Jump to content

Recommended Posts

Posted

Guys, this just came to mind, those who want to argue.. go "outside". As in pm each other, talk it out and come to a resolution.  Dont' flame where everybody can see it, it creates a cr*p environment for a public forumn. Just my opnion!

  • Replies 59
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
spinnekop....



kan jy kommentaar lewer op hierdie vraag asb? Wat dink jy daarvan en ook jou gevoel oor die begin van nog 'n voorbeeld.



https://www.bikehub.co.za/forum_posts.asp?TID=14593&PN=1



lees asb wat die kolonel gepos het' date=' en dan lees die antwoord (dis nou die 2de post) wat deur 'n moderator gedoen is.



Enige kommentaar daaroor? miskien kan ons agterkom waar die probleem le en dit aanspreek.ek weet nie hoekom jy linnega en fatty wil betrek, miskien moet jy die oorsaak identifiseer en dit behandel. op skool was dit dat as een stout outjie in die klas raas kry die hele klas pakslae, maar dit was in die dae van die broederbonders.[/quote']

 

Slim post Gatiep.  Ek sit met 'n glimlag op my gesiggie....want ek dink ek weet wie jy is.......

Nie te min.

 

Jy behoort die Hub BAIE goed te ken en te weet dat Colonel nie die persoon is met wie jy wil movies toe gaan nie.  Hy is aggressief en val alles en almal aan.  Dit is wie hy is en hoe ons hom gaan opgebruik.  Geen probleem.  (ek gaan tien teen een hieroor ook slae kry by hom!!Tongue)

Nou kom hierdie ou met sy lapelle op die skouer en breek iets af wat nie nodig is nie.  Dis 'n probleem met ons moderne mans om te vinnig te kom......(Excuse the pun).  Dis twee dae in die resies en daar word alklaar iets negatiefs ges? oor die enigste positiewe ding vir SA fietsry.

Ek dink jy verwar 'n moderator met 'n lewelose / gevoellose spook.  Moenie.  Ek dink moderators kan nogsteeds vryheid van spraak geniet.

Nou...om jou vraag te antwoord.  Dis nie 'n "moderator" wat geantwoord het nie.  Dis Crux.  Ons almal ken hom goed!!!  Wat het Crux ges??  Hy het ges? Colonel moet ophou negatief wees.....op 'n baie sarkastiese manier.  As jy nie daarvan hou nie, neem dit op met hom as persoon.  Ek het.

Wat het ek geleer uit Crux se post?  Wat is my gevoel daaroor?  Dis baie aanvallend op Colonel.  Ek sou hom daaroor aangevat het.  Maar dit maak my ook dink.....as ek Colonel was.....dat miskien span ek die wa voor die perde en ek weet in iedergeval nie wat die groot plan is van hierdie beginner spannetjie, SO WIE IS EK OM TE OORDEEL?......Maar dis net ek.

Oor jou opmerking oor hoekom ek AL die moderators aanspreek....wel....almal noem dit die "moderators" wat aanjaag.......Ek weet nie van wie praat julle nie??!!  Of hou ek myself ook net dom soos die ander??  Lyk my niemand het die gust om 'n perd 'n perd te noem nie?

Hoop dit klaar jou bedroefde hart op.Clap
Posted

Ek kan vir jou kommentaar daaroor lewer Gatiep.

 

Kolonel het 'n post gemaak wat ek gedink het negatief was teenoor Robert en TBW, en ek het 'n aanmerking daaroor gemaak as 'n normale lid van die forum, ek is uiteraard 'n lid van die forum ook, en daarom sekerlik geregtig om uiting te gee aan my gedagtes op die forum, hoe dit ookal met die Kolonel of met jou idees verskil.

 

Jy het self persoonlik twee posts verder tekere gegaan oor my opmerking wat verder 'n aanduiding is van hoe diep jou renons teenoor my en dan daarmee saam TCS daadwerklik l?. Dit maak nie regtig saak wat ek s? nie, jy en jou mater Hendrik sal wel iets vind om kommentaar oor te lewer, en dit is meestal negatief van aard.

 

Ewenwel... Ek het die kolonel gekontak en 'n verduideliking gegee oor my komentaar op sy post, met verduidelikende omstandighede, en verskoning aangebied, met 'n aanbod om die strydbyl tussen ons (kolonel, ek en TCS) te begrawe. Kolonel het gesien en verstaan waar ek vandaan kom, asook hoe vorige geskiedenis daartoe gelei het, en my aanbod om die strydbyl te begrawe aanvaar.

So ek en die Kolonel het ons verskille uitgesorteer.

Ek het ook aangebied om ons gesprek "public" te maak op die Hub, maar die Kolonel het gevoel dat dit nie nodig is nie...

Ongelukkig bly jy/julle die dooie koei aanhoudend uit die sloot uit grawe om jou/julle griewe op die tafel te sit...

So, hier is nou jou geleentheid...

Kom ons sit die griewe op die tafel, en kyk of ons dit kan uitsorteer.

Alternatiewelik, as jy voel dat dit die Hub beter sal baat om dit nie op die ope forum te doen nie, kan ons dit per PM probeer beredder?
Guest Michelle
Posted

Imagine there's no Heaven

It's easy if you try

No hell below us

Above us only sky

Imagine all the people

Living for today

 

Imagine there's no countries

It isn't hard to do

Nothing to kill or die for

And no religion too

Imagine all the people

Living life in peace

 

You may say that I'm a dreamer

But I'm not the only one

I hope someday you'll join us

And the world will be as one

 

Imagine no possessions

I wonder if you can

No need for greed or hunger

A brotherhood of man

Imagine all the people

Sharing all the world

 

You may say that I'm a dreamer

But I'm not the only one

I hope someday you'll join us

And the world will live as one

Posted

Michelle....

 

How dare you violate the sanctity of this diabolical thread with pink text. LOL

 

I have to moderate this first........

 

My ppl will speak to your ppl.

 

 

 

 
Posted
TH

 

Remember also to speak to C's People And F's People And WW's people and Admin's people and CGC's people and Csa's people and and and

 

correct, words will be spoken

 

and when i deliver my sexual speech later this afternoon at the union buildings in Pretoria i shall strike fear into the hearts of the underpants gnomes who have toiled away at stealing the underpants off my fellow citizens. Confused

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout