Jump to content

DANGEROUS CLUB RIDES


bmw driver

Recommended Posts

  • Replies 131
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

BMW, weet jy, sonder om lelik te wees, maar jy laat my aan 'n paar ouens dink wat ek soms verby ry oppad werk toe (op die gatsaag, nie die mouster nie!).  Laat my voel of hulle wil try om my swieties of sel uit my hemp se sak uit tte steel.  En as hul verby is, moerse smile oppie gatsig en dan ry hul weer nader aan die wit lyn. Snaaks ne.

Link to comment
Share on other sites

 

wolfie' date=' we can't order pizza till 11. wanta share some of the popcorn i'm getting from ewep?[/quote']

 

I still have 2 or 3 diff flavors left.  Not popcorn flavors, BOOZE flavors!

 

Link to comment
Share on other sites

wolfie' date=' we can't order pizza till 11. wanta share some of the popcorn i'm getting from ewep?[/quote']

I still have 2 or 3 diff flavors left.  Not popcorn flavors, BOOZE flavors!

 

Chutney spice thanks, on the popcorn
Link to comment
Share on other sites

jy kan die bmw drywer uit die bos neem maar nie die bos uit die drywer nie   oooooooooooooo so by the way is dit nie 'n dr0l wat dryf nie

 

saddle sore ek is lekker grieperig hieried griep wil my net nie los nie lekker snotterig pm my bietjie sal graag wil weet wie hierdie seun is

 

 
Link to comment
Share on other sites

sammajoor dit is wonderlik wat vriende in die it wereld kan doen, hy is nou skielik af van die hub af !!!

 
Link to comment
Share on other sites

saddle sore wat se vriende in die it wereld is dit bmw drywer of jou tjommies terwyl julle besig is ping sommer vir big mamma ook terwyl julle kan

 

laat weet asb wie hierdie drywer is
Link to comment
Share on other sites

Sammajoor

Dit is my It vriende ek werk mos in hierdie omgewing ek ry ook nie 'n BMW nie maar sou graag wou !!!!!  eina!!!!
Link to comment
Share on other sites

BMW rider .... lyk nie vir my of jy baie vriende het nie.  Hulle is seker ook almal verkeerd en net is jy reg.

Link to comment
Share on other sites

 

BMW rider .... lyk nie vir my of jy baie vriende het nie.  Hulle is seker ook almal verkeerd en net is jy reg.

 

Soos die antie by 'n uipasserings parade ges? het: "Haai kyk, almal is uit pas uit behalwe my Jannie!!"

 

Link to comment
Share on other sites

nee **** as dit is hoe bmw drywers hulself gedra verkoop ek en koop 'n fiets I ll take a BMC SLC01 please

 

Gebiet jou dag
Link to comment
Share on other sites

More Sammajoor!!!!!

 

How goes daar by julle?  Hierdie bmw ou is eintlik histeries, ruggraatloos en baie sad!

 
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout