Jump to content

Recommended Posts

Posted

As an English speaking "soutie", I've wanted to know what the term 'kap hom' means?

Hang af van die konteks. As ek vuur maak en klein houtjies wil he, neem ek n stomp en "kap hom" kleiner met n byl.

 

Maar as ek suip en veerpyltjies speel sal my maats skreeu "kap hom" as ondersteuning wanneer ek n moeilike kans moet vat.

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Kaapse afrikaans bly darem baie snaaks

 

 

Hierdie bul wat gister iets moet aflewer by die bure (iets groot , ma-Moerse trok) en hulle is nie daar nie , hy haal die foon uit en hak af daar op sy supervisor laat ek tot in ons huis kan hoor....lekker gelag vir 'n paar minute

Dis 'n deurmekaarspul voor die poskantoor hier by ons. Nou die dag toe ek in my bakkie klim hoor ek die:

'n dronk ou skree vir 'n ander perd oorkant die pad: "Hey Djy! Jou p@3$!!

Sy kollega oorkant die pad haak toe af en skree terug:

"Hey! Wies jou Djy?!"

Posted

Dis 'n deurmekaarspul voor die poskantoor hier by ons. Nou die dag toe ek in my bakkie klim hoor ek die:

'n dronk ou skree vir 'n ander perd oorkant die pad: "Hey Djy! Jou p@3$!!

Sy kollega oorkant die pad haak toe af en skree terug:

"Hey! Wies jou Djy?!"

:D :D :D :D

Posted

Wel ek het eergister ontvangs geneem van my nuwe (demo) Isuzu dubbelkajuit bakkie. O my jinne, daai bakkie neem my asem weg elke keer.

Baie geluk Robbie.

 

Dis n mooi bakkie!!!

 

Watter model is dit

Posted (edited)

lukraak vraag

 

 

Wat los julle as 'n fooitjie vor kelners ?

 

El het lass 14% gelos ( ek gaan vreeslik min uit)en my vriende hak almal af dis te veel

Wel ek werk definitief nie 'n persentasie uit nie! Edited by Kalahari Vegmot
Posted

@Kalahari...gedink jy is al teen hierdie tyd binnebandloos...jy weet mos nou al teen die tyd dat ekstra gewig is nadelig...daardie 1kg binneband en 2kg gereedskap stuk en ten laaste daardie sak wat ook nog sowat 500g weeg...

Ek ry altyd 'n ekstra binneband saam, wat pak hy alles in jou saalsakkie i ?

 

Keep the rubber on the gravel!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout