Jump to content

Recommended Posts

Posted

Jislaaikit but I am unfit

Did the Telkom Satellite race on Saturday9 us Telkom boytjies were not allowed to do the race and our own race was on Saturday).

Did a 3:37 ek het afgek@k on Hekpoort, even two poppies came pedalling past the oom, not fast of courseEmbarrassedEmbarrassedEmbarrassed, but still came past the oom.

Now my dillema is this do I stop cycling EmbarrassedEmbarrassedEmbarrassedEmbarrassedor do I grovel for someone to mail me a training program.CryCry

Next race 12 Jan 2008 Nylstroom Druiwe FeesShockedShockedShockedShockedShocked
Posted
Jislaaikit but I am unfit

Did the Telkom Satellite race on Saturday9 us Telkom boytjies were not allowed to do the race and our own race was on Saturday).

Did a 3:37 ek het afgek@k on Hekpoort' date=' even two poppies came pedalling past the oom, not fast of courseEmbarrassedEmbarrassedEmbarrassed, but still came past the oom.

Now my dillema is this do I stop cycling EmbarrassedEmbarrassedEmbarrassedEmbarrassedor do I grovel for someone to mail me a training program.CryCry

Next race 12 Jan 2008 Nylstroom Druiwe FeesShockedShockedShockedShockedShocked
[/quote']

Grovel give up and send the FONDIEST of them all my way....Big%20smile
Posted

Net 'n paar chill pille, dan worry jy nie oor die poppies wat jou verby vat nie. Ek dog die rede dat ons altyd agter die poppies is, is om na die mooi eh... bene te kyk. Ek raak bekommerd as die "OOM" sammajoor nie die mooi "bene" meer raak sien nie....

Posted
Net 'n paar chill pille' date=' dan worry jy nie oor die poppies wat jou verby vat nie. Ek dog die rede dat ons altyd agter die poppies is, is om na die mooi eh... bene te kyk. Ek raak bekommerd as die "OOM" sammajoor nie die mooi "bene" meer raak sien nie....[/quote']

Die oom was te f0kk3n moeg om eers te perve oor die.... bene wat voor my was ek wou net dood eenvoudig oor Hekpoort kom voor ek dood wasConfusedConfusedConfusedConfusedConfused
Posted
As jy ernstig is ' date=' praat met Shammy Rash[/quote']

Ernstig oor wat??????????Big%20smileBig%20smileBig%20smileBig%20smile

Ernstig om te verkoop Big%20smile, LOLLOLLOL

Shammy is a good coach, talk to him..

Posted

guys guys guys, samma is just trying to set the scene so that no-one realises what he's up to when he hops into THE patrol car........... he's just trying to go "one up" on KF's tactics to maximise choccie cake indulgence!

Posted

Die M en Oom H kom Argus toe!!!!! Gaan ons eerste "race" wees in twee jaar. Ons het vir die hele jaar omtrent niks gery nie. Ons het Sondag so 10km gaan ry en die afgelope twee oggende 4 uur opgestaan en so 3/4 uur op die spinners ge-idle.

Jis maar op ons gevorderde ouderdom is dit donners moeilik as jy die klein "edge" wat jy gedink het jy het verloor het. Ons moet maar net aanhou en die inetsiteit verhoog want ons gaan 5600km ver vlieg Kaap toe vir die event en dit gaan ons donners baie geld kos!!!!!!!

H daai klein edge wat jy van praat het ek nog nooit gehad nie  nou moet jy weet hoe moeilik dit vir my is.  Maar ja ek moet begin oefen  BAIE OEFEN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout