Jump to content

windgat fietsryers


mr bean

Recommended Posts

Vra jy my of se jy my? Ek weet ek bly ook daar, maar iemand wat homself ordentlik beskou sal groet, so die wat dink hulle is ordentlik, kan volgende keer groet!

 

Aai tog, jy't nou so mooi reggekom met die Shift knoppie, en daar vergeet jy alweer...

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 191
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Boontjie.

Miskien is dit te verstane dat mense jou nie groet nie. Miskien ry, bestuur en groet jy soos jy skryf. Waar ek vandaan kom sien ons dit nie as 'n groet as iemand vir jou met die middelvinger waai nie.

 

 

:clap: :clap: :clap:

Link to comment
Share on other sites

Here I am in the far out post telling any one who will listen..... That saffa runners and cyclists always greet, wave, smile etc when passing one another on the orads in good ole SA.

 

The same does not happen here, the majority of runners and cyclists will ignore you totaly, not even make eye contact or return your smile / greeting.... Except of course for the forgein non EU looking peps they generaly tend to be friendly.

 

And also the horse riders, they almost always greet.

Link to comment
Share on other sites

nee ek is die ou muur gebou het die ou wat die muur geverf het staan agter jou neus

 

Wat presies staan hier bo ?

Link to comment
Share on other sites

nee ek is die ou muur gebou het die ou wat die muur geverf het staan agter jou neus

 

WDF?! Dalk het jy te veel van die muur af geval? Ek het jou sinnetjie seker 10 keer gelees, maar ek verstaan nie, jammer. Wil jy weer probeer?

Edited by Black&Blue
Link to comment
Share on other sites

Dit is nou suiwer afrikaans. Knap gedaan my maat.

 

Vir wat dit werd is en terwyl ons nou die taalpolisie oproep:

Grammatikaal (met hoeveel m'e ook al) is anglisisties, nie suiwer afrikaans nie... ;) Die afrikaanse woord is "taalkundig".

Link to comment
Share on other sites

nee ek is die ou muur gebou het die ou wat die muur geverf het staan agter jou neus

Genade. Is jy die missing link of wat?

Wat de duiwel het jy hier probeer skryf?

Is dit Cro Magnon?

Link to comment
Share on other sites

OK genoeg is genoeg. Hou op om op Bean te pik. Julle gee die arme ou nie 'b blaaskansie nie en hy dink julle is ernstig terwyl almal sit en julle holle skeur en nog 'n worteltjie warm maak.

 

As 'n reel moet ons se^ jy mag eers op 'n ou begin pik na so 'n maand...net sodat hy darem kan sien dis nie (altyd) (helemal) persoonlik nie.

Link to comment
Share on other sites

Jinne mannetjie. Ek weet dit is reeds genoem, maar wil jy nie maar 'n halwe poging aanwend om jou sinne leesbaar te maak nie? Alhoewel, indien jy nie jou naam so vergat op 'n publieke forum nie, sou die 'fret' nie so snaaks gewees het vir ons nie.

 

...As you were.

Link to comment
Share on other sites

Vir wat dit werd is en terwyl ons nou die taalpolisie oproep:

Grammatikaal (met hoeveel m'e ook al) is anglisisties, nie suiwer afrikaans nie... ;) Die afrikaanse woord is "taalkundig".

 

Ja en "home-schooling" is net suiwer Afrikaans in Benoni ;) (...en taalforum is een woord).

Link to comment
Share on other sites

jy is reg op die einde van die dag moet n mens dit geniet en glo my ek geniet fietsry

 

Then why don't you just ride your bike and stop being concerned with other cyclists? Klim dan op jou donnerse fiets en ry!

Link to comment
Share on other sites

Then why don't you just ride your bike and stop being concerned with other cyclists? Klim dan op jou donnerse fiets en ry!

 

 

is dit die T-Rex wat praat? :unsure: ek verneem die "mid-week" T-Rex kan noggal erg wees......

Link to comment
Share on other sites

You okes must try working for a Wal-Mart owned subsidiary, we have a new 3 meter rule, if anyone is within 3 meters of you, you must greet and offer assistance. Don't get me started on our new Sundowner rule... and no Tumbleweed, it has nothing to do with the alcoholic type, pity that.

 

Is that now when you moon them to show that the moon is soon to be rising? :lol: :lol:

Link to comment
Share on other sites

Was jy op skool of home-schooling, want jy spel soos jou g@t, en jou sintakse is be-moerd. Miskien moet jy op 'n taal forum rond sluip en kyk of jy gramatikaal korrek kan spel.

hoe dan nou sammajoor dink ek was op skool en jy was by home-schooling want jy spel net so sleg

Link to comment
Share on other sites

MR BEAN. Ken die mense van die Strand jou? Dalk wil hulle jou nie groet as gevolg van jou houding nie.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout