Jump to content

HUB Ride = Sondag 28 May 07 = Andrag


Recommended Posts

Kom ry saam met die ouens wat weet waarvan hulle praat (somtyds).... of bly by die huis en was die skottelgoed !!!

 

 

 

SONDAG: 27 MAY 2007   @ ANDRAG   7H15

 

 

 

Andrag, Polkadraai, Stellies toe oor Hells Hoogte tot in Franschoek en terug tot in Stellies vir koffie.

 

 

 

Dan weer oor Polkadraai huis toepopeye2007-05-25 07:45:39

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 32
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

en as julle liewers op julle Mtb wil ry is daar n ride by Koeberg se nature resurve. Ons is daar van 8:30 en virtrek 9:00 Sondag 27May. Dit gaan n relaxed / recovery / social ride wees vir die wat wil join. Ons is so 20 Hogs so ver.Thumbs%20Up

Link to comment
Share on other sites

Ek gaan elk geval die skottelgoed moet was as ek terug is by die huis. Seker vannaand en more aand ook, net om in die goeie boekies te bly.  ;-) 

Link to comment
Share on other sites

 

en as julle liewers op julle Mtb wil ry is daar n ride by Koeberg se nature resurve. Ons is daar van 8:30 en virtrek 9:00 Sondag 27May. Dit gaan n relaxed / recovery / social ride wees vir die wat wil join. Ons is so 20 Hogs so ver.Thumbs%20Up

Kan enige iemand kom en hoeveel laps gaan julle ry?

 

Link to comment
Share on other sites

hehehehehhe, jammer manne. maar ek stem saam met chrispy oor daardie een. So wie is die gelukkige man?

Link to comment
Share on other sites

 

Kom nou, moet nie lelik wees nie. Hoe was die Good food and Wine show?

FanieFiets2007-05-28 07:23:44

Link to comment
Share on other sites

Winex was good. but it was a while ago. Most people went to good food and wine show this weekend...

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout