Jump to content

Verskillende padre?ls vir motoriste en fietsryers

Jaco Steyn

Recommended Posts

This lady should get a medal!

Sory for the Afrikaans, but it was teken from the "Beeld " website

Verskillende padre?ls vir motoriste en fietsryers
Jan 14 2009 07:01:54:983PM  - (SA)  

http://www.news24.com/Images/Beeld/Images/icon_print.gif Druk artikel
http://www.news24.com/Images/Beeld/Images/icon_email.gif E-pos storie aan 'n vriend

http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif

DisplayDCAd('220x120','1','');

< = ="http://ad.za.doubleclick.net/adj/P4306.beeld.co.za/Opinie/Briewe_articles;sz=220x120;posno=1;kw=;artid=2453230;tile=3;ord=7171755547578759?" =text/>

DisplayDCAd('220x120','2','');

http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif

http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif

http://www.news24.com/News24v2/Images/tsp.gif

Ek wil graag vir Jannas (?Brits-pad is te nou vir fietsryers?, 13 Januarie) antwoord.

Dit is inderdaad so dat Brits?weg nou is. Dit is ook waar dat waar ?n groep fietsryers ry, die tendens is om in die middel van die pad te ry.

Dit is inderdaad ook so dat sommige fietsryers die geneigdheid het om oor stopstrate te jaag. Ek wil nou net ook die ander sy van di? prentjie skets en glo my vry ek ervaar dit daagliks.

Ek ry fiets werk toe, daagliks. As ons wil praat van selfsugtig, dan moet ek ongelukkig 90% van alle motorbestuurders daarvan aankla.

Stopstrate is nie daar vir motoriste nie ? hulle mag enige stopteken hanteer soos ?n toegeeteken.

Toegeetekens bestaan nie.

Motoriste hoef nie flikkerligte te gebruik om aan te toon hulle gaan draai nie.

Motoriste het te alle tye reg van weg ? ook wanneer ek met my fiets by ?n kruising reguit ry en die motoris dan sonder enige teken reg voor my indraai.

Motoriste het die absolute reg om fietsryers van die pad af te druk.

Motoriste het die absolute reg om le? drankbottels uit hul motors te gooi sodat die bottels stukkend spat op die teer want fietsbande is mos bestand teen glasstukke.

Motorbestuurders het die absolute reg om in die middel van die ryvlak te stop en vroulief/kind af te laai by hul bestemming.

Ek, fietsryer, moet eenvoudig ekstra sensoriese persepsie h? en antisipeer dat hierdie motor gaan stop, die passasier gaan die deur oopmaak en uitklim.

Motoriste het die eksklusiewe reg om net eenvoudig uit ?n parkeerterrein te ry, al is ek, fietsryer, direk langs die motor.

Mini-sirkels se re?ls is net van toepassing op motoriste want ?n fiets word mos nie as ?n voertuig beskou nie.

Motoriste het eksklusiewe reg om op hul selfone te praat terwyl ek, fietsryer, my uiterste bes moet doen om seker te maak die selfoonprater mis my. Ek moet ook baie dankie s? aan daardie motorbestuurders wat my in ag neem en ook met respek behandel en ook aan daardie taxibestuurders wat bedagsaam is.

Jannas, as jy weer ?n fietsryer sien, dink net aan wat ek vandag vir jou s?.

Ter afsluiting ? daar is nie veilige bre? paaie waar ons fietsrenne kan hou nie.

Natalie-Dominique Louw, Wonderboom-Suid
Link to comment
Share on other sites

Motorists are blind cause they can't read the signs. Motorists are stupid cause they don't know how to use indicators.

In short, they suck!
Link to comment
Share on other sites

I still dont understand why motorists are so offended by cyclists, which is exactly what this lady is trying to say. What possible danger do we post to them? By the time I have scratched his car I have possibly lost my leg!?

Link to comment
Share on other sites

Some translation please?

learn to understand afrikaans!!!

fock off.

*** of   in afrikaans, see, some words translate easily  Tongue

Touchy hey ... swearing does not suite you ....

Sorry. My brains are not working today...

Can someone please just translate it for me?

Link to comment
Share on other sites

Some translation please?

learn to understand afrikaans!!!

fock off.

*** of   in afrikaans' date=' see, some words translate easily  Tongue
[/quote']

Net die spelling wat nou nog werk kort. Die 'C' word nie baie in Afrikaans gebruik nie!
Link to comment
Share on other sites

Sorry. My brains are not working today...
Can someone please just translate it for me?

JUST FOR TNT1

Dit is inderdaad so dat Brits?weg nou is. Dit is ook waar dat waar ?n groep fietsryers ry, die tendens is om in die middel van die pad te ry. <?: prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

It is indeed that Brits Road narrow is. This is also where a group of cyclists cycle; the tendency is to ride in the middle of the road

Dit is inderdaad ook so dat sommige fietsryers die geneigdheid het om oor stopstrate te jaag. Ek wil nou net ook die ander sy van di? prentjie skets en glo my vry ek ervaar dit daagliks.

It is indeed that some cyclists the tendency has to ignore stop streets and just cross it without stopping. Let me sketch the other side of the picture and believe me I experience this daily.

Ek ry fiets werk toe, daagliks. As ons wil praat van selfsugtig, dan moet ek ongelukkig 90% van alle motorbestuurders daarvan aankla.

I cycle to work daily. If we want to talk about selfishness, then unfortunately I have to accuse 90% of the motorists.

Stopstrate is nie daar vir motoriste nie ? hulle mag enige stopteken hanteer soos ?n toegeeteken.

Stop streets is not there for motorists ? they can treat any stop sign as a yield sign.

Toegeetekens bestaan nie.

Yield signs do not exist.

Motoriste hoef nie flikkerligte te gebruik om aan te toon hulle gaan draai nie.

Motorists do not need to use their indicators to indicate they want to turn.

Motoriste het te alle tye reg van weg ? ook wanneer ek met my fiets by ?n kruising reguit ry en die motoris dan sonder enige teken reg voor my indraai.

Motorists do have the right of way at all times ? even when if I need to proceed straight at a crossing and the motorists, without any signalling, turn in front of me.

Motoriste het die absolute reg om fietsryers van die pad af te druk.

Motorists has the absolute right to force cyclists of the road.

Motoriste het die absolute reg om le? drankbottels uit hul motors te gooi sodat die bottels stukkend spat op die teer want fietsbande is mos bestand teen glasstukke.

Motorists has the absolute right to throw empty bottles from their vehicles so the bottles can break on the tar because bicycle tires are glass resistant.

Motorbestuurders het die absolute reg om in die middel van die ryvlak te stop en vroulief/kind af te laai by hul bestemming.

Motorists has the absolute right to stop in the middle of the road to drop off their spouse/child at their destination.

Ek, fietsryer, moet eenvoudig ekstra sensoriese persepsie h? en antisipeer dat hierdie motor gaan stop, die passasier gaan die deur oopmaak en uitklim.

Me a cyclist must have extra sensory instinct and anticipate if a vehicle is going to stop, the passenger is going to open his/her door and get out.

Motoriste het die eksklusiewe reg om net eenvoudig uit ?n parkeerterrein te ry, al is ek, fietsryer, direk langs die motor.

Motorists has the exclusive right to drive off in a parking lot, even me as a cyclists is directly next to the car.

Mini-sirkels se re?ls is net van toepassing op motoriste want ?n fiets word mos nie as ?n voertuig beskou nie.

Rules at mini-circles is only applicable to motorists as n bicycles is not regarded as a vehicle.

Motoriste het eksklusiewe reg om op hul selfone te praat terwyl ek, fietsryer, my uiterste bes moet doen om seker te maak die selfoonprater mis my. Ek moet ook baie dankie s? aan daardie motorbestuurders wat my in ag neem en ook met respek behandel en ook aan daardie taxibestuurders wat bedagsaam is.

Motorists has the exclusive right to talk on their cellphones, while me as a cyclists must ensure not to accept any calls. I must thank the motorists that consider and respect me as well as the taxi drivers.

Jannas, as jy weer ?n fietsryer sien, dink net aan wat ek vandag vir jou s?.

Jannas, if you see a cyclists again, think in what I have said today.

Ter afsluiting ? daar is nie veilige bre? paaie waar ons fietsrenne kan hou nie.

In conclusion ? there are no safe wide roads where we can keep cycling races.

KlapperKnop2009-01-15 12:03:34
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout