Jump to content

Recommended Posts

Posted

Agreed!! The PPA or CSA must look into and control the behaviour in a racing environment as this is their duty ....but what about the normal daily training rides? Should the transport ministry not step in as the highest authority in the land?

  • Replies 99
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

I don't know if legislation will sort out the mess.  We need to educate and inform motorists about the rights of cyclists and then just smile and wave when we get abused!  I know it's difficult, but in the end the idiot journo has a point: the cars are bigger, fatter and harder than us and nothing is worth another dead cyclist. 

 

Hopefully our good behaviour will make us a bit more acceptable, at least to the motorists who see us interact with the abusive drivers. Maybe...

 

In the mean time I am trying to remain calm and not hurl abuse at Meon Daas.  Difficult, I know.Angry
Posted

Willehond, I agree with everything that you state. It is almost ironic that the article came to light at the same time as the post about the elite bunch. I hope that made people think!

 

My opinion of this Deon Maas is that he is a self-opinionated fool trying to get publicity and you are right if we all respond with abusive mails etc then he can take the higher moral ground BUT I do think that everyone here should register their disappointment with him and the Volksblad in a REASONABLE AND MODERATE way.

 

Read the article here
http://www.news24.com/Die_Volksblad/By/0,8523,5-2106_2039032,00.html (thanks cat-i) and click on any one of the "kontak ons" links to respond on the article.

 
Posted
Agreed!! The PPA or CSA must look into and control the behaviour in a racing environment as this is their duty ....but what about the normal daily training rides? Should the transport ministry not step in as the highest authority in the land?

 

I don't know wether Giovanni is safety for CSA/CGC but they're serious into this Benoni incident. They want the infor, so if you can give it to them, do it anonymously. So when it matter they're problarly investigate. Both sides were wrong in that case, the Oupa started the sh*t. And he had to pay, and made a hell of a story of it. I think they should be involved in daily training issues with motorists/traffic officials(JOKE). If a motorists shows signs of aggression report them to CGC so they can take the matter further. When action is taken motorists will start to respect us and the law. But taking matters into your own hands...????
Posted

Dis jammer "VOLKSBLAD"...so 'n berig is baie swak...wonder wat dink Wilhelm de Swardt van die artikel na die great opvolg berig van die 61 jarige bestuurder. 

I missed this. Was it to do with "Oupa"? Has anyone got a link to the follow up artice?
Wilhelm de Swardt
Die geskil tussen die oupa van Boksburg en die fietsryers wat hom aangerand het, is dalk iets van die verlede.
Mnr. Pierre Grobbelaar (61) s? die jaer wat daarvan verdink word dat hy hom aangerand het, het hom gister gebel en om verskoning gevra.
?Ek is nie iemand wat met haat in my hart wil rondloop nie. Dit vat ?n man om te erken wanneer hy verkeerd is. Wat my betref, is die saak afgehandel.
?Die man, wat ek net as Jimmy ken, was erg omgekrap oor die feit dat ek met pepersproei gespuit is. Hy sweer dit was nie hy nie en hy het onderneem om die skuldige fietsryer op te spoor.?
Grobbelaar erken dat hulle di? voorval kon verhoed as hy en die fietsryers groter verdraagsaamheid aan die dag gel? het.
?Dit was dalk verkeerd van my om so tussen die fietsryers te probeer deurry. Wanneer ?n motoris tussen ?n groep fietsryers inry, is dit soos iemand wat tussen ?n trop wildehonde beland. Jy krap die fietsryers net om.
?Ek moes miskien die entjie tot by my werk net agter hulle aangery het. Om ?n minuut later by die werk aan te kom, sou seker nie die einde van die w?reld gewees het nie.
?Aan die ander kant kon die fietsryers vir my ook dinge makliker gemaak het deur net twee-twee langs mekaar te ry. Dan sou ek kon verbygekom het sonder dat ek ?n gevaar vir die fietsryers inhou.?
Hanco Kachelhoffer van Harmony wat die afgelope naweek tweede in die 94.7-wedren ge?indig het, s? daar is geen regverdiging vir fietsryers wat motoriste aanrand nie.
?Geen mens mag die reg in eie hande neem nie. Jy kan nie sommer mense aanrand as jy kwaad raak nie. Elke land het sekere wette wat nagekom moet word.?
Kachelhoffer, wat elke dag paaie op sy fiets aandurf, vertel hy het al verskeie noue ontkomings beleef.
?As fietsryer is jy erg weerloos elke keer wanneer jy ry. Partykeer skuur die motors r?rig langs jou verby, maar dit gaan my niks baat om my humeur te wil verloor en in gevegte betrokke te wil raak nie.
?Die wrede werklikheid is dat daar altyd op Afrika se paaie probleme tussen fietsryers en motoriste sal wees. Die paaie is net te nou en te besig.
?Wat my betref kan baie van die probleme voorkom word as fietsryers en motoriste meer geduld aan die dag l?. Onthou, wanneer ek nie fietsry nie, is ek self ?n motoris. Dit neem niks van my weg om as motoris vyf tot tien sekondes te wag voordat ek verby ?n fietsryer ry nie.?

Posted

Fietse, karre, busse, vragmotors ens. is hier om te bly. Ons gaan almal moet leer om saam die paaie te gebruik en verdraagsaam te wees. Dit gaan nie oor die vervoermiddel nie, maar meer oor die bestuurder se houding. Daar is te veel onvolwasse bestuurders op die paaie wat nie verdraagsaam en verantwoordelik is nie.

Posted

Dis waar, maar wanneer agressie ens voorkom, gaan daar opgetree moet word. Party mense skuur bv naby aan jou verby met 'n doel om snaaks te wees. Sulke mense moet aangevat word. Hulle is uit om te beseer/moord te pleeg met hulle karre. 'n Motor is net nog 'n wapen, alhoewel die meerderheid lae IKs in die land dit nie so sien nie.

Posted

 

My opinion of this Deon Maas is that he is a self-opinionated fool trying to get publicity and you are right if we all respond with abusive mails etc then he can take the higher moral ground BUT I do think that everyone here should register their disappointment with him and the Volksblad in a REASONABLE AND MODERATE WAY!!!

 

 

 

I replied in a moderate way, reasoning all the implications of Maas' article and the forum in which it was publicly carried... Volksblad.

 

Who else did it?
Posted

Well done Fourbar, myself, Mud Dee and Oertel also replied to them yesterday in a very loooong mail.......... something in the sense of :jy antwoord nie n dwaas op sy domheid nie, maar die vlogende implikasies.................

Posted

Hanteer Maas as ?n grap
Dec 04 2006 06:15:42:627PM  - (SA)  




DisplayAd('C1');



DisplayAd('C2');
http://www.news24.com/Images/Beeld/Images/icon_print.gif  Druk artikel http://www.news24.com/Images/News24v2/Images/rotatrim_logo.gif
http://www.news24.com/Images/Beeld/Images/icon_email.gif  E-pos storie aan 'n vriend

http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif


http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif

http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif

Fietsryers moet tog nie die fout maak om te reageer op die tirade van Deon Maas in Volksblad van 2 Desember nie.

Ons land is vol voorbeelde van ambisieuse karakters wat bekend probeer word deur aanvegbare stellings te maak wat mense die harnas in jaag.

Deur te reageer op sulke uitlatings bevorder mens hierdie soort vent se oogmerke. Beroemd of berug, hulle wil tot elke prys bekend wees.

Ek glo nie dat Maas ernstig is in sy oproepe tot geweld teen fietsryers nie.

Geen mens by sy volle verstand kan sy medemens oproep tot massa-padwoede nie. As hy werklik ernstig is, is hy maar net nog ?n voorbeeld van ?n betekenisvolle persentasie van Suid-Afrikaanse motoriste wat, sodra hulle in hul staalomhulsel is, verander in ongeduldige, selfsugtige, grootbek-boelies wat geen ontsag het vir andere se lewens nie.

As fietsryer van baie jare wil ek nie beweer dat fietsryers geen foute maak nie, maar om ?n massa-moord op hulle te bepleit (soos wat hy inderdaad doen) is absurd en gevaarlik. Onthou net dat daar talle motoriste is wat soos hy voel.

Tydens ?n verblyf van ?n paar jaar in Duitsland het ek gereeld fiets gery ? dikwels op paaie wat ook deur motors gebruik word ? en was ek telkens weer be?ndruk deur die ordentlikheid en bedagsaamheid van daardie motoriste teenoor fietsers.

Terwyl ek teen ?n bult in die buitewyke van ?n w?reldstad uit gebeur het, het daar dikwels ?n hele paar motors geduldig agter my gery totdat hulle kon sien of dit veilig is om verby te steek. Dit is beskawing!

Dus, fietsryers, kom ons hou ons kant van die saak skoon en hanteer Maas as ?n grap.

Soetdoring
Bloemfontein

Ouch DIS WAT 'N LESER VOEL---ARME AAP---dink hy voel hopenlik soos 'n

POuchP....POuchL
Posted

Was dit 'n brief in vandag se koerant? Dis belaglik. Weerens Ek gee nie om of Maas dit as 'n grap bedoel het nie, so ook gee ek nie om as ek hom verkeerd verstaan het nie! Dit was 'n fout van sy kant af, 'n direkte aanval op elke fietsryer se reg. Hy ons fietsryers se lewens indirek in gevaar gestel met sy lawwe uitlatings!!!

Posted
Was dit 'n brief in vandag se koerant? Dis belaglik. Weerens Ek gee nie om of Maas dit as 'n grap bedoel het nie' date=' so ook gee ek nie om as ek hom verkeerd verstaan het nie! Dit was 'n fout van sy kant af, 'n direkte aanval op elke fietsryer se reg. Hy ons fietsryers se lewens indirek in gevaar gestel met sy lawwe uitlatings!!![/quote']

 

jip..Mud Dee- hy het baie omgekrap en vandag se berigte oor al die gevegte vanoggend van fietsryers en mede-ryers..dan besef mens die jaar het sy tol ge-eis. Mense is moeg, ...hopelik..na 'n paar weke se rus voel ons almal weer beter en meer gefokus op  goed wat saak maak..soos omgee vir mekaar...sterkte.
Posted

frensch: Ek stem saam-dis nou presies wat op hierdie thread gewaarsku word: idiote soos "Soetdoring" maak dit af asof dit 'n grap is. Die teendeel is waar- my lewe is nie 'n f*kken grap nie! Ek ry fiets vir 'n paar redes , waaronder ek oortuig is dat dit my 'n beter, meer gebalanseerde mens maak.As iets /iemand  probeer om hierdie balans te versteur, het ek 'n verpligting om dit reg te stel. Dit kos een kokkelol om dit te interpreteer as 'n "open season" op fietsryers, en die hel is los!

Ons land probeer deur wetgewing padwoede/padvarke inperk. Ons het nie nog 'n vark nodig om die hok vol te maak nie!!!

Soos my ouma met permissie gese het :"VOERTSEK!" 
Posted

Maas is 'n joernalis wat sy ongelukkigheid met fietsryers gewys het deur 'n berig te skryf. Sy doel was om fietsryers te ontstel, en dis duidelik hy het die rondte gewen. Wees bly hy was nie een van die bestuurders wat eenvoudig oor die fiets ryer gery het in plaas van die berig te skryf.  Ek ry ook gereeld fiets in werk toe in spitsverkeer en ek weet dis nie 'n grap nie, maar om motoriste uit te skel en wilde stellings te maak gaan dinge net erger maak. 

Posted
Maas is 'n joernalis wat sy ongelukkigheid met fietsryers gewys het deur 'n berig te skryf. Sy doel was om fietsryers te ontstel' date=' en dis duidelik hy het die rondte gewen. Wees bly hy was nie een van die bestuurders wat eenvoudig oor die fiets ryer gery het in plaas van die berig te skryf.  Ek ry ook gereeld fiets in werk toe in spitsverkeer en ek weet dis nie 'n grap nie, maar om motoriste uit te skel en wilde stellings te maak gaan dinge net erger maak.  [/quote']

 

Ek het vroeg in my lewe reeds geleer om op te staan vir die dinge waarin ek glo. En om myself hard en duidelik uit te druk in die poging...

Maas se ongelukkigheid is nie beperk tot die fietsryers alleen nie- hy't 'n issue met Steve Hofmeyer ens.-  eintlik het hy 'n issue met die lewe!

 

Dis met opset dat hy fietsryers gekies het as sy volgende "target"- luister maar na sy opmerkings op "Kyknet se Saterdag Nag".

Hy "laaik van stir"... maar waar hy die "lavatory" mis sit in hierdie geval, is hy "provoke" die "gomgat/sker/testosteroon- he-man/kokkelol " tussen ons om tot die daad oor te gaan en 'n goeie verskoning te kry om die "moffies wat hulle bene skeer" op te f...voeter!

Ek's nie bang vir Maasie nie- ek's bang die "ouens met die issues" tussen ons vertolk sy "war-call" letterlik.

 

Ek het ook 'n appeltjie te skil met publikasies soos "Volksblad" wat van joernalstiek hoerery maak. Aan die een kant is fietsry(ers) goed genoeg om die koerant te bemark as 'n borg /mede-borg van fietswedrenne, maar aan die ander kant word dieselfde bron van inkomste-fietsry- gebruik as 'n onderwerp van sensasie, soos in hierdie geval. Toegegee, nie alle fietsryers is engeltjies nie, maar kies jou teiken versigtig en hou rekening met gemeenskappe se waardes.

Maas kon net so wel iets gese het soos, die Jode is kindermoordenaars... dink dan hoe vinnig sou iemand gedagvaardig word vir laster/haatspraak/rassisme...

Nee wat, staan op waarvoor jy glo. Jy hoef nie wilde stellings te maak nie en jy kan leer om saam met die verkeer te leef.

Dis waarom ek op 'n soortgelyke wyse na "Volksblad" se nuusredakteur gerageer het.

Ek kan KIES om op 'n dringende, maar beheersde wyse te reageer en nog steeds my punt te maak...!

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout