Jump to content

Recommended Posts

Posted
I hear the Focus team (Sub Vets) are putting in a 1000km a week. Each

Should get you started......

Nogal snaaks...gewoonlik vertel die pro's jou hoe min hulle train.

Dink hulle voer jou bietjie poep as jy my vra.

150km n dag met een rus dag en jy is nogsteeds nie by 1000km nie.

Nie eers Phen het so baie gery nie......ok maybe hy.LOL

Ek sal verbaas wees as daar 10 Vets in die land is wat 500km n week kan oefen vir n volgehoue periode.Maklik om dit so nou en dan te doen....wat my betref is dit so te se onmoontlik om konstant daai tiepe kiloes te doen en kwaliteit te doen en dan nog te moet werk ook.

Maar in elk geval ons sal vinnig genoeg uitvind ne,sommer oor n paar slapies en dan elke week vir die volgende 6 weke.

Sien baie uit om te sien hoe lyk n 1000km n week attack!!Thumbs%20Up

Lekke lekke!!!!!

  • Replies 45
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
[

Kyk hier my naam is nou nie Steve nie en ek bly ook nie in Pretoria nie

Ja' date= jy is nie steve nie, want steve is my Hero.

Onthou! miskien is hy jou Pappa..
[/quote]

Self my ma het better smaak as Steve, maar email hom maar, jou never know, dalk kolf hy vir albei spanneEmbarrassed
Posted

wtf.. and they still not winning smiley36.gif

They got a 1st' date=' 2nd and 3rd in their first race......Shocked
[/quote']

Spidey, watter race was dit?

Seker een van die Worl Champs
Posted

Nogal snaaks...gewoonlik vertel die pro's jou hoe min hulle train.

Dink hulle voer jou bietjie poep as jy my vra.

150km n dag met een rus dag en jy is nogsteeds nie by 1000km nie.

Nie eers Phen het so baie gery nie......ok maybe hy.LOL

Ek sal verbaas wees as daar 10 Vets in die land is wat 500km n week kan oefen vir n volgehoue periode.Maklik om dit so nou en dan te doen....wat my betref is dit so te se onmoontlik om konstant daai tiepe kiloes te doen en kwaliteit te doen en dan nog te moet werk ook.

Maar in elk geval ons sal vinnig genoeg uitvind ne' date='sommer oor n paar slapies en dan elke week vir die volgende 6 weke.

Sien baie uit om te sien hoe lyk n 1000km n week attack!!Thumbs%20Up

Lekke lekke!!!!!

[/quote']

Ek het ook daaraan gedink....obviously.....

Maar dit info kom van ouens wat saam hulle oefen en teen hulle ry....

Hoe groot waarheid dit is, weet ek nie.

Wat ek wel weet is die ouens is $$$$ magnate.  Druk hulle eie geld so hulle hoef nie op kantoor te sit nie.

En dan is daar natuurlik die een of twee ex-pros wat ook nie veel het om te doen in die dag nie....

Tyd is nie hulle vyand nie.

Dit ges?......150 'n dag i fris......

So gaan Mnr Fulhard nou vir hulle ry?

Weet jy waar hulle die Hyper gaan ry?meeste van hulle manne is 35+?

Dan sal ons seker uitvind hoe lyk n $$$$ magnaat met te veel tyd op sy hande se attack ne!Meeste van hulle ouens is nogal goeie sprinter as ek dit reg het?

Posted

I hear the Focus team (Sub Vets) are putting in a 1000km a week. Each

Should get you started......

Nogal snaaks...gewoonlik vertel die pro's jou hoe min hulle train.

Dink hulle voer jou bietjie poep as jy my vra.

150km n dag met een rus dag en jy is nogsteeds nie by 1000km nie.

Nie eers Phen het so baie gery nie......ok maybe hy.LOL

Ek sal verbaas wees as daar 10 Vets in die land is wat 500km n week kan oefen vir n volgehoue periode.Maklik om dit so nou en dan te doen....wat my betref is dit so te se onmoontlik om konstant daai tiepe kiloes te doen en kwaliteit te doen en dan nog te moet werk ook.

Maar in elk geval ons sal vinnig genoeg uitvind ne' date='sommer oor n paar slapies en dan elke week vir die volgende 6 weke.

Sien baie uit om te sien hoe lyk n 1000km n week attack!!Thumbs%20Up

Lekke lekke!!!!!

[/quote']

Dit is m0er vinnig en die pyn is dodelik.....die 500km/week attack is meer gelydelik hard en die pyn duur langer, die rede daarvoor is dat jy kan langer byhou!!LOLWink

Posted
So gaan Mnr Fulhard nou vir hulle ry?

Weet jy waar hulle die Hyper gaan ry?meeste van hulle manne is 35+?

Dan sal ons seker uitvind hoe lyk n $$$$ magnaat met te veel tyd op sy hande se attack ne!Meeste van hulle ouens is nogal goeie sprinter as ek dit reg het?

Mr. Fulhard is nou FOCUSed!!  Big%20smile

Hansie het Kremetart verlede jaar gewen op sy eie.....goeie stage racer.

Mr. Fulhard is wel......Mr Cool.

Ek sien die meeste uit na Rupert Rheeder....hy kan meer tantums gooi as ek......this is so gonna be fun....

Maar hy weet van pyn uit deel.

Dan is daar die Shop eienaar wat wel.....wel.....ek dink die man trap 'n fiets.

Jy het 'n paar dedicatted manne daar wat ernstig kan race.

Dit gaan BAIE interessant wees.....gooi bietjie Cyclelab by.....Metal se sprinters by.........Die RockRaceMeatboys wat 'n paar sterk bykomelinge het.........MTN se paar manne.......

Should be an interesting start to the season....

Me.....ek gaan agter sit.......smile & Wave........."Hey Rupert.......jy gehoor Fullard kuier by jou girl?"

Big%20smile 

Serihaas? vertel!

Rabubi ontspan die kuite! Rupert se girl is nie jou tipe nie! Sy is lankal uit die doeke uit!!Clap
Posted
So gaan Mnr Fulhard nou vir hulle ry?

Weet jy waar hulle die Hyper gaan ry?meeste van hulle manne is 35+?

Dan sal ons seker uitvind hoe lyk n $$$$ magnaat met te veel tyd op sy hande se attack ne!Meeste van hulle ouens is nogal goeie sprinter as ek dit reg het?

Mr. Fulhard is nou FOCUSed!!  Big%20smile

Hansie het Kremetart verlede jaar gewen op sy eie.....goeie stage racer.

Mr. Fulhard is wel......Mr Cool.

Ek sien die meeste uit na Rupert Rheeder....hy kan meer tantums gooi as ek......this is so gonna be fun....

Maar hy weet van pyn uit deel.

Dan is daar die Shop eienaar wat wel.....wel.....ek dink die man trap 'n fiets.Praat jy van Mervyn of die hotspots man?(wat is sy naam nou weer?)' date='het nou die dag gesien hy het nogal gas op die drags daar in lynnwood!!

Jy het 'n paar dedicatted manne daar wat ernstig kan race.

Dit gaan BAIE interessant wees.....gooi bietjie Cyclelab by.....Metal se sprinters by.........Die RockRaceMeatboys wat 'n paar sterk bykomelinge het.........MTN se paar manne.......

Should be an interesting start to the season....

Me.....ek gaan agter sit.......smile & Wave........."Hey Rupert.......jy gehoor Fullard kuier by jou girl?"

Big%20smile 
[/quote']

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout