Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Kan n mens nie direk die SABS kontak om sulke programme te koop nie?

Het so iets erens gehoor

Jy bedoel seker die SAUK.  Dalk het hulle dit aan Multichoice verkoop  :ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Het julle klomp niks te se na die naweek nie?

Ek was die naweek aangenaam verras om te leer dat al die ure in die gimnasium op hulle oefenfietse en "spin" sessies begin vrugte afwerp. Ek het alweer 'n hele klomp persoonlike-beste tye op daardie ander toep wat sommige irriteer gesit, en ek is nou baie fikser, en maerder ook sommer, in die verloop van my gereelde oefeninge wat nou amper 2 maande aanhou.

lekker man, lekker!

Link to comment
Share on other sites

Ek het die naweek weer gekyk na kruis oefening dose naby my. 

Maar hulle bly vrek duur. So graag soos ek wil, kan ek nie 800 n maand betaal om te gaan hardloop en spring en goed optel nie. 

Ek was so vies ek het nie eers fiets gery nie, en sommer n roomys gaan eet. 

Dis besliss my oefening van Keuse, Dit klink duur maar dis soos om n persoonlike afrigter te he en die Kompetiesie binne jou maak laat jy harder werk. Ek is nou wel een van die ou toppe in ons BOKS maar geniet dit ter dee, Die internationale spele is volgende naweek Ek dink, Matt Frazer bly my gunsteling.

Beste draai-roomys wat ek sover in die Kaap geniet is by die pers winkeltjie op Melkbos se strand. Laaang roomyse, en dan kan jy so helfte van die skuld-gevoel wegstap op die strand na Koeberg se kant toe. Die ander helfte brand jy af op jou fiets.

Een van my LBS winkels het n boks begin. 

Was nog nie daar nie, maar het baie goeie goed gehoor.  Hulle is ook bietjie goedkoper vir een of ander rede. 

Link to comment
Share on other sites

Beste draai-roomys wat ek sover in die Kaap geniet is by die pers winkeltjie op Melkbos se strand. Laaang roomyse, en dan kan jy so helfte van die skuld-gevoel wegstap op die strand na Koeberg se kant toe. Die ander helfte brand jy af op jou fiets.

Dit is my dorp.  Die beste

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout