Jump to content

Hendrik Petoors

Members
  • Posts

    714
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Hendrik Petoors

  1. Colon-nel ..... "Bubba" just phoned and he says he likes you in pink "darling"!!!!!!!!!!!!
  2. Nomad..... wag tot die dag wat 'n groot ou met muscles en tattoos wie se naam "Bubba" is jou "Darling" begin noem...... dan sal jy jou siek grappies onthou!!!!!!!!
  3. Nee wat jy, het nou 'n goeie kans om Afrikaans te leer boet!!!!!!!
  4. Dink dit was tandem4. Ou Big H was ook daar.
  5. I have brought in tools with other bicycle spares, there are no import duties on bicycle spares, just 14% VAT and shipping charges. not sure about tools on its own. Take a look at www.chainreactioncycles.com
  6. Yup ..... groot spyker ....... groot hamer!!!!!!!
  7. It goes against my GRAIN to ride a tandem' date=' but matbe a old BRANCH like OOM H would ride one[/quote'] Ons sal hom trap dat daai frame carbon word !!!!!!!!!(carbon = houtskool!!!!!)
  8. Damn gaan jy nog se "Mampara ...... hoekom het ek nie my bek gehou en geld gemaak uit die ene nie"!!!!!!!!!!!!
  9. Amateur, ek is Saterdag in RSA dan sal ek 'n oorplasing doen. Please PM the banking details????Hendrik Petoors2007-08-16 01:06:26
  10. Ou Dickie..... self hier in Naaigeria het ekke my contacts!!!!!!!!! teeeee heeeee!!!!!!! Dan is jy nog 'n Guy Fawkes baby ook!!!!!!!Hendrik Petoors2007-08-16 00:58:08
  11. Fancinating but FUGLY!!!!!!!! ....... a bit thin around the BB's??????
  12. Popeye sent M and me a set of branded cycling kit. I sent VO2 Max a Cateye "safety belt" many many moons ago before there even was a Hub and we chatted on www.cyclingforums.com Yikes THAT was sooooo long ago!!!!!!!!! Had mail from Popeye, he and partner entered the Cape Epic..... Popeye will do his third and partner fourth....... now I know an Amabubezi!!!!!!!!! He is in high spirits and starting his long distance MTB training!!!!!!Hendrik Petoors2007-08-15 16:23:11
  13. Damn ...... maar dit is 'n mooi fiets daai..... dit is mos hoe 'n fiets bedoel was om te lyk!!!!!! Hier is net so een in Nigerie , behalwe die fiets het net disks op.... Hy lyk so:- Hendrik Petoors2007-08-15 16:12:53
  14. Yip......... hy word 40 in November die jaar!!!!!!!!!
  15. Nee dankie ek stel rerig nie belang nie..... M sal dan MOET begin werk agterop!!!!!!!! M se nou net ....... "dit is erg genoeg dat ons nie eers 'n enjin het nie"!!!! 1teee heeeeeHendrik Petoors2007-08-15 11:33:02
  16. teee heee ou snaaksie........ kom kuier in Naaigeria..... oor 60km nou die dag het my altimeter op die HR monitor GEEN ascent of descent getoon nie!!!!!!!
  17. O ja daai double suspension gaan 'n Ventana El Conquistador Tandem wees met electric sex welding!!!!!!!!! Hendrik Petoors2007-08-15 11:18:23
  18. Viskop, ek weet nie hoe oud jy is nie. Ek het grootgeword op single speeds. Net die ryk kinners het Sturmey Archer three speeds gery en die baie ryk kinders het D&H fietse met simplex vierspoed derraileurs gery. My eerste fiets het ek in 1961 gekry en was 'n no 24 Phillips met 'n backpedal briek. Die mistieke van Singelspeed sal vir altyd by ons wees en deel wees van fietsry. As ek my double suspension fiets koop gaan ek die Gary Fisher 'n behoorlike singlespeed maak. Ek kan nie wag nie..... al gebruik ek hom net om melk mee te gaan koop met 'n carrier agterop.... singlespeed wil ek he!!!!!!!!!Hendrik Petoors2007-08-15 10:40:59
  19. My Ma het altyd gese die definisie van 'n alkaholis is een dop (bier is ook 'n dop en 3 liter is baie doppe) elke aand sewe dae 'n week 30 dae, 'n maand etc. Kry hulp Dick..... dit is nie om van te brag nie dit is ernstig!!!!!!!
  20. Ek dink Spotted Dick brag net en glo dat elke Piet, Tom en Harry hom gaan glo!!!!!!!!
  21. Rrock a beaut!!!!!!!! are those Hollowcrank II's you had powdercoated as well??????? or Hollowcrank (I)
  22. Bruce, I pay somebody to worry about that. Oily , its on the Epe about five km past Ajah called Fara Park. Quite a distance to travel but away from the smog and noise. Nice and roomy and new. Once I have sorted out the traffic trhrough Ajah as well as the potholes on Epe traffic will be better.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout