Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Terug op die bakkie gesprek. Die nuwe Ford se klap het 'n slot agter. Nog die Toyota nog die Isuzu singlecabs het slotte op die klappe. Maar hulle het die ou styl bakke met krul rante wat net knippe aan die kant vastrek.

Ek het dit vandag opgelet toe ek daar was.

Die ou Ford het vanoggend ook bitter goed gedoen toe ek in 'n trok vasgery het. (Lang storie met 'n blinde hoogte, son van voor en 'n trok wat afdraai.)

Om uit 'n wrak sonder 'n dak te klim met whiplash en 'n hoofpyn gee my gemoedsrus as ek weer 'n Ford koop. Wat hopelik vroeg volgende week is.

My fiets was agterop. Dit het om een of ander rede 'n pap wiel. Hopelik is dit al skade op die dukwiel.

4b707ec3ae30763778186d9486840489.jpg35cd5846f3a6d75c7d17dd66847fdbae.jpg

Ek dink dit sal uit buff...

Link to comment
Share on other sites

Ek raak nie betrokke by "merk/maak-oorloe" nie maar kan nogal giggel vir die stront wat daarmee saam gaan. Vir die rekord.........ek is self n Hilux eienaar en "sleg-bek" geen ander produk nie.

post-62204-0-10160700-1501142727_thumb.jpg

post-62204-0-51975300-1501142740_thumb.jpg

Link to comment
Share on other sites

hokaai manne...met prente soos die voorafgaande sal hierdie draad dit dalk nie tot die einde van die dag maak nie alvorens die forum administrateurs dit sluit.

Link to comment
Share on other sites

hokaai manne...met prente soos die voorafgaande sal hierdie draad dit dalk nie tot die einde van die dag maak nie alvorens die forum administrateurs dit sluit.

Ek is saaaarie. Sal nie weer nie. :oops:

Link to comment
Share on other sites

Food lovers market verkoop nat biltong wat jy self kan ophang en droog. 

Maak net seker jy meng jou eie speserye...

Link to comment
Share on other sites

Praat van Army en biltong. Ek het 'n Sammajoor (!) gehad wat sulke stukke biltong met hengse stukke vet aan geeet het. Die ding is net- hy het botter op die biltong gesmeer!! Seker maar een van Noakes se vroee dissipels.....

Jou sammajoor is 'n man so na my hart :clap:  :clap:

Link to comment
Share on other sites

Praat van Army en biltong. Ek het 'n Sammajoor (!) gehad wat sulke stukke biltong met hengse stukke vet aan geeet het. Die ding is net- hy het botter op die biltong gesmeer!! Seker maar een van Noakes se vroee dissipels.....

Ek wag al lankal om die volgende kwyt te raak:

Nou het ek my gat afgelag... :clap:

Edited by Robbie Stewart
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout