Jump to content

Hardtail vs Dual suspension

Vetseun

Recommended Posts

Giant trance. Silverback slade or sido. Rocky mountain element/altitude

Where is the best place to look at Rocky Mountain in the Western Cape ?  (Google shows some obsolete addresses...)

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 111
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Dit was nou n LANG dag ....

Net na 9:00 by Giant in Durbanweg .... Daar is n Anthem wat nogal nice lyk, maar die gear ratio is nie naby nie, en dit gaan nog 6k kos .. yada yada ....

Op na Specialized .... Mike is n GOEIE verkoopsman !!  Regte vrae gevra, en toe tyd gevat en my regtig deeglik deur die opsies gevat.  Hy weet dat ek n hardtail man is en dit my eerste FS sal wees, so hy het deeglik deur die opsies gegaan.  Selfs aangeraai dat ek hul demo fietse toets.  RESPEK !  PUIK diens.  Hul "Camber Comp" is die naaste aan my specs en beursie ....  Die mengsel van SRAM en Shimano is bietjie wierd .... Hy het aangebied om vir my ekstra inligting te stuur, en ek het dit vanmiddag ontvang.  Ek kan sien hoekom die Specialised kliente so lojaal is.

Hierna is ek op na CWC.  Marnitz het my by die deur gegroet en n seker n half uur of meer spandeer om die verskillende opsies deur te gaan.  Selfs n lekker lesing gekry rakende die tipes agter suspensie, en voor en nadele.  Marnitz KEN sy storie, en sy wye reeks produkte.  Die Merida ninty six 800 is die naaste aan my specs, en dit lyk nogal nice ook ...  :thumbup:   Marnitz was bereid om n lekker deal te maak ....

Verder op na Durbanville se kant toe, na daai winkel langs die hardeware winkel - naam sal NIE genoem word nie ..... EEN man voor in die winkel, hoor hoe mense agter in die kantoor sit en klets .... hy help n man wat saam met my ingestap het, en dit vat lank, maar okay, die man was net voor my in die winkel, so wag ek maar .... vrou kom ingestap, en hy ignoreer my en begin haar help  ...... en so kyk ek na die reeks Trek fietse (kyk wat koop ek toe) .... maar nou ja, ek wag nog dat hy my groet, so loop ek toe maar ...

Tel my vrou op en ry deur Paarl toe.  Daar is mos twee fiets winkels langs mekaar.  Een in die Laborie sentrum ... 'n Amerikaans MTB (Ellsworth) .... seker die "individu" sal hou van die fietse ....

En toe stap ons oor na Cycle4Life, net langs Laborie sentrum.  Ek hou van die "brand', maar weet ook dat dit nie goedkoop is nie ... sê nogal vir my vrou ek hoop hulle het n special ..... Danie ontmoet my, en vra die regte vrae, en so gesels ons deur my behoeftes.  Dit is opmerklik dat hy LUISTER en notisie neem.  En so begin hy my vertel van die TREK Fuel EX5 .... Ek is self n ingenieur en het waardering vir die tegniese detail, en hoe TREK na die detail kyk om elke item net daai bietjie beter te maak ..... MAAR, dit is n 2x10, en die gear ratio is net beter met n 2x11 .... Danie gaan haal n valhelm en wys my n bult oorkant die pad: "Gaan toets hom ..."  Ek het seker drie ekstra draaie gery voor ek terug is na die winkel - met die temperatuur in die Paarl in die mid 30's het ek sommer lekker gesweet toe ek uiteindelik die fiets terug vat.  En toe skop Danie oor in sales-mode ....  :devil:   Die ou KEN sy tegnologie, en sy sales ....  :thumbup:   :thumbup:

:clap:   :clap:   :clap:   :clap:

Sal more n paar fotos neem ....

TREK Fuel EX 5 - https://www.trekbikes.com/za/en_ZA/bikes/mountain-bikes/trail-mountain-bikes/fuel-ex/fuel-ex-5-29/p/2132600-2017/

post-110956-0-50454400-1492537050_thumb.jpg

PS - Ek het daarna by CWC gestop om n "top-tube-sak" te koop.  Marnitz opgesoek en hom bedank vir sy puik diens.  Ek en Mike ruil tans eposse uit.  Respek vir twee top verkoopsmanne !

Edited by ChrisF
Link to comment
Share on other sites

Great bike, that trek. You'd have been fine with the camber or that tbh. The anthem IMO is too XCM focussed for a middle of the pack rider and the trance would be the better option, unless you're going for the 120mm 650b anthem.

attachicon.gifTrek-1 (Large).jpg

PS - Ek het daarna by CWC gestop om n "top-tube-sak" te koop.  Marnitz opgesoek en hom bedank vir sy puik diens.  Ek en Mike ruil tans eposse uit.  Respek vir twee top verkoopsmanne !

Geluk met die nuwe fiets Oom Chris. :)

Nou moet jy hom vir 'n spin vat.

PS: Jy ry die regte 'brand' kar.  ;)

Link to comment
Share on other sites

Great bike, that trek. You'd have been fine with the camber or that tbh. The anthem IMO is too XCM focussed for a middle of the pack rider and the trance would be the better option, unless you're going for the 120mm 650b anthem.

Speaking to Marnitz at CWC we looked at various bikes.  The Canondale option was a decent contender ... NO fault on the specs .... yet it left me "cold" ..... strange how some bikes stirr your emotions and another does nothing.  There was a previous generation Momsen (older alu-frame FS - now they only have Carbon in FS) ... that thing moved my soul.

Back to the TREK -

- The colour scheme works for me.

- The seating position WORKS for me.  A very relaxed upright position !

- It is a LONG bike (need to make some adjustments to the Thule so the bike dont so far out to one side of the car)

- nice long gap between the pedals and the front wheel.  This was not even on my shopping list, as I thought all bikes would be similar with this.  With the Merida I had to be careful that my toes did not clip the front wheel (yes, my feet are forward on the pedals ...)  With the TREK this is no longer an issue.  :clap:   :thumbup:

- nice long travel shocks front and rear --- thanks to advise received here I was happy to see this.

- nice low stand-over height

- did I mention that nice seating position ...

- This bike has a "smile factor" ...  :thumbup:   :thumbup:   :thumbup:

Link to comment
Share on other sites

Geluk met die nuwe fiets Oom Chris. :)

Nou moet jy hom vir 'n spin vat.

PS: Jy ry die regte 'brand' kar.  ;)

Thanks.

JIP, sommer more oggend VROEG gaan ry ....

Die naweek gaan ons bietjie weg, en die fietse gaan saam .... daai TREK gaan nie lank so skoon bly op daai plaas paaie nie .... :devil:  :clap:  :devil:  :clap:  :devil:

Edited by ChrisF
Link to comment
Share on other sites

uhm ja ..... hoe gemaak met die fiets-pomp ?????

die "square-tube" werk nie met die pomp bracket langs die water bottel nie ....  (onthou ek moet my EN Maritz se tools saam ry)

Thule darem nou uitgesorteer .... moet wel iets kry om tussen die Thule en die TREK te sit, en dan ook twee stukke tussen die TREK en Maritz se fiets ....

Baie mense gebruik pool noodles tussen die fietse

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Link to comment
Share on other sites

YT still have some bikes on special...

Yup, would've been a no-brainer for me were I looking to spend 30k on a new

bike. I mean you get a flippen Pike on this bike!!!

post-58702-0-30690700-1492616841_thumb.png

If only that Danie wasn't such a good salesman  ;)

(I'm sure you'll be more than happy with the Trek Chris)

Link to comment
Share on other sites

Thanks Pyka

Actually some really nice "entry level" bikes in that price range.

For better or worse, I am still old school ... like to "See and feel" the bike before buying.  Short of testing a friends bike and ordering similar, I have to go to the local shops - of which we really have many options locally.  And as I do many kilos for work I get to window-shop at many different bike shops ....  Cycle4Life has left a good impression over the last year of window shopping - which may be why I drove past two other TREK outlets ....  

I do appreciate good service, and am willing to pay a reasonable premium for this.

Link to comment
Share on other sites

It seems that the over 40's are mostly old school 26" hardtail brigade.  I suppose as you get younger you get softer, as Ertjes was apt to say just before he launched an attack "Is ons hier on fiets to ry, of koekies bak?"

Is it really mtb riding when the bike does all the work? (A steel HT 26" works for me)

It seems that now Mtb riding is almost as much fun as road cycling, similar size wheels, similar gearing and extra suspension to take the bumps out of the trail.  Almost enough to ask "why did we leave the road in the first place?"

So the happy medium is to get a cycle cross bike and stay on gravel roads.......

Makes sense Chris. The Trek is better suited to your preferred type of riding anyway. Many happy km's and next time you're in Paarl it better be on your bike so we can go for a ride.  

Link to comment
Share on other sites

It seems that the over 40's are mostly old school 26" hardtail brigade.  I suppose as you get younger you get softer, as Ertjes was apt to say just before he launched an attack "Is ons hier on fiets to ry, of koekies bak?"

Is it really mtb riding when the bike does all the work? (A steel HT 26" works for me)

It seems that now Mtb riding is almost as much fun as road cycling, similar size wheels, similar gearing and extra suspension to take the bumps out of the trail.  Almost enough to ask "why did we leave the road in the first place?"

So the happy medium is to get a cycle cross bike and stay on gravel roads.......

Hahaha, grumpy old men. We like mechanical progress...and going faster  :P

Link to comment
Share on other sites

Yup, would've been a no-brainer for me were I looking to spend 30k on a new

bike. I mean you get a flippen Pike on this bike!!!

attachicon.gifIMG_1144.PNG

If only that Danie wasn't such a good salesman  ;)

(I'm sure you'll be more than happy with the Trek Chris)

Blikkies ja, n dropper
Link to comment
Share on other sites

"The Mineshaft" -

Meerendal-62 (Large).jpg

Wrong tool for the job -

Meerendal-60 (Large).jpg

MENS, my gat juik nou for a dual suspension ..... 25 to 30k price bracket ..... what would you buy for that price ?

Yip Chris

Just too rocky in Durbanville hills hey ????

Are you interested in used bikes too?

There'll be many options in the Classifieds

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout