Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

Wel ek het eergister ontvangs geneem van my nuwe (demo) Isuzu dubbelkajuit bakkie. O my jinne, daai bakkie neem my asem weg elke keer.

Baie geluk Robbie.

 

Dis n mooi bakkie!!!

 

Watter model is dit

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

lukraak vraag 

 

 

Wat los julle as 'n fooitjie vor kelners ?

 

El het lass 14% gelos ( ek gaan vreeslik min uit)en my vriende hak almal af dis te veel

Link to comment
Share on other sites

lukraak vraag

 

 

Wat los julle as 'n fooitjie vor kelners ?

 

El het lass 14% gelos ( ek gaan vreeslik min uit)en my vriende hak almal af dis te veel

Wel ek werk definitief nie 'n persentasie uit nie! Edited by Kalahari Vegmot
Link to comment
Share on other sites

@Kalahari...gedink jy is al teen hierdie tyd binnebandloos...jy weet mos nou al teen die tyd dat ekstra gewig is nadelig...daardie 1kg binneband en 2kg gereedskap stuk en ten laaste daardie sak wat ook nog sowat 500g weeg...

Ek ry altyd 'n ekstra binneband saam, wat pak hy alles in jou saalsakkie i ?

 

Keep the rubber on the gravel!

Link to comment
Share on other sites

lukraak vraag

 

 

Wat los julle as 'n fooitjie vor kelners ?

 

El het lass 14% gelos ( ek gaan vreeslik min uit)en my vriende hak almal af dis te veel

Vra jou vriende of enige van hulle al ooit gewerk het as 'n kelner?

 

Ek gee minimum 10%. Rond gewoonlik op tot die naaste R10. Behalwe as die diens rerig sleg is. Maar dan sal ek met die kelner of die bestuurder praat dar hulle eerder die probleem uitsorteer.

 

'n Vriend van my het homself deur varsity gesit deur as kelner re werk, en ek het gesien hoe swaar hy soms kry.

 

Ek kan dit nie oor my hart kry om snoep te wees met fooitjies as ek so bevoorreg is om uit te kan eet nie.

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk Robbie.

 

Dis n mooi bakkie!!!

 

Watter model is d

 

 

Dankie Bloukrans,

 

Ek het die KB250 LE 4x4 Crew Cab.

 

...met al die KB300 LX se ekstra's bygegooi net vir die pret. Ek het die bakkie as 'n demo model gekoop, en die handelaar het my laat weet dat hy die bakkie so bestel het van die fabriek af omdat die gewone demo modelle te vervelig was.

 

Winskoop van die eeu gewees.

Link to comment
Share on other sites

Dankie Bloukrans,

 

Ek het die KB250 LE 4x4 Crew Cab.

 

...met al die KB300 LX se ekstra's bygegooi net vir die pret. Ek het die bakkie as 'n demo model gekoop, en die handelaar het my laat weet dat hy die bakkie so bestel het van die fabriek af omdat die gewone demo modelle te vervelig was.

 

Winskoop van die eeu gewees.

Dankie Robbie.

 

Send jou duisende veilige kilometers toe.

 

Ek is in die mark but n bakkie maar kan net nie tot n besluit kom nie.

 

Amarok v Toyota v Isuzu v Ranger

Link to comment
Share on other sites

Dankie Robbie.

 

Send jou duisende veilige kilometers toe.

 

Ek is in die mark but n bakkie maar kan net nie tot n besluit kom nie.

 

Amarok v Toyota v Isuzu v Ranger

 

My skoonpa is 'n voormalige motorwerktuigkundige (sjoe, lang woord!), en hy is baie goed. Hy het my vertel dat hy al by 'n klomp van sy kennisse verneem het dat die Ford Ranger baie probleme gee met die ratkas en die EGR wat veroorsaak dat die bakkies se motors op 'n streep oppak.  Hy is ook maar nie te waffers oor die Toyota nie, hulle het blykbaar probleme met hulle koppelaars, en volgens 'n paar manne wat ken, soos IronMan 4x4, het hulle vering-stelsels agter nogsteeds veel te wense.

 

Die Isuzu het dalk nie goed soos "HillAssist" ensovoorts nie, maar dan aan die ander kant leer jy om jou bakkie te ry, en nie om die elektronika te ry nie. My groot vraag is wat gebeur wanneer jy jouself in 'n moeilike situasie bevind en die elektroniese hulpmiddels pak op? Dan sit jy, want jou vermoe om die bakkie te ry het nie verbeter nie, want die bakkie het alles "vir jou" gedoen. 

 

Nee wat, ek is heel beindruk met my "lorrie", en ek is glad nie spyt nie. En daai ding het krag!  :w00t:  :clap:  :thumbup:

 

[edit] - terloops, dankie vir die veilige kilometers. Ek waardeer dit baie.

Edited by Robbie Stewart
Link to comment
Share on other sites

koffie en geroosterde brooidjie ens werk ek op 10%. Ete vir my en my vrou gee ek n R50 behalwe as 10% meer is as R50. 

 

Jy redeneer soos iemand wat self al 'n kelner se werk gedoen het...mooi so. Hulle wil ook maar 'n geldjie verdien. 

 

...selfs al is die diens somtyds nie te waffers nie...

Link to comment
Share on other sites

Ek was n bar man na universiteit, maar soos iemand al hier genoem het, ek gee eerder uit dankbaarheid dat ek het om te gee, en ek weet self ook watse verskil n R50 kan maak. 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout