Escapee.. Posted July 28, 2017 Share het hulle al probeer. die mannetjie by Musica het vir my gese ek moet dit download.... Lekker Fanie, het gewonder wie die Varkhart ou is Amper naweek! Kalahari Vegmot 1 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Bateleur1 Posted July 28, 2017 Share Kan n mens nie direk die SABS kontak om sulke programme te koop nie? Het so iets erens gehoor Jy bedoel seker die SAUK. Dalk het hulle dit aan Multichoice verkoop Allrounder 1 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Kalahari Vegmot Posted July 28, 2017 Share Jy bedoel seker die SAUK. Dalk het hulle dit aan Multichoice verkoop Jy bedoel seker Veelkeuse... Bateleur1 1 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Kalahari Vegmot Posted July 28, 2017 Share Dankie FANIE! Soooooo bly jy het mooi jou identiteit gaan vasmaak. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Bateleur1 Posted July 28, 2017 Share Jy bedoel seker Veelkeuse... Tegnies gesproke VeelHerhaling fanievb, Allrounder and Kalahari Vegmot 3 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Kalahari Vegmot Posted July 28, 2017 Share Tegnies gesproke VeelHerhalingOf VeelGemors... Link to comment Share on other sites More sharing options...
Help.Me. Posted July 28, 2017 Share ek is opsoek na die brakkenjan en dawie kabouter animasie reekse op DVD as enige iemand dalk weet waar mens dit kan kry sal ek baie dankbaar weeshttps://www.bidorbuy.co.za/jsp/tradesearch/TradeSearch.jsp is dit wat jy soek? https://www.bidorbuy.co.za/jsp/tradesearch/TradeSearch.jsp sien hier ook Edited July 28, 2017 by Help.Me. Link to comment Share on other sites More sharing options...
fanievb Posted July 28, 2017 Share https://www.bidorbuy.co.za/jsp/tradesearch/TradeSearch.jsp is dit wat jy soek? https://www.bidorbuy.co.za/jsp/tradesearch/TradeSearch.jsp sien hier ook kwaailappies, het vergeet van bidorbuy dankie Link to comment Share on other sites More sharing options...
Robbie Stewart Posted July 31, 2017 Share Het julle klomp niks te se na die naweek nie? Ek was die naweek aangenaam verras om te leer dat al die ure in die gimnasium op hulle oefenfietse en "spin" sessies begin vrugte afwerp. Ek het alweer 'n hele klomp persoonlike-beste tye op daardie ander toep wat sommige irriteer gesit, en ek is nou baie fikser, en maerder ook sommer, in die verloop van my gereelde oefeninge wat nou amper 2 maande aanhou. lekker man, lekker! Bateleur1 1 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Allrounder Posted July 31, 2017 Share Ek het die naweek weer gekyk na kruis oefening dose naby my. Maar hulle bly vrek duur. So graag soos ek wil, kan ek nie 800 n maand betaal om te gaan hardloop en spring en goed optel nie. Ek was so vies ek het nie eers fiets gery nie, en sommer n roomys gaan eet. Dexter-morgan and Robbie Stewart 2 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Dexter-morgan Posted July 31, 2017 Share Ek het die naweek weer gekyk na kruis oefening dose naby my. Maar hulle bly vrek duur. So graag soos ek wil, kan ek nie 800 n maand betaal om te gaan hardloop en spring en goed optel nie. Ek was so vies ek het nie eers fiets gery nie, en sommer n roomys gaan eet. Dis besliss my oefening van Keuse, Dit klink duur maar dis soos om n persoonlike afrigter te he en die Kompetiesie binne jou maak laat jy harder werk. Ek is nou wel een van die ou toppe in ons BOKS maar geniet dit ter dee, Die internationale spele is volgende naweek Ek dink, Matt Frazer bly my gunsteling. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Robbie Stewart Posted July 31, 2017 Share Ek het die naweek weer gekyk na kruis oefening dose naby my. Maar hulle bly vrek duur. So graag soos ek wil, kan ek nie 800 n maand betaal om te gaan hardloop en spring en goed optel nie. Ek was so vies ek het nie eers fiets gery nie, en sommer n roomys gaan eet. Beste draai-roomys wat ek sover in die Kaap geniet is by die pers winkeltjie op Melkbos se strand. Laaang roomyse, en dan kan jy so helfte van die skuld-gevoel wegstap op die strand na Koeberg se kant toe. Die ander helfte brand jy af op jou fiets. LBKloppers 1 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Allrounder Posted July 31, 2017 Share Ek bly maar n n'ice ou. hulle is daar in die strand, en ek vat net n small. Hulle het gesonde porsies. Robbie Stewart 1 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Allrounder Posted July 31, 2017 Share Dis besliss my oefening van Keuse, Dit klink duur maar dis soos om n persoonlike afrigter te he en die Kompetiesie binne jou maak laat jy harder werk. Ek is nou wel een van die ou toppe in ons BOKS maar geniet dit ter dee, Die internationale spele is volgende naweek Ek dink, Matt Frazer bly my gunsteling.Een van my LBS winkels het n boks begin. Was nog nie daar nie, maar het baie goeie goed gehoor. Hulle is ook bietjie goedkoper vir een of ander rede. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Ed-Zulu Posted July 31, 2017 Share Een van my LBS winkels het n boks begin. Was nog nie daar nie, maar het baie goeie goed gehoor. Hulle is ook bietjie goedkoper vir een of ander rede. PFW = Plaaslike fiets winkel...maar nou is hulle 'n fietsboks Allrounder, Robbie Stewart and Dexter-morgan 3 Link to comment Share on other sites More sharing options...
SURFER Posted July 31, 2017 Share Beste draai-roomys wat ek sover in die Kaap geniet is by die pers winkeltjie op Melkbos se strand. Laaang roomyse, en dan kan jy so helfte van die skuld-gevoel wegstap op die strand na Koeberg se kant toe. Die ander helfte brand jy af op jou fiets. Dit is my dorp. Die beste LBKloppers and Robbie Stewart 2 Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now