Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

Julle ouens is baie temerig so vroeg in die oggend.

Teem is wat jou "knormoer" doen as haar beeshaas nie gaar genoeg van die braairooster af kom nie :whistling:   :ph34r:

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Teem is wat jou "knormoer" doen as haar beeshaas nie gaar genoeg van die braairooster af kom nie :whistling:   :ph34r:

 

gaar genoeg? wat is dit?

 

Daar is net een manier om beeshaas te braai en dit behels 'n veearts, 'n paar inspuitings, 'n paar vlamme en bottel van die swartland se beste 

Link to comment
Share on other sites

Afrikaans bly maar vir my die mooiste taal en ek is nie bevooroordeeld omdat dit my huistaal is nie.

 

Ek kan selfs my fiets in Afrikaans ry terwyl ek sing en gedigte voorhou.

 

Wanneer ek iemand hoor Afrikaans praat in 'n streek of land waar dit nie gewoonlik gepraat word nie, dan swel van my hart met trots en ek voel tuis.

 

Nou ek is moeg getik in Afrikaans.

 

Al dra 'n aap (kan ek dit nog se?) 'n goue ring, hy bly maar steeds 'n lelike ding.

Link to comment
Share on other sites

Of WhatsApp-taal. Ek vra maar partykeer wat sekere woorde beteken... Ewe verleë laat weet die mense dan, en dan dink ek hulle kon maar net sowel ordentlike spelling en sinstrukture gebruik het.

Mense wat nie leestekens gebruik nie maak my tiete lam.
Link to comment
Share on other sites

Wie kan vir my sê wat 'n koppelaarontkoppelingskoëlaar is?

Klink soos 'n "clutch bearing"?

Link to comment
Share on other sites

Release bearing op 'n clutch

Clutch-release-bearing. So ek dink jou antwoord is reg...

Edited by Kalahari Vegmot
Link to comment
Share on other sites

Wie kan vir my sê wat 'n koppelaarontkoppelingskoëlaar is?

en dan het jy:

Tweedehandsemotorverkoopsmannevakbondstakingsvergaderingsameroeperstoespraakskrywerspersverklaringuitreikingsmediakonferensie-aankondiginkie

140 chars - "Eish"

Link to comment
Share on other sites

en dan het jy:

Tweedehandsemotorverkoopsmannevakbondstakingsvergaderingsameroeperstoespraakskrywerspersverklaringuitreikingsmediakonferensie-aankondiginkie

140 chars - "Eish"

EFF?
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout