Jump to content

So I pimped my ride.........

Spinnekop

Recommended Posts

Okay...stealing someone else's line; but SCHWEEEEEEEEEEEEEEEET!!! Lovely bike Spidey! Really looks hot!

hmmm...Spidey...wanneer verjaar jy?Ermm ...miskien moet ons almal geld saam klub en so outfit vir jou koop....LOL

http://home.comcast.net/~tadams14/Spiderman_010.jpg

Lyk of dit redelik streamline ook isWink
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 75
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

That looks AWESOME Spidey... put a chain on it before you try race it though Wink

Link to comment
Share on other sites

Baie mooi SPinnekop en baie geluk.

Moes jy nie eerder eers geld bestee het om die ander been van jou shock by die pawn shop te gaan haal nie. Ek vra maar net die fiets lyk nog steeds so half?????? tee heee!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Okay...stealing someone else's line; but SCHWEEEEEEEEEEEEEEEET!!! Lovely bike Spidey! Really looks hot!

hmmm...Spidey...wanneer verjaar jy?Ermm ...miskien moet ons almal geld saam klub en so outfit vir jou koop....LOL

Lyk of dit redelik streamline ook isWink

Been there....done that.....

Not highly recommended.  Wink  (Works great for "other" sporting activities....EmbarrassedBig%20smile but not on a MTB)

20070618_043637_Spiderman_2!.JPG

Ek het probeer Oom maar die goed is so duur, ek sal maar bly by die een!!  Big%20smile
Link to comment
Share on other sites

Been there....done that.....

Not highly recommended.  Wink  (Works great for "other" sporting activities....EmbarrassedBig%20smile but not on a MTB)

20070618_043637_Spiderman_2!.JPG

hahaha!!!ClapLOLcute!

i know someone with a Batman outfit....you might want to invite him to the next party tooWink
Link to comment
Share on other sites

Spinnekop as jy darem met daai outfit op die Cannondale Tourer ry sal dit naais wees!!!!!!! Maar nog mooier as dit 'n Tandem is en daai spook gedoente is agterop!!!!!!! Nogal 'n goeie idee daai patroon vir 'n fatty skinsuit....mmmmm??????

20070618_052211_20070617_152656.jpg
Hendrik Petoors2007-06-18 05:27:10
Link to comment
Share on other sites

Okay...stealing someone else's line; but SCHWEEEEEEEEEEEEEEEET!!! Lovely bike Spidey! Really looks hot!

hmmm...Spidey...wanneer verjaar jy?Ermm ...miskien moet ons almal geld saam klub en so outfit vir jou koop....LOL

Lyk of dit redelik streamline ook isWink

OF die spiderman-pakkie wat ons gister by die downhills gesien het ... die ou het wraggies daar afgejaag met net 'n crop-toppie en 'n bikini-broekie ... af daemon, mandibles, dirty, het een van julle nie dalk net MISKIEN 'n prentjie van die ou gevat nie?????

Link to comment
Share on other sites

OF die spiderman-pakkie wat ons gister by die downhills gesien het ... die ou het wraggies daar afgejaag met net 'n crop-toppie en 'n bikini-broekie ... af daemon' date=' mandibles, dirty, het een van julle nie dalk net MISKIEN 'n prentjie van die ou gevat nie?????
[/quote']

ConfusedConfusedConfused'n OU - ...in 'n bikini??? ...nie so seker of ek d?t wil sien nie...

op 'n DOWNHILL, nellie!

ek hettie eers geworry oor hoe dit gelyk het nie, net gewonder wie na my gaan kyk as ek uitpass van al die bloed as hy sou geval het LOL

Link to comment
Share on other sites

op 'n DOWNHILL' date=' nellie!
ek hettie eers geworry oor hoe dit gelyk het nie, net gewonder wie na my gaan kyk as ek uitpass van al die bloed as hy sou geval het LOL

[/quote']

ConfusedScaaaaarrrrrrrryyyyyyyy!!!Shocked

Nee hel...moes omtrent 'n sight gewees het!LOL
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout