Jump to content

Another fine junior in the making ..............

Recommended Posts

Posted

And you know what they say.....

jonk en jukerigWink

But that's the problem' date=' I'm oud en oor die muur.
[/quote']

Wat's jou probleem, klim weer terug oor die muur WinkLOL...in elk geval, mens is so jonk soos wat jou hart en siel is!

btw Minty, like jou nuwe avatar, baie cool! LOL
  • Replies 160
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Wat's jou probleem' date=' klim weer terug oor die muur WinkLOL...in elk geval, mens is so jonk soos wat jou hart en siel is!

[/quote']

My hart en siel is jonk, maar die ou lyf is besig om op te pak.....  errrmm op is dalk die verkeerde woord.

LOLLOL

Nee jong, ek het gekyk, jy's nie so oud nie.  Maar as jou lyf nou so op pak, ry jy fiets of al rolstoel?WinkLOL
Posted

Ek ry 'n fiets, met training wielietjies.  Die ou lyf sukkel om die baaik regop te hou en my helse pens help ook nou nie eintlik nie.  Ek moet dalk my sigarette na 20 'n dag toe sny en net 'n halwe bottel Klippies 'n aand vat.  Dalk kry dit weer my gestel "op"?

Posted

Wat's jou probleem' date=' klim weer terug oor die muur WinkLOL...in elk geval, mens is so jonk soos wat jou hart en siel is!

[/quote']

My hart en siel is jonk, maar die ou lyf is besig om op te pak.....  errrmm op is dalk die verkeerde woord.

LOLLOL

Nee jong, ek het gekyk, jy's nie so oud nie.  Maar as jou lyf nou so op pak, ry jy fiets of al rolstoel?WinkLOL

En waar het jy my so gaan beloer HUH?!?!?!?  Gee met net so 5 minute, laat ek net uit die stoel uit opstaan en my asem skep, dan sal ek jou kom klap ok!

Posted
Ja Spidey' date=' jy sal moet oppas.  Jou gewig het vir my as 'n skok gekom toe ek jou laas week gesien het!!!!! [/quote']

You're only as old as the woman/ man you feel!!

Hey spidey - you're going to get fat with all that food' date=' share the chocolate cake!! Wink

[/quote']

Hey...Hey....

Moenie dat EK begin fingers hier rondwys nie.

Besides.  I am already fat.  So it does not count!!  Big%20smile
Posted
Ek ry 'n fiets' date=' met training wielietjies.   [/quote']

LOLLOL

Hoeveel siggies rook jy dan nou?!  Goeie genugtig, jy rook die lewe uit jou uit! Dead...  net die idee daarvan laat my longe sommer platval Confused
Posted

Moenie dat EK begin fingers hier rondwys nie.

Besides.  I am already fat.  So it does not count!!  Big%20smile

Ja moet eerder nie!!!!  Daai worse aan jou hande maak dalk net die mense skrik.  Jy moet soos ek try lyk' date=' al wat dit gaan vat is so 45-50 Winstons 'n dag.

Goeie genugtig, jy rook die lewe uit jou uit!

Dis nie al wat ek doen nie.  Ek SUIP ook nog daarby, en dan's ek BAIE lief vir vet, vet op brood, vet in die pan, ens, ens, ens

Posted

Wat's jou probleem' date=' klim weer terug oor die muur WinkLOL...in elk geval, mens is so jonk soos wat jou hart en siel is!

[/quote']

My hart en siel is jonk, maar die ou lyf is besig om op te pak.....  errrmm op is dalk die verkeerde woord.

LOLLOL

Nee jong, ek het gekyk, jy's nie so oud nie.  Maar as jou lyf nou so op pak, ry jy fiets of al rolstoel?WinkLOL

En waar het jy my so gaan beloer HUH?!?!?!?  Gee met net so 5 minute, laat ek net uit die stoel uit opstaan en my asem skep, dan sal ek jou kom klap ok!

Uhm, dis 'n geheim Wink 

Posted
Ja Spidey' date=' jy sal moet oppas.  Jou gewig het vir my as 'n skok gekom toe ek jou laas week gesien het!!!!! [/quote']

You're only as old as the woman/ man you feel!!

Hey spidey - you're going to get fat with all that food' date=' share the chocolate cake!! Wink

[/quote']

Hey...Hey....

Moenie dat EK begin fingers hier rondwys nie.

Besides.  I am already fat.  So it does not count!!  Big%20smile

Solank jy vingers rondwys en nie 'n vinger nie...WinkLOL

See still sticking to the original thread!! Wink

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout