Jump to content

Cherise ry vir MTN... dws sy ry 'n Raleigh!!!?????

Recommended Posts

Posted

Ek sien in my Bicycling wat gister gekom het dat Cherise vir MTN ry die jaar..... seker ou nuus ....duh!!!!!! ........maar dit beteken sy ry nou 'n Raleigh wat Shimano goetters op het!!!!!!!!.

Gaan oompie Crux vir haar dalk 'n Commondale wat hy laat spytverf het daar in Verneeniging met die naam Raleigh op insmokkel oor die Juksei????? Crixie onhou net om die naam reg te spel..... NIE Rally nie.

Ekke wonner maar net hoekom so baie van die SA champs Raleighs ry. Dit moet tog maar beteken dat nieteenstaande die alewige kritiek die snobs sal MOET begin erken dat Raleigh dalk net iets beet het hier.
  • Replies 41
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Hulle het maar noudie dag vir haar n SRM opgesit om die fiets se waarde te verdubbel....

SA Champs... duh soos jy se... want hulle word gesponsor... dis nogal Embarrassed dat jy dit nie weet nie. Ons het destyds vir Malcolm n Bianchi gegee by HSBC, maar tye het intussen tough geraak....

Ons moet nog bietjie tandem race sometime... ek met my snobbie cannondale en jy met jou cheap cheap... sal LOL wees

Nag ou grote!Big%20smile

Posted

Ek se weer jy willie rerig "race" nie..... wat gaan jy vir die anner Boksombenne lede se as ekke en die mighty M dalk wen!!!!!!!! teeee heeeee

PS daai tydjie waarna jy so smag is dalk nader as wat jy dink!!!!!!!!
Posted

Cherise het seker nie die team issue nie!!LOLwant daar is nie n manier dat daai bike onder 8kg is nie.

Maar soos ek nou die dag vir haar se as sy op daai bike wen dan weet ons sy het regte Talent!!Big%20smileLOL

Posted
Net vir n bietjie info' date=' want dit lyk my julle kyk net met een oog, Raleigh Team Issue met Dura-ace is 7.2kg[/quote'] Sjeesh, Dan Lieg MTN se mechanic, want hy het ges? dat hy nie David George se bike onder 7.7 kg kan kry met racing Carbon wiele nie!!!!
Posted

Saw her yellow bike up close in Sabie. Frame looks OK, paintjob not done well, esp the yellow highlights on the top tube - sprayed on top of the dark blue layer, has a distinct greenish tinge Dead.

I dont know about the weight, but the MTN ladies wil be riding & racing on Ultegra wheels, not Dura Ace, so add another couple of grams...
Posted
Ek se weer jy willie rerig "race" nie..... wat gaan jy vir die anner Boksombenne lede se as ekke en die mighty M dalk wen!!!!!!!! teeee heeeee

PS daai tydjie waarna jy so smag is dalk nader as wat jy dink!!!!!!!!

Met n combined FTP van 700 watts en n average Power to weight van 4.5 watts per kilogram op my tandem sal jy maar mooi moet ry om net in dieselfde race as ek te wees... maar hey, daar is altyd pap wiele ne?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout