Jump to content

Hendrik Petoors

Members
  • Posts

    714
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Hendrik Petoors

  1. Singular Cycles Kestrel Singular Cycles Swift This bike has an eccentric BB to adjust chain tension. (like on tandems)
  2. Party mense was oorgevoelig en dit het die demper op verrigtinge geplaas. Nte soos as Oom Johan op die kerkraad kwaad is vir die dominee. Byt net vas die garras sal eventually hulle eie heil vind en dinge sal weer regkom.
  3. hub, naaf (wiel); spil; middelpunt; doelwit; matrysstempel (drukk.); |hub-band ~-band, naafband. Gn wonder die wereld is so deurmekaar nie..... die iengliesh mense is maar lekker dom ne!!!!!!!!! stupid become stupid (normally used in context with English people)verdom; s.t. makes s.o. stupid iets verdom iem.; not half as stupid lank nie so dom nie. Hendrik Petoors2007-06-27 06:14:32
  4. Well in the Nigerian Hell you can bribe him for a five star room in the EKO hotel!!!!!!!
  5. Lewenslesse is al manier hoe ek dit kan stel. Lees maar lyntjie twee weer 'n keer, want soos jy destyds geworry het as 'n rookie fietser oor vasvoete of gewone trappe is die scenario wat ek beskryf jou/julle voorland. Onthou die mense by GNC, CSA en ANC is deur die poeples ingestem. Die proses was demokraties (dit sluit dus jou stem in) Dit is ons/julle prerogatief on hulle uit die kussings te haal en die vrot kussings te vervang. As die proses nie demokraties genoeg was volgens jou/julle nie is dit nog steeds binne jou magte om die proses te vernader of reg te skaaf.Hendrik Petoors2007-06-27 05:52:32
  6. Spinnekop ..... het iemand in 'n vertrouensposisie oor Boela by jou geskinder wat hy nie veronderstel was om dit te doen nie .....mmmmmm??????? Wat die kostes behels. Ek se weer gaan hardloop dan het jy net tekkies nodig nie..... al wat ek sien is dat jy al hoe meer en meer moun en nie jouself bereid verklaar om dinge te verbeter nie..... nog steeds 'n "taker" Ek was ook so todat die kinners gekom het. Die "eie ekke" was baie baie belangrik in my ou onbelangrike lewetjie...... toe kom die kinners..... jag, patrone laai, skyfskiet, rally ry, CB radio's en al daai lekker goed was by die deur uit. Pannekoek bak, hotdogs maak, taai cooldrink verkoop en selfs eenkeer spookasem was my voorland. Toe se die kinners hulle moet Sondag Skool toe begin. Ons moes toe elke Sondag in die Kerk wees. Later was ek Diaken en later Hoofdiaken. Dit gaan al julle jong energieke fietsryers nog tref soos 'n groot tjorts. Dit is dan waar julle gaan leer...... sonder dat jy dit kan teenstaan ..... om givers te word. Dit is nogal 'n traumatiese transisie. geniet maar julle "sorgvrye" dae as "takers"Hendrik Petoors2007-06-27 05:33:09
  7. Daai ding LYK soos die nag ..... scary want jy sal hom nie sien nie..... jy sal slegs weet as hy jou bloed begin uitsuig!!!!!!!!
  8. Ek se en ek se weer ek is al lank uit aktiewe deelname in fietsry asook bestuur. Wat daar verander het en tans aan die gang is kan ek nie regtig pro aktiewe kommentaar oor lewer nie. Ek kan ook nie regtig kom met voorstell om dit te verbeter nie want sulke situasies is gewoonlik baie kompleks en vol van eie kasteeltjies en konigkryke wat enkeling volhou om daar te stel Die politiek in die situasies is baie meer gekopliseerd as die gemors wat ons deesdae in die Parlemint sien. Wat ek wel sien is dat georganiseerde fietsry besig is om dood te gaan. Wat ek wel nog sien is dat moungatte maar moungatte bly. Hulle name verander wel maar moungatte is nou maar net 'n tipe mens. Soos jy mense kry wat daarin belangstel om fietsry te verbeter kry jy nou maar ook net moungatte. As hulle nie moun oor lisensies wat 1% van sy duur fiets gaan kos nie moun hy oor oor inskryfgeld wat 0,4% van sy duur fiets se kostes is nie. Pleks dat hulle ook hulle deel doen moun hulle net. In die lewe kry mens "givers" en "takers". Ek is veel eerder 'n "giver" want dan kan ek rustig gaan slaap want ek weet ek ek het my regmatige deel gedoen.
  9. Spinnekop en ewep..... hoeveel wedrenne het julle al gereel en bestuur? Julle is tipies van die moungatte wat pitch, grootbek in die blokke staan en brag, race en dan loop en kla die Coke was warm of die medalje is lelik. Besef een van julle hoeveel werk en arbeid gaan in die reel van 'n race in wat deur vrywillegers wat ook graag die race wil ry gedoen word. Raak eerder aktief betrokke by ge-organiseerde fietsry en hou op om "rides" met eksklusiewe ritte deur sogenaamde klublede te hou. Dit is negatief en help nie om die sport te laat groei nie. Verkoop eerder jou fiets en gaan join die 2000 ander hardlopers. Hulle sal lekker luister na moungatte soos julle. Julle flippant klip in die bos gooiery impress niemand nie want dit toon net wat julle attitude is.
  10. Nellie dit is 'n gewoonte wat ek van hom aangeleer het. Goeie bewys dat mense gewoonlik beinvloed kan word deur iets goeds wat gereeld rondom hulle gebeur. Ek het baie van my goeie waardes by die Big H karakter aangeleer.
  11. From Pharos Groot Woordeboek the following:- peloton?, (-s, -ne), squad, platoon; |pelotonopstelling ~opstelling, platoon formation; |pelotonskietery ~skietery, platoon firing; |pelotonvuur ~vuur, platoon firing. peleton recorded no hits in Afrikaans so it does not exist. Afrikaans is the only true spoken language.
  12. Holy Roller jy WIL nie luister nie daarom moet jy maar voel!!!!!!! UMAGAH!!!! John Cena en The BOOGY MAN .... wat wurrems vreet is !!!!!!alreeds oppad na jou huis toe!!!!!!!
  13. Jou can call me dik, you can call me dumb, you can call me anything but never ever ever call me ....... "hennie" ...... how the hell can you see a "hennie" in this finely tuned hunk of mankind???????!!!!!! huh?????????!!!!!!
  14. Los die kind uit sy hou daarvan om haar self dom te bewys.
  15. Michelle you have a heart.... that beats..... and records on a HRM..... nah, wimmin does not have hearts!!!!!!!!
  16. The last two weeks were a very good exercise in Hub ethics. Time will tell that a Messageboard is a living being that breathes, eats, burps and farts!!!!! You cannot expect it to only breathe. If the purists decide to leave so be it. The can breathe somewhere else. A new style of bantering and kaksoek will eventually develop. Let us that remain make sure that it happens within the bounds of decency. We the members are the custodeans of The Hub (die Wielnaaf) and must ensure that it is strong and well enough developed to shrug off its detractors and exist on its own. Gee kans..... die groot snoei is amper verby dan sal die nuwe lote weer begin groei.
  17. Yes it was posted earlier. Very sad, he was a great athlete.
  18. Selected shops will have the oven and vaccuum pumps at hand. Please do not take your bike with because the shops were notified that even if they just suspect you are a kempekker user they will use the setting "hot as hell" and cook your foot whilst ensconced in the comfy confines of the vaccuum bag. Mampara I think it is the sole only.Hendrik Petoors2007-06-26 07:48:09
  19. Running races have to make the same application Spinnekop, perhaps they are just more pro-active than the cycling fraternity? Often races are organised by more than one club and each club will help with marshalls, raising capital etc, but it is odd that a cycling race costs R100.00 upwards, where as a running race may cost R60.00 odd and you get a T-Shirt, Medal and all the same refreshments,............ actually there are usually more water tables at a running race as we dont carry our own. Porky, this is not odd at all. A Marathon is 42,2 km in length. The "slug" passing through the area affected is so much more compact and slower. A cycling race is 100km plus with the shorter races many times on other routes. The whole effect of the faster speeds and longer race demands more traffic officers present for traffic control. The cost difference mostly lies in the procurement of these services.
  20. The pics below are of the new Shimano M300 shoe. The review is published in Singletrack and was also mentioned in RIDE. You buy the shoe, they heat the innersole in a special oven. They place the inner in your shoe. You put the shoe on and they wrap your whole foot in a pastic bag. They suck out the air and VIOLA!!!!!! perfect fitting shoes. No need for wedges and other thingies to make the shoes work properly. Only available in their top range shoe but the technology will surely fiter down later for us "normal" fietsryers.
  21. Neem die leiding en kontak Magnolia of een van die groot klubs en vind uit hoe hulle dit doen. Miskien omdat hardloop nie 'n elitist sportsoort is nie??????
  22. Take cover, watch out, hide........ I see Big H is still alive and was posting earlier!!!!!!! Hou op worry ek het hom gekontak en gewaarsku.............. hy is nou weer weg!!!!!!!
  23. So ver ek verstaan is bywoning die grootste probleem. Wedrenne wat deur klubs aangebied word kos geld, al dink die meeste fietsryers dit is nie so nie. Die besluit van verskeie groot klubs om op hulle eie outrides met hulle eie backup te gaan ry was 'n redelike sensitiewe nekslag vir baie van die wedrenne. Kontal GNC en vind uit wat die probleem is. Kom eerder met konstruktiewe idees hoe om gesonde klublewe en wedrenne weer op die kalender te kry. Ek mag verkeerd wees aangesien en nou al 'n hele ruk uit aktiewe fietsry in Gauteng is maar gesprekke en emails met aktiewe fietsryers in Pretoria staaf wat ek se.
  24. I heard rumours that his lights are 110 watt Cibie Bi-Oscar Rally lights he stole from a works WRC Subaru Imprezza. I also heard he complained that the generator is way too heavy to tow and he hopes they will bring out a Titanium and Carbon Fibre Gennie soon!!!! Tee heee Hendrik Petoors2007-06-25 08:22:13
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout