Jump to content

New to MTB - Confused

JS1

Recommended Posts

Posted

Hallo almal

ek is 'n deurmekaar met die opsies wat ek het om 'n fiets te koop - my eerste eie fiets. So ek het hulp en raad nodig asb

Budget is so R6000, die 3 opsies wat ek het:

Titan Rogue cruz 29er 2018/2019 - R6200

Scott Aspect 740 27.5" 2010/2011? - R4000 (moet gediens word)

Merida HFS 26" 2010 shimano deore XT components - R3000 (moet gediens word)

  • Replies 36
  • Created
  • Last Reply
Posted

Vir daai begroting gaan jy beswaarlik n nuwe fiets kry.

Tweede hands kan jy wel n billike fiets kry.

Maar jy sê dat jy nuut is, en dus moontlik nie die kennis het om die fiets self deur te gaan nie ....

Oorweeg om by die volgende winkels te gaan kyk vir tweede handse fiets.  Dit sal n bietjie duurder wees as hier op die Hub, maar behoort dan met n basiese waarborg te kom, ten minste behoort hulle die fiets na n paar weke vir jou te stel indien nodig.

Gecko Cycles - Cape Gate - https://www.facebook.com/geco.cycles

Marks Bicycle workshop - Bellville - 021 949 5219

Cyclosport - Kuilsriver - https://www.cyclosport.co.za/

Welcome and ENJOY

Trust we will see you on the "Tygerberg trails" shortly - http://www.tygerbergmtb.co.za/

Posted

26" is dood.

27.5" persoonlik nie vir my nie.

29" beslis.

not the 26"

rubbish, it's exactly this attitude that makes a 2nd hand 26inch bike a great deal.

Depending on the bike and fit, The best bike for your budget could well be a 26inch bike.

Posted

It depends on the cost of that service.

My Trance recently had a service for almost 10k. The XTC's service was a bit cheaper at 3k. What's the condition of the fork, the tyres, the chainrings, the brakes, linkages

Posted

Hallo almal

ek is 'n deurmekaar met die opsies wat ek het om 'n fiets te koop - my eerste eie fiets. So ek het hulp en raad nodig asb

Budget is so R6000, die 3 opsies wat ek het:

Titan Rogue cruz 29er 2018/2019 - R6200

Scott Aspect 740 27.5" 2010/2011? - R4000 (moet gediens word)

Merida HFS 26" 2010 shimano deore XT components - R3000 (moet gediens word)

Vul asseblief jou location in op jou profile sodat ons kan voorsteel waar goeie winkels ens is...

Dit sal ook help om te se watse tiepe ryery jy in belangstel of beplan om te doen, want die fietse se frames kan vir verskillende doeleindes ontwerp wees.

Jy gaan baie verskillende opinies hier kry- byvoorbeeld die ou wat se 26" is dood, maar ek ry 'n 26" dual sus en skop daagliks die gatte van baie hoogmoedige 29" ryers- dit gaan oor die fiksheid en attitude. In teen deel, ek vertrou my 26" meer so ry baie meer woes met afdraendes as wat ek sou met 'n 27.5" of 29".

rubbish, it's exactly this attitude that makes a 2nd hand 26inch bike a great deal.

Depending on the bike and fit, The best bike for your budget could well be a 26inch bike.

That is so true! It was the same reason why I could afford my awesome 26" and never felt the need to get a 29"! Everyday a happy camper :thumbup:

Terloops, welkom! Mag jy elke oomblik op watokal fiets jy kies geniet.

Posted

Probably get shouted at by the general forum, but I would rather ride a 2010 26 inch with good components like the one you posted than a low spec 29er like the other two.

Posted

Probably get shouted at by the general forum, but I would rather ride a 2010 26 inch with good components like the one you posted than a low spec 29er like the other two.

Hooray! Sense on a Friday!

Tyres can be a bit of a hack to find though.

Posted

Thanks guys, for all your opinions 

Ek sal dan maar al 3 vir 'n draai vat en besluit watter een vir my die gemaklikste is, aangesien ek mos nie veel weet nie en dit nie eintlik soveel gaan saakmaak nie - tot eendag wanneer ek groot is en groot besluit kan neem hahaha

Ons kan beter advies gee met meer inligting. Hoe lank is jy en wat is die syfer-sizes van die fietse, soos 49m, 54cm of 57cm of watokal? Netnou kies jy die lekkerste een wat eintlik te klein is, en dan begin jy onnodige pyne ontwikkel. Probeer jou nie afskrik nie, probeer net help met goed wat ek geleer het toe ek begin het!

dis waar ja

eks kort 1.58 so 'n small frame weet ek sal werk (of so se die meeste). 

ek weet nie die cm goed van die fietse nie

titan kan ek enige size kry

scott - medium

merida - small

Posted

dis waar ja

eks kort 1.58 so 'n small frame weet ek sal werk (of so se die meeste). 

ek weet nie die cm goed van die fietse nie

titan kan ek enige size kry

scott - medium

merida - small

Lyk asof jy darem huiswerk gedoen het :)

Die Scott mag dalk te groot wees en dus ongemaklik- mens kry groot en klein mediums (begin rondom 54cm), maar ek vermoed iets 52cm en ondertoe sal beter werk vir jou. In die geval sou alles toets soos jy se die slimmer opsie wees, want alles klink so borderline hit or miss.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout