Jump to content

Recommended Posts

Posted

Shimano 105 groupset is R7000 against the dura ace that's R14000

Is dura ace giving so much more benefit to the non-pro cyclist than say 105?

or is it just that it's nice to have and we can afford it?
Posted

Skillie, eerstens word jy, soos slowjoe s?, gerook. Tweedens, 105 is goed genoeg vir as jy nie weight weenie is nie. Ek het 18 000 op myne gesit sonder 'n engkele dag se probleme.

 

Kyk om dit in te voer of van CWC te kry. Ultegras gaan so "goedkoop" nou dat dit nie werd dit is om laer te gaan nie.

 

 
Posted

jou groupset is so goed soos die bikeshop wat jou fiets service Smile , DA op my fiets en het dit laat diens net voor shova, elke keer as ek na die kleiner ring voor gespring het het die ketting afgeklim Angry

Posted

die prys verskil by CWC is R4300 (105 / dura ace)

is maar baie geld vir n paar gram as dit al verskil is.

maar ons koop seker die beste as ons dit kan bekostig,anders droom ons net daarvan.

Posted

Gewig en kwaliteit. Ek dink daar is 'n paar plastiek parte in 105 waar alles alu/staal is in Ultegra en dalk nog Ti is in Dura Ace. Moet glad nie bodder om Ti casette of chainring te koop nie, hou nie so lank soos alu/staal nie.

 

 

 
Posted

Ek het 105,Ultegra gehad en nou Dura Ace.Daar is geen groot verskil tussen Ultegra en DA, behalwe die DA het my fiets ligter gemaak, en ratte verstel smoother.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout