Jump to content

windgat fietsryers

mr bean

Recommended Posts

Dankie champion joker mense soos jy wat dink hulle is d*@#*$s slim is nie altyd so d!@*$*s slim as wat hulle dink hulle is

Ten minste het jy geleer om jou sinnetjies met 'n hoofletter te begin... Ons help graag, dis 'n plesier! Was dit jy ook wat op die taal nazi's se muur gaan verf het?

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 191
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Dankie champion joker mense soos jy wat dink hulle is d*@#*$s slim is nie altyd so d!@*$*s slim as wat hulle dink hulle is

Tsk tsk tsk Mr Bean! Of jy moet handoek in gooi of tou op gooi(hang af of jy bulimies is.....) Kan jy nie sien dat jy jouself keer op keer aanbied vir pakslae met jou aanmerkings nie!?!

Link to comment
Share on other sites

Ek pleit bewusteloos op hierdie aanklag. Ek en my seun het nou die dag GB toe en terug gery. Op pad terug het twee fietsryers verby ons gekom, een op 'n mountainbike ook op pad Strand toe, en een op 'n roadie na GB. Ek het gegroet, maar die ouens het waarskynlik of ge-daydream of was te ge-focus. 'n Paar anner ouens het ons wel gegroet. No skin of my back. <_<

Dis op die ou end nie die moeite werd om jou kop daaroor te breek nie. Geniet net die voorreg wat jy het om fiets te kan ry. :thumbup:

Link to comment
Share on other sites

Oor die algemeen is MTB-ryers baie meer vriendelik as roadies....... maar dit is nie van belang nie.... Roadies is elkgeval meer gestress deur karre en als so dit maak eintlik sin

Wie gee inelkgeval om? As my dag bepaal moet word deur `n vreemdeling wat my nie groet nie op `n fiets dan is daar sekerlik iets fout met my?

Ek kan jou belowe dat niemand bedoel elkgeval die groet nie.

Die vreemde fietsryer oorkant die pad se dalk "more more"..... meanwhile dink hy vir homself "hahaha kyk die arme tappit se crap fiets"

Ek groet omdat ek skynheilig is en nie mense soos Mr Bean wil ontstel nie. Ons lewe in `n onstabiele tye vol baie onstabiele mense. Netnou maak Mr Bean `n "can of roadrage" oop op my....

So Mr Bean. Hoewel ek jou volgende keer baie vriendelik gaan groet, dink ek steeds jy het `n k@k fiets en is `n poephol....

Dink die onnie wat so kla oor spelfoute moet jou ook aanpraat ''gestress'' jy is bietjie van die topic af

jammer om te hoor jou lewe is so onstabiel miskien moet jy ophou skynheilig wees en agter paaie ry dan hoef jy niemand te groet en so te stres

HAHA! :clap: :clap:

Edited by MTB_Roadie
Link to comment
Share on other sites

Dink die onnie wat so kla oor spelfoute moet jou ook aanpraat ''gestress'' jy is bietjie van die topic af

jammer om te hoor jou lewe is so onstabiel miskien moet jy ophou skynheilig wees en agter paaie ry dan hoef jy niemand te groet en so te stres

En so hou ons aan vriende op die Hub maak...

Link to comment
Share on other sites

You okes must try working for a Wal-Mart owned subsidiary, we have a new 3 meter rule, if anyone is within 3 meters of you, you must greet and offer assistance. Don't get me started on our new Sundowner rule... and no Tumbleweed, it has nothing to do with the alcoholic type, pity that.

Oh no, that's one way to lose me as a customer. If I want help i'll friggin ask for it.

Edited by velo
Link to comment
Share on other sites

Could not be bothered to read through everything.

Its simple really, be curtious. If someone waves hello, wave back. If you can find it in yourself to be curtious wave hello.

Sure you dont wave hello to everyone in your car, but if you make eye contact with the driver a smile sure does make a difference.

This nonsense of "I live in my own world so why be decent to others" is bollocks.

As Eldron likes to say, common sense, but to quote Mr Dangle, try give it 2 seconds thought.

I think its nonsense. People are so wrapped up in each others lives and business. If they greet, they greet, if they don't they don't, tough cookies. Cheese and rice, why do we need all these friggin rules for everything.

Link to comment
Share on other sites

Tsk tsk tsk Mr Bean! Of jy moet handoek in gooi of tou op gooi(hang af of jy bulimies is.....) Kan jy nie sien dat jy jouself keer op keer aanbied vir pakslae met jou aanmerkings nie!?!

Ag sjuim small h dit is nie so erg jy het seker al baie pakslae in jou lewe gehad dit is hoekom jy ken van tou op gooi

Link to comment
Share on other sites

I think its nonsense. People are so wrapped up in each others lives and business. If they greet, they greet, if they don't they don't, tough cookies. Cheese and rice, why do we need all these friggin rules for everything.

we need rules, cause you just dont mix cheese and rice - very much like pineapple and pizza ... :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Mr Bean, jy is besig om ons Strand mense se naam krater te maak. Ons is 'n ordentlike klomp.

vra jy my of se jy my ek weet ek bly ook daar maar iemand wat homself ordentlik beskou sal groet so die wat dink hulle is ordentlik kan volgende keer groet

Link to comment
Share on other sites

Boontjie.

Miskien is dit te verstane dat mense jou nie groet nie. Miskien ry, bestuur en groet jy soos jy skryf. Waar ek vandaan kom sien ons dit nie as 'n groet as iemand vir jou met die middelvinger waai nie.

Link to comment
Share on other sites

Ag sjuim small h dit is nie so erg jy het seker al baie pakslae in jou lewe gehad dit is hoekom jy ken van tou op gooi

regtig nou! jou spelling is afskuwelik! dit is 'n klad op Afrikaans! :thumbdown:

wys jou net waar uitkoms-gebaseerde onderwys jou in die lewe bring - kwaad vir mense wat nie vir jou waai nie :o

en buitendien - ek eet nie graag tou nie ;)

Link to comment
Share on other sites

Ten minste het jy geleer om jou sinnetjies met 'n hoofletter te begin... Ons help graag, dis 'n plesier! Was dit jy ook wat op die taal nazi's se muur gaan verf het?

nee ek is die ou muur gebou het die ou wat die muur geverf het staan agter jou neus

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout