Jump to content

BLOU BULLE BO!!!!!!!


Hendrik Petoors

Recommended Posts

Op Niewelant waar die "windjies" van die Stormers nog swaar in die lug hang het die BLOU BULLE die Weepeee!!!!!! of  PROOOOOBLEMSH!!!!!! sowaar geklop. Dit is darrem lekkerrrrr!!!!!!! teee heeee

Link to comment
Share on other sites

Nooit gesien nie!!!!!!!....... die Blou Bulle is die houer van die Curriebeker. Die cheaters het dit die eerste ses maande gehad en moes afstand doen daarvan en die beker is nou op Loftus waar dit gaan bly!!!!

Link to comment
Share on other sites

Admin, hoort hierdie post nie onder Chit Chat waar dit kan verdwyn saam met die res van die nuttelose bul braaksels nie?  Klink nie vir my na Rant 'n Rave nie...

Link to comment
Share on other sites

Demmit, lyk my ek is al weer uitgevangEmbarrassed

 

Sal maar Micrnesia of Kazhakstan toe moet skuif as ek wil moan oor die Bul ondersteuners.  Anyway die TT meer geniet en vergeet daar is rugby aan!
Link to comment
Share on other sites

Snaaks dis 'n Proooooovince supporter wat kla!!!!!!!  Admin sal dit dalk ook skuif want hy kom ook van daar af!!!!!!!

 

Se dankie vir Veldsman K@K ref wat daai drie gegee het wat alles op ge donner het???!!
Link to comment
Share on other sites

O so jy se dir ref het gekroek. Die REF KROEK NET as die Blou Bulle verloor. Dit is die prerogatief van die Curriebeker houer!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

O so jy se dir ref het gekroek. Die REF KROEK NET as die Blou Bulle verloor. Dit is die prerogatief van die Curriebeker houer!!!!!!

 

Toe die kommetators ook gese het dit was nie 'n drie nie toe het ek gedink sjoe gelukkig stem hulle saam met my...maar die beste was dat die bulle almal op die 22 tree lyn gestaan het want hulle het ook gedink dit was nie 'n drie nie....toe gee die 3rd umpire die drie!
Link to comment
Share on other sites

O so jy se dir ref het gekroek. Die REF KROEK NET as die Blou Bulle verloor. Dit is die prerogatief van die Curriebeker houer!!!!!!

 

JOINT Curriebeker houer!!!!
Link to comment
Share on other sites

Nee nie waar nie..... die Cheaters het die beker vir die eerste ses maande gehad. Die beker is nou op Loftus waar dit gaan bly.

Link to comment
Share on other sites

Just watch out for the Valke.....  and give "richard CensoredPig bands" his Ritalin before the game this time. Bl**dy thug should have got more than a p*ssy 1 week ban for that punch!!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout