Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 73
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
A ha!  So die 48 het gekom.....he...he...he...

 

Weet die tannie al??
As jy gister saam kom ry het in plaas van om in die bed te l? en poep ruik tot 11 uur!!!! Sou jy gesien het sy ry met hom....!!!!LOL
Cruxpearl2007-03-26 09:11:14
Posted

Wat hy eintlik probeer se is - kyk die geel stickertjie op my vrou se fiets se crankarm. Dit beteken die fiets is brand new.

 

Kyk dan na my mini se nommerplaat... oops daar is nie een nie... dit beteken die kar is brand new

 

En dit beteken dat jy dit nie vir kakaa moet leen as hy sy time trial brille ophet nie!!

 

Posted

Mooi kar Cruxie Clap... but the Soloist will look better against that body Wink.

Wat het jy nou weer vir daai gay poll gekry? WinkLOL Ek onthou so paar maande terug toe ons die OFM gaan doen... het ons van Mini's gepraat in die Vitto af Bloem toe en jou woorde was...ag nevermind...geniet dit TongueWink


Posted
Need help MWNN

Is die mobiel Cannondale rooi of pienk? Wink

 

LOLLOLek wou presies dieselfde vraag post toe ek die foto's nou gesien het...maar lyk my iemand het my voorgespringEmbarrassed

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout