Jump to content

Recommended Posts

Posted

As jy ophou om na fietsryers te kyk sal jy nie jou Maclaren F1 crash nie.

:lol:

@ mr bean: Doen 'n "search" op hierdie tema... Daar was al 'n klomp mense, myself ingesluit, wat gekla het oor dieselfde ding. Op die einde van die dag, ry net jou fiets an geniet dit! Hou aan groet. As hulle groet, lekker! As hulle nie groet nie, *** hulle! :thumbup:

  • Replies 191
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

WTF, buying a bike doesn't suddenly make you part of a lets be buddies society. I don't drive around in my car greeting all the other drivers, so why should I greet people when I'm out riding my bike.

True, but you did not buy the car to be social. If you bought a racing car you would greet the people at the races. If you buy a hang glider, you would greet the people on top of the mountain. If you bought a fishing stick, you would drink klippies and moer your wife.

Posted

nee moet se mtb ryers groet altyd ek ry n mtb misk is dit probleem die roadies is jaloers oor die mtb ryers wat hulle wegry

Probeer ons hard om die post count bietjie hoër kry?

Posted

Laat ek gou al jou spelfoute regmaak:

Ek ry nie n F1, ek ry 'n 1976 VW Beetle,. Groet kos nie geld, klink my jy is ook so n poephol.

Jy moet bietjie jou SubA geld gaan terugvra.

Dalk is die Caps Lock of Shift stukkend op die keyboard?

Posted

Laat ek gou al jou spelfoute regmaak:

Ek ry nie n F1, ek ry 'n 1976 VW Beetle,. Groet kos nie geld, klink my jy is ook so n poephol.

Jy moet bietjie jou SubA geld gaan terugvra.

kom by dit is nie n opstel wat ek geskyf het wat jy moet merk

Posted

Ek moet erken dat as ek elke ou op 'n bike moet groet op 'n Saterdag oggend soos ek Chappies toe en terug ry, sal my hande permanent van die handlebars af wees. Ek is ook meer geneig om na die ou voor my se wiel te kyk as ek my padfiets ry. Dit het met evolusie te doen. Padfiets ryers is nie ten volle "errect" nie, maar mountain bikers is. Met die mountain bike sit ek mos lekker regop en kan ander fietsryers van myle af sien aankom. As jy vinnig tik, kan ons nog telefoon nommers ook uitruil terwyl jy verby kom en as ek deur 'n pothole gaan is dit actually lekker met die mountain bike. Met die padfiets is dit gewoonlik duur as ek deur 'n pothole gaan.

As regop sit en groet jou ding is, great! Maar party ouens is besig om te oefen en te konsentreer op hulle tempo ride, intervalle, die verkeer, etc. Miskien is dit onbeskof om hulle konsentrasie so te verbreek.

Jy het nie jou hande nodig om net jou kop te knik nie.

Posted

I agree with the OP... anyone that doesn't greet me is a windgat.

While training and bleeding from the ears I always give a courteous wave and smile and say "Hello" or "G'day" no matter how thick the red mist is during my interval...

I also wave at all other drivers while I drive... and all runners or walkers while I do the same.

Sometimes i even cross-pollinate and greet runners while I ride... Shameful I know :huh:

Posted

Oor die algemeen is MTB-ryers baie meer vriendelik as roadies....... maar dit is nie van belang nie.... Roadies is elkgeval meer gestress deur karre en als so dit maak eintlik sin

Wie gee inelkgeval om? As my dag bepaal moet word deur `n vreemdeling wat my nie groet nie op `n fiets dan is daar sekerlik iets fout met my?

Ek kan jou belowe dat niemand bedoel elkgeval die groet nie.

Die vreemde fietsryer oorkant die pad se dalk "more more"..... meanwhile dink hy vir homself "hahaha kyk die arme tappit se crap fiets"

Ek groet omdat ek skynheilig is en nie mense soos Mr Bean wil ontstel nie. Ons lewe in `n onstabiele tye vol baie onstabiele mense. Netnou maak Mr Bean `n "can of roadrage" oop op my....

So Mr Bean. Hoewel ek jou volgende keer baie vriendelik gaan groet, dink ek steeds jy het `n k@k fiets en is `n poephol....

Posted

I agree with the OP... anyone that doesn't greet me is a windgat.

While training and bleeding from the ears I always give a courteous wave and smile and say "Hello" or "G'day" no matter how thick the red mist is during my interval...

I also wave at all other drivers while I drive... and all runners or walkers while I do the same.

Sometimes i even cross-pollinate and greet runners while I ride... Shameful I know :huh:

At pick n' pay I always wave to the other shoppers at the next till. We're all in it together after all? Anybody who doesn't wave back, fark them. Lets see who stops to help them next time their trolley loses a wheel at the back of the frozen foods aisle.

Posted

I agree with the OP... anyone that doesn't greet me is a windgat.

While training and bleeding from the ears I always give a courteous wave and smile and say "Hello" or "G'day" no matter how thick the red mist is during my interval...

I also wave at all other drivers while I drive... and all runners or walkers while I do the same.

Sometimes i even cross-pollinate and greet runners while I ride... Shameful I know :huh:

I hope you do not cross-pollinate while running.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout