080f_c.jpg

Edited by gummibear
Posted

Yours?

 

http://farm8.staticflickr.com/7078/7162462956_635a081453_c.jpg

http://farm8.staticflickr.com/7225/7162468428_a209636e20_c.jpg

http://farm6.staticflickr.com/5198/7162471514_589aea080f_c.jpg

Posted

No...i wish, but i am saving for one.....always wanted a Parlee untill i rode one of these steel bikes.

 

Even if the bike itself was ordinary, the paint work is incredible!

They have done some fantastic projects: Flickr

Posted

Best beer in the world?

 

http://www.slate.com...best_beer_.html

 

post-1604-0-65660100-1337235897.jpg

 

They should have left it at:

"Attempts to name a “best beer” may seem unenlightened, or even absurd, to some. After all, food and drink involve an element of personal taste—chacun à son goût, as the French say—and the greatest beer for you isn’t necessarily the greatest beer for me."

 

Stooopid 'mericans.

Posted

Been clearing out some old emails and came across this - apologies for those that don't do the Afrikaans

 

Skooldae - 1988 vs 2011

 

1. Piet en Jan raak betrokke in 'n fight by die skool

  • 1988: n Groot groep seuns vorm rondom die twee, hulle slaan mekaar disnis, skud hande en die volgende dag is hulle dik pels.

  • 2011: Polisie word ontbied en arresteer vir Jan en Piet. Alle selfone met videos van die fight word gekonfiskeer as bewysstukke. Albei word aangekla vir aanranding. Altwee word geskors al het Piet alles begin. Die ouers word ingeroep vir konsultasie en die ander kinders wat die fight gesien het kry trauma berading. Die video van die fight is beskikbaar op YouTube.

2. Piet ontstig die klas want hy wil nie stilsit en stilbly nie

  • 1988: Piet se gat word vuurwarm geslaan. Hy sit nog steeds nie stil nie want sy gat brand te veel, maar hy hou darem sy bek en maak matriek klaar en word 'n suksesvolle besigheidsman.

  • 2011: Piet word op Ritalin gesit want hy het een of ander hiperaktiewe neiging. Word 'n zombie. Word getoets vir ADD (Attention Deficit Disorder). Die juffrou sukkel haar gat af. Piet kan nie bybly nie en verlaat skool na Standerd 6.

3. Jan gooi 'n klip en breek 'n ruit van die buurman se huis.

  • 1988: Jan se gat brand. Hy moet vir 'n week lank in die buurman se tuin werk.

  • 2011: Jan se gat brand. Sy pa word gearresteer vir kindermishandeling. Jan word in pleegsorg geplaas.

4. Piet druip Engels op Hoërskool

  • 1988: Piet se gat brand. Hy moet Engels ekstra klasse loop. Hy slaag Engels goed in matriek en gaan Universiteit toe

  • 2011: Die Onderwyser kry die skuld. Piet is getraumatiseer. Sy saak word opgevat deur 'n plaaslike menseregte groep wat bepaal dat dit rassisties is om Engels 'n vereiste vak te maak. Dit raak 'n politieke storie en 'n saak word aanhangig gemaak teen die skool en die Onderwysdepartement. Engels word van die curriculum afgehaal. Piet slaag matriek goed, maar sny gras vir 'n lewe want hy kan geen Engels praat.

5. Jan vat 'n klomp klappers, maak 'n bom daarmee en blaas 'n miershoop op.

  • 1988: Jan se gat brand. Die miershoop is daarmee heen . Duisende miere dood.

  • 2011: Die Veiligheidspolisie en Dierebeskermingsgroepe word ingeroep en Jan word aangekla van stedelike terrorisme en dieremishandeling. Sy ouers word dopgehou. Jonger broers en susters word van die huis af weggevat. Hulle rekenaars word gekonfiskeer en Jan se pa word op 'n lys van terroriste geplaas en hy kan nie verder werk kry nie. Die familie krepeer.

 

6. Piet val sy knie in nerwe gedurende pouse. Sy juffrou vee sy trane af, maak die knie skoon en gee hom 'n drukkie.

  • 1988: Piet voel gou beter en tweede pouse hol hy al weer rond.

  • 2011: Piet se Juffrou word beskuldig dat sy 'n pedofiel is en verloor haar werk. Sy kry 'n opgeskorte vonnis. Piet ondergaan terapie vir die volgende vyf jaar. Raak 'n moffie.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout