Jump to content

[Event] Trans Augrabies MTB - 2022 Challenge


Recommended Posts

Posted

Jis Chris dit lyk baie lekker! Ons sal dit ook graag wil doen as ek nie beseer is en eendag weer fiks is... vraag - ek sien nerens pryse vir die akkommodasie nie. Weet jy dalk?

  • Replies 48
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
17 minutes ago, figjam_sa said:

Jis Chris dit lyk baie lekker! Ons sal dit ook graag wil doen as ek nie beseer is en eendag weer fiks is... vraag - ek sien nerens pryse vir die akkommodasie nie. Weet jy dalk?

 

Dit wissel vir die opsies.  Dink ons het omtrent R4k betaal vir 4 nagte, chalet vir 2.

 

Daar is min challets, einde Januarie moes ek kies uit die laaste twee !!

Posted
28 minutes ago, figjam_sa said:

Jis Chris dit lyk baie lekker! Ons sal dit ook graag wil doen as ek nie beseer is en eendag weer fiks is... vraag - ek sien nerens pryse vir die akkommodasie nie. Weet jy dalk?

Die akkommodasie in die chalets is aan die duurkant, wat ek reken baie deelnemers beperk.

Daar is groot groep wat kamp!

Posted
1 minute ago, DJuice said:

Die akkommodasie in die chalets is aan die duurkant, wat ek reken baie deelnemers beperk.

Daar is groot groep wat kamp!

 

Kampeer is sekerlik heelwat goedkoper ... vir die wat hul kamp goed het.

 

Tog is al die chalets vroeg uitgeboek.

 

Vir die wat n "kamer" soek teen n beter tarrief is daar heelwat opsies net buite die park.  En daar was sekerlik baie voertuie wat elke aand uit die kamp gery het.

Posted (edited)
12 hours ago, figjam_sa said:

Selfs die kamp pryse word nie aangedui nie. Sal dan seker moet navrae doen

 

Toe navraag gedoen het, het ek dir SANS Parke tariewe ontvang.  Met dien verstande dat die finale pryse nog aangedui sou word.  Daar was n groep afslag, en ons het uiteindelik minder betaal as die SANS Parke tariewe.

 

Dit word eers laat gefinaliseer ....

 

 

 

Die SANS parke tariewe is sekerlik naby genoeg vir begrooting .... die petrol prys verskil was sekerlik meer ... 🤦‍♂️

 

 

EDIT - Looking at the 2022 rates for chalets, it range from R 4 700 for 2 up to R 10 880 for a family unit for 6 people.

Edited by ChrisF
Posted
10 hours ago, ChrisF said:

Die SANS parke tariewe is sekerlik naby genoeg vir begrooting .... die petrol prys verskil was sekerlik meer ... 🤦‍♂️

Hierdie is ongelukkig die grootste beperkende faktor op getalle.

Vlugte na Upington is net onbekostigbaar en enige groot metropool is 850km weg, eintlik “lekker” sentraal.

Posted (edited)

SAN Parks and CapeNature facilities are expensive (unfortunately). They have to be ... the big financial input from government is long-gone and Land Cruisers are expensive.

Smile, wave, pay and enjoy the fact that these nature reserves still exist. 👍

Thanks for the comprehensive write-up Chris ... I (now) have my eye on this one. 

Edited by tinmug
Posted
20 minutes ago, ChrisF said:

Finally got around to viewing the event photos.

 

54018401_RVT48.jpg.adb29b017db736149b3c027d699f44a9.jpg

 

Thought I will download the "thumbnail /low res" photo ..... 

 

NOPE .... proper 12Meg high res photo available for download.:thumbup:

 

When I first looked at the picture, almost look like you are leaving a stof streep behind you, but it is the long grass.

Posted
On 6/21/2022 at 7:06 AM, DJuice said:

Hierdie is ongelukkig die grootste beperkende faktor op getalle.

Vlugte na Upington is net onbekostigbaar en enige groot metropool is 850km weg, eintlik “lekker” sentraal.

Dink dis vroeer genoem maar daar is redelik baie akkomodasie opsies in die nabye omgewing? 

Maar ja, events soos hierdie is 'n luxury in vandag se ekonomiese tye. Die jaar wat ek dit gedoen het, het ons as gesin gekamp & self gebraai vir etes + die event ingewerk in 'n langer vakansie om die ry finansieel die moeite werd te maak.

Definitief 'n memorable event vir my gewees, sal dit vir enigiemand aanbeveel wat bietjie iets anders wil doen as S2C of W2W.

Posted
38 minutes ago, DJuice said:

When I first looked at the picture, almost look like you are leaving a stof streep behind you, but it is the long grass.

 

Wat se gras .... 🤪🤣

 

 

 

Just outside Springbok all the way through the grass is standing tall.  What a lovely sight.  Last time most of that stretch had red sand as far as you could see.

Posted
7 hours ago, ChrisF said:

Can confirm that Vanrynsdorp is having GOOD rain this year.

 

Promising to be a very good season for the flowers.

Upington had 55mm the last two days with more to come on Friday.

Some places in the Kalahari over 100.

Received feedback from Brandvlei and Pofadder with rainfall.

Agree should be good for the flower season. 

First time a early morning run was canned due to rain for consecutive days in Upington.

Posted
1 hour ago, DJuice said:

Upington had 55mm the last two days with more to come on Friday.

Some places in the Kalahari over 100.

Received feedback from Brandvlei and Pofadder with rainfall.

Agree should be good for the flower season. 

First time a early morning run was canned due to rain for consecutive days in Upington.

 

We stayed over at Maskam guest farm on Monday 13 June, just oitside Vanrhynsdorp.

 

Tuesday morning the dry river bed looked like this ....

 

Screenshot_20220623-043855_Gallery.jpg.c3a8e62c41072aa9a442194767c25e63.jpg

 

By Wednesday morning the gravel road back to the N7 was full of water sections.

 

 

Coming back on Sunday we saw many of these water puddles along the dirt road.

 

 

We were very lucky with the Trans Augrabies.  Normal cool starts.  Hardly any wind.  Very nice day temperatures.  And as we drove out on Sunday we saw the cold front moving in between Springbok and Aggenys.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout