Jump to content

OH Joy!!!!!!

Beee

Recommended Posts

  • Replies 35
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ja nice...... baie f nice.....

Nou's die pressure weer op myAngry

Thanks nochain!! Het jy enige idee wat dit my gaan terugsit?Wink
Link to comment
Share on other sites

Ja nice...... baie f nice.....

Nou's die pressure weer op myAngry

Thanks nochain!! Het jy enige idee wat dit my gaan terugsit?Wink

Tip:  Sorg sy verlief raak op die KLEUR!!!  Nie op die vervaardiger naam nie.  (Trek het mooi kleure vir goedkoop!!  Big%20smile)

Ja boet - mammie verstaan die verskil tussen XT en XTR baie goed "Hoekom ry XXX n terralogic shock en jy het net n 120MM SL?"

"Ek dink my tires moet eerder 2.3456778 bar gepomp word"

en dan, die passion killer:

"daai nuwe fiets van beee, jissie, dis darem mooi, ek weet nie of ek by haar gaan hou op SabieX nie...."
Link to comment
Share on other sites

[quote name=

Tip:  Sorg sy verlief raak op die KLEUR!!!  Nie op die vervaardiger naam nie.  (Trek het mooi kleure vir goedkoop!!  Big%20smile)

dit klink soos ek!!!! hahahahahaha glukkig is Nochain 'n bietjie van 'n weight / techno / status freak!!!! whooohooo!!!!Heart

Ja boet - mammie verstaan die verskil tussen XT en XTR baie goed "Hoekom ry XXX n terralogic shock en jy het net n 120MM SL?"

"Ek dink my tires moet eerder 2.3456778 bar gepomp word"

en dan' date=' die passion killer:

"daai nuwe fiets van beee, jissie, dis darem mooi, ek weet nie of ek by haar gaan hou op SabieX nie...."
[/quote]

oooo MWNN dit klink net soos iets wat PF sal s?!!!!! jy sal maar daai fietsie van haar seriaaaas moet PIMP!!!Wink
Beee2007-06-06 06:01:49
Link to comment
Share on other sites

Ons moet dit in elk geval doen om my fietsie te celebrate!!!LOL alhoewel ek dink nie jy's so 'fiks' wat joga aanbetref nie!!! hahahaha

Link to comment
Share on other sites

Beee, baie geluk met die prentjie dis baie niceWink Nee wat gee vir MWNN "light Yoga" dan sal hy OK weesTongue

Vra vir nochain of ek die "dope" wat hy by my gelos het maar vir die honde kan gee, dit raak nou so groenerigDead

Link to comment
Share on other sites

Psycho, ry jy nie die cream tart nie??? dan kan jy dalk vir hom sy mosbolletjie bring??LOL

ek weet nie of jou honde daaaai tipe dope sal survive nie!!!hahaha
Link to comment
Share on other sites

Psycho' date=' ry jy nie die cream tart nie??? dan kan jy dalk vir hom sy mosbolletjie bring??LOL

ek weet nie of jou honde daaaai tipe dope sal survive nie!!!hahaha
[/quote']

Nah, nou eet ek net cream tarts (nee dis nie Nadine nieEmbarrassedWink) tot die naweek dan sal ek weer oefen, coach het gese ek kan maar bietjie rusBig%20smile

Sheesh hulle survive die pepperspray oppi besproeings pype.....LOL

Link to comment
Share on other sites

Nice Bike BeeeThumbs%20Up

(Please dont tell Marita about it, ok, otherwise Im going to end up with the same problems as MWNN Wink Its bad enough as it is with Miss V's new golden Stevens)
Link to comment
Share on other sites

Thanx Christie, s? jy nou net solank vir haar ons ry die 17de (volgende naweek) Babbas lodge!!!!~ sy moet saam kom!

Link to comment
Share on other sites

Thanx Christie' date=' s? jy nou net solank vir haar ons ry die 17de (volgende naweek) Babbas lodge!!!!~ sy moet saam kom![/quote']

Het haar nou net per email laat weetThumbs%20Up
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout