Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 142
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Hijack Spidey ry jy more' date=' dit lyk of ons weer Metro begeleiding het
[/quote']

 

Hijack2<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

Sal kyk om vir 'n rukkie saam te ry....

Ek doen die skoon familie......moet 8 klokkies by die huis wees......en die huis is ver van daar........

So sal net gesig kom wys.

 

Hijack over...

As you were.......

 
Posted

dINK dus John, jy sien dan hoe hulle gaan saam swem het, saam geslaap he top tafels onder die sterre en gejaag het to bo die berg vir some "alone time" kissie kissieBig%20smile

Posted

Hey Nellie it must have been awesome Big%20smileBig%20smile I did the Fanie Botha hiking trail back in the  80's with a friend of mine and four girls . around Sabie,Pilgrims rest,Mac mac, Gods window. It was also stunning

Posted

 

komaan Nellie' date=' ons gaan jou net glo as jy 'n foto plak.

 

 

 

Waars Fire? sy weet mos jou skinner stories.

 

 

 

maar luister mooi na die oom, Vakansie Romanse is net lekker tot skool weer begin. Hou gewoonlik niks langer as 6 weke. smiley2.gif [/quote']

 

mMmMmMm???? Roep iemand my?Confused

 

Nope,my lippies is geseel....EmbarrassedTongueEmbarrassed

 

Posted

Eelloooohaaa nellie.....ek is soooo bly jy het die hike geniet!

Jy weet my sak is al klaar gepak vir die volgende eenBig%20smileWinkBig%20smile

 

 

Posted

Haha,sorry, geen fiets nie:-(

 

 

 

haha oom Pops, nee wat...di? een gan dalk net lewenslank hou. En ons het mos ooreengekom dat ons mans met klippe moet gooi;-)

 

 

 

mrs.C...don't think so,lol - but i think the Fatman will approve;-)

 

 

 

Lol @ die smiley comments! Marius...ek het daai trick by jou geleer.

 

 

 

Bwahahaha, nee, John was nogal nie te onaansienlik nie...van Duitse herkoms en als, maar hy's getroud,so ek's verlief op die stap, bos, poele (...hmmm...en dalk die italianer se kookvernuf). Cute Marius!

 

 

 

Ja ja Vuurtjie, jy kom saam, daai hotel sou cool gewees het, mar ek sou die stap vir niks in die w?reld wou mis nie. Het julle toe bietjie daar in Kampsbaai gaan bly?

 

 

 

ORCA...nee, ek het nie...dit was te koud, het my piepie heel weggeskrik toe ek inspring,haha!

Posted
Haha' date='sorry, geen fiets nie:-(

 ORCA...nee, ek het nie...dit was te koud, het my piepie heel weggeskrik toe ek inspring,haha![/quote']

 

sies nellie, het jy spesiaal in die water ingespring om te piepie????????????

 

Confused

 

LOLLOL

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout