Jump to content

Where to service in WC?


FanieFiets
 Share

Recommended Posts

Ek is MOERSE onhandig en laat my baaik diens. Man ek laat hom sommer by die lbs was en lube ook dan weet (hoop) ek dis reg gedoen. Love your bike en hy sal jou mos terug love.

 

Maar waar in die Wes Kaap laat diens jy jou fiets? Die probleem is dat ek te stupid is om te besef as iemand aanjaag.

 

Ek was onlangs by BMC (Bicycle maintenance company) en hel ek was impressed met hulle diens, kennis ens ens.

Ek hou ook van die idee dat hulle net fietse diens en nie 'n shop ook is nie, spesialiseer met ander woorde.

 

Ander plek wat my (met my beperkte kennis) impress het is cyclelab. Verder het ek nog altyd goeie en vriendelike diens by willie gekry, maar hulle het al 'n glipsie of twee gehad..... Helderberg cycles het ook al 'n blabs of 2 gemaak.

 

 

Link to comment
Share on other sites

Fanie, ek dink almal jaag maar partykeer bietjie aan.  Ek het nog altyd my fietse laat diens by Flandria op Stellenbosch, en is in die algemeen tevrede.  Net so sal mense jou verwys ander plekke waar hulle ook goeie diens kry.  Ek dink die "bottom line" is bly by 'n plek waar dinge oenskynlik OK gaan, en aanvaar daar gaan hier en daar 'n f-oppie gebeur.  Hoe langer jy na 'n spesifieke plek toe gaan, hoe beter sal die uiteindelike diens wees, en hoe makliker gaan hulle ordentlik luister as jy kla.  En moet nooit jou fiets laat diens net voor 'n groot race nie.  As die mense baie besig raak met honderde fietse wat gediens moet word, dan gebeur die glipsies maklik.

Link to comment
Share on other sites

 

Fanie' date=' ek dink almal jaag maar partykeer bietjie aan.  [/quote']

 

Die een spesifieke probleem is my wiel wat ek HEELTEMAL laat respoke het by die een lbs. Ek het dit seker in total 5 keer terug gevat om weer te laat true. Meeste kere het hulle dit sommer verniet vir my gedoen. Vir my trails by UCT het die een ou gese dat my wiel skeef sit.....dat daar fout is. Hy het my na BMC verwys. 

Die LBS het speke ingesit wat heeltemal te lank is, dus kon dit nie styfgenoeg gemaak word nie. By die die lbs het hulle toe actually die een kan nog papper gemaak om die ander kant se probleem uit te sort.

Die problem is dat ek nie die kennis het om sulke goed op te tel nie....en die ouens wat die my wiel elke slag getrue het ook nie. So al gaan ek terug en so hulle moet die wiel weer oor laat speek het ek nie vertroue dat hulle dit reg sal doen nie.

 

Link to comment
Share on other sites

Dis nou 'n geval van "once bitten, twice shy". Ek laat diens my bike ook by Willie en het nog nie enige probleme gehad nie. Hulle diens is ook vinnig en jy hoef ook nou nie die budget plan op jou krediet kaart te gebruik om die rekening te betaal nie.

By Marks bicycle shop in Bellville het ek ook al in die verlede goeie diens gehad. (die enigste rede waarom ek nie meer daar laat diens nie, is dat Willie baie nader is). Louis was altyd die ou wat die wiele oorgebou het en ek kan werklik se dat die ou (met omtrent 30jaar se ondervinding-dis nou as dit nie al veertig is nie) ken sy storie. Hy het al 'n paar wiele vir my oorgebou.

Link to comment
Share on other sites

I've taken my bikes to various places for a service. BMC is the best of them all. Geco Cycles is a very close second. I'm not very impressed with the remaining 3 places I tried.

Link to comment
Share on other sites

Ek was onlangs by BMC (Bicycle maintenance company) en hel ek was impressed met hulle diens' date=' kennis ens ens.
Ek hou ook van die idee dat hulle net fietse diens en nie 'n shop ook is nie, spesialiseer met ander woorde.
[/quote']

 

 

Hi Faan,

 

Ek dink jy beantwoord jou eie vraag hier. Het al goeie dinge van hulle gehoor.

 

Ek doen alles self, maar ander wat ek al goeie dinge van gehoor het is Mason's in Stellies.

 

Williams Bike Shop se customer service is briljant....hulle't my hubs geservice.

 

Bowman's het al 'n odd jobbie of twee vir my gedoen....worth a look.

 

Smile
Link to comment
Share on other sites

wat betaal julle daar in die kaap vir n vol diens ??? my vriendin Bubbles het haar bike laat diens en die agterwiel by ons lbs laat true vir R200 is dit teveel of wat se julle hagar2007-08-29 04:09:46

Link to comment
Share on other sites

I must agree BMC is awesome...I had a good experience there and their bike mechanic is very clued up...

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Sounds like it would be a cool idea to have a "vote" for who's the best for servicing bikes in the WC (maybe a separate vote for Gauteng :P)

 

I've recently taken my bike to two LBS's (southern suburbs) to get my front derailer serviced. No luck. In the end I decided to try it out myself and discovered it was a simple lube job. So I'm on the hunt for a reliable place to go to.  Where's BMC? Got a phone number? - ja, I'm too lazy to pick up the yellow pages! Tongue

 

 

Link to comment
Share on other sites

 

wat betaal julle daar in die kaap vir n vol diens ??? my vriendin Bubbles het haar bike laat diens en die agterwiel by ons lbs laat true vir R200 is dit teveel of wat se julle

 

BMC vra R 350 vir 'n volledige diens. Dit sluit dan true en als in. Hulle se hulle haal ook die hele fiets uitmekaar en lube alles. Natuurlik 'n road bike.

Ek dink nie dit is te bad nie.

 

 

Link to comment
Share on other sites

Ditto on Mark's Bicycle Workshop - R325 for full service. Icl's - Headset, BB & wheel bearings, new cables, true wheels, wash & lube.

Link to comment
Share on other sites

Sounds like it would be a cool idea to have a "vote" for who's the best for servicing bikes in the WC (maybe a separate vote for Gauteng :P)

I've recently taken my bike to two LBS's (southern suburbs) to get my front derailer serviced. No luck. In the end I decided to try it out myself and discovered it was a simple lube job. So I'm on the hunt for a reliable place to go to.  Where's BMC? Got a phone number? - ja' date=' I'm too lazy to pick up the yellow pages! Tongue

[/quote']

 

 

BMC - 021 448 4692

 

Woodstock...

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Been to a couple that did NOT impress me.

Now I take it to either Gecko Cycles (especially the mtb) or Cycles Direct.  Both have given me great service.
Link to comment
Share on other sites

The best mtb maintenance shop in cape town is Cycle Maintenance Centre in Table View.

 

jaco truly knows mtb's and is also a very sought after mechanic for a lot of top teams for the Epic.

 

That alone tells you the true story of their service levels.

 

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout