Jump to content

Hendrik Petoors

Members
  • Posts

    714
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Hendrik Petoors

  1. Jy mag nie Rugby meer praat nie die mense raak nasty en dreig jou met Admin. Ek dink dit is net omdat hulle suurtiet is dat die Proooooovince op Niewelant pak slae gery het deur die Blou Bulle!!!!! DIE HOUER VAN DIE CURRIEBEKER!!!!!!!!!! Teen wie het die sajrqies gespeel?????? Ek het gister gewerk en nie eers die TdF TT gesien nie.
  2. Snaaks dis 'n Proooooovince supporter wat kla!!!!!!! Admin sal dit dalk ook skuif want hy kom ook van daar af!!!!!!!
  3. Jy het Presta valves. Kry Schrader valves(soos gewone kar valves), maar jy sal die gaatjies op jou rim groter moet boor. Of kry 'n adapter vir jou Presta Valve. Van Brass gemaak en skroef op jou Presta. Mens kan ook die Presta valve afskroef met so bietjie geweld. Ek hou nie daarvan nie maar dit kan gedoen word dan vul jy die valve met geduld met 'n groot inspuiting. Sukkel soms om die skroefie weer terug te kry. Ek het die Alex rims op my Gary Fisher groter geboor want al my ander fietse het Schrader Valves.
  4. Nooit gesien nie!!!!!!!....... die Blou Bulle is die houer van die Curriebeker. Die cheaters het dit die eerste ses maande gehad en moes afstand doen daarvan en die beker is nou op Loftus waar dit gaan bly!!!!
  5. Op Niewelant waar die "windjies" van die Stormers nog swaar in die lug hang het die BLOU BULLE die Weepeee!!!!!! of PROOOOOBLEMSH!!!!!! sowaar geklop. Dit is darrem lekkerrrrr!!!!!!! teee heeee
  6. The Shimano M520 or M540 pedals rocks. If Hendrik Petoors uses them and they do not break they will work for anyone....... even Marius will not break them.
  7. Al wat so klein maer mannetjie sonder vleis aan sy bene sal neem is iets om bietjie gewig aan te sit. Die mannetjie is ongesond maer en 'n goeie bord boerekos met patats, pampoen, stampmielies en stew van skaapskenkels sal hom NET goed doen en so bietjie kleur gee. Nee magtag hy lyk ongesond maer!!!!!!!!
  8. My dears thou protest too much..... I cannot be your conscience forever...... you will have to learn to fend for yourselves some time in the future!!!!!!!!!
  9. Jou naam moes Hen - drik gewees het want jy het altyd 'n simpel ou eiertjie te le!!!!!!!
  10. http://www.phonebookonline.co.za/search.jsp There are four Ward's listed in Pretoria.
  11. Ek het nie nommers nie maar Jason se telefoonnommer is maklik hy is so lank soos 'n telefoonpaal!!!!!!!!! Bel vir Martin hy mag dalk weet???? Of bel vir Speke (nie die klub nie nie Hubber). PM as jy die nommers wil he.
  12. Wanneer sny jy die gras....mmmmmm????? Jy het seker 'n worshond en kon hom nie sien in die gras nie!!!!!!!! Geluk met die fiets..... baie soet kilometers!!!!!
  13. Did you tell them about the gaps in their service levels so they could use it as a learning experience to improve????? or are you just telling us that on the Hub to create a bad impression of the shop.....mmmmmm???????
  14. Balancing your bike takes effort??????...... nah, centrifical action take care of that. You do use more muscles in your upper body though. The main reason is the extra adrenalin on the road. The thrill of cycling, cars, wind and cyclists around you and the like. The varying grades of a road also will have an effect. Subtle changes in grades will mean changes in exertion. On a spinn bike this is mostly constant...... unless you use a large industrial type fan that forces you to spinn against a headwind!!!!!!!! Hendrik Petoors2007-07-20 01:00:32
  15. BRRRRRR!!!! vanaand bly ek wakker en kyk!!!!!!!!
  16. Tee heee ekke onthou hoe ek of een van my anner name you crap gegee het oor die fietsie hier bo..... het jy hom nog??????...... goeie herinneringe toe almal nog mans genoeg was om vir hulle self op te staan en voordat die Wielnaaf 'n plek vir pansies geword het.
  17. Will be in green now..... only "big" guy in the bunch is Cancellara???????
  18. Yippppeeeeeeee M just phoned meeeee!!!!!!! Teeeeee heeeeeee!!!!!!!!
  19. Good price ........ R220-00 for the four needed. How much extra is the fluffy bits??????? Which branch?????
  20. Hell Brandon daai fietse is blerrie MOOI!!!!!! Baie geluk en beste met die nuwe reeks.
  21. Get a bottle of the stuff at a medical supply shop. They use it for ECG and Sonar examinations. Spoeg still works best. On the PolarWearlinks I have found that you actually have to scrub the press stud connections at the transmitter belt linkup well every now and then. They seem to be really sensitive to sweat/salt buildup.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout